Myburgh se blesbok in Kuruman Heuwels....
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 589
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Myburgh se blesbok in Kuruman Heuwels....
Goeie naand...
Met die Kalahari se sand nog klam onder ons skoene van die afgelope naweek , het Myburgh vanmiddag die jong blesbokram met sy .223 geskiet. Die afstand was 138 meter en die ram het so effe skuins weg van ons gestaan. Myburgh het goeie dooierus gehad en was lekker rustig , ek het vir hom gesê as hy te vrede is met die omstandighede en seker is hy het 'n goeie skoot, dan kan hy maar skiet. Ek het sy hand dopgehou en gesien hy is besig om die sneller mooi te begin druk en die skoot het geloop en die ram het lekker krom getrek en so effe uit die trop weggedraf en onder 'n jong Kameelboompie gaan staan met sy boude wat na so vyftien sekondes begin ingee het, hy het so effe gewieg en omgeval. Met die afslag het ons die punt onder die oorkantste blad gekry met die hart stukkend aan die bokant. Geskiet met 55gr en retensie was 30.1gr. Hier is paar fotos van die jag.
Groetnis
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170322_173525mmmmm_zps0azteemk.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170322_173551mmmmm_zpscbfiembs.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170322_173614mmmmm_zpshb9jwdhg.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170322_175220mmmm_zps1sr6yjv4.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170322_180603mmmm_zps5ebegbrh.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170322_180426mmmmm_zpsfvk2fmzk.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170322_2051151mmm_zpsmv1esuky.jpg

-
Basie2
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm
Re: Myburgh se blesbok in Kuruman Heuwels....
Baie mooi, geluk seun. Natuurlik ook die pa... en ma. Altyd mooi om te sien die jongmanne geniet dit. Hy gaan lang stories hieroor vertel
Sent from my iPad using Tapatalk

Sent from my iPad using Tapatalk
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Myburgh se blesbok in Kuruman Heuwels....
ja nee kyk dankie vir die deel!
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2480
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Myburgh se blesbok in Kuruman Heuwels....
Die jongman mag maar!!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Myburgh se blesbok in Kuruman Heuwels....
Welgedaan!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Konrad308
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Mon Feb 15, 2016 12:07 pm
Re: Myburgh se blesbok in Kuruman Heuwels....
Baie geluk. Die jong jagter gooi mooi!
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
22 Beretta Mod 70
22 Brno Mod 2E
223 Rem Sako A1
6mm Dasher Winchester Mod 70
6.5 x 47 Lapua Howa
308 Win Musgrave RSA
300WSM Tikka T3 Varmint
30-06 Spring Howa
375 Ruger Howa
Pointer 12 Guage Semi-Auto
9mm CZ 75 P-07 Duty
Ruger Super Blackhawk 44Mag
22 Brno Mod 2E
223 Rem Sako A1
6mm Dasher Winchester Mod 70
6.5 x 47 Lapua Howa
308 Win Musgrave RSA
300WSM Tikka T3 Varmint
30-06 Spring Howa
375 Ruger Howa
Pointer 12 Guage Semi-Auto
9mm CZ 75 P-07 Duty
Ruger Super Blackhawk 44Mag
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Myburgh se blesbok in Kuruman Heuwels....
Sal moet oppas vir die jong man een van die dae het hy meer spesies op sy kerf stok as ekke, geluk.
-
Vaalbos
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Thu Feb 27, 2014 11:32 am
Re: Myburgh se blesbok in Kuruman Heuwels....
Baie Geluk aan Myburgh.
Was dit PMP 55gr in fabriek gelaaide rondte?
Was dit PMP 55gr in fabriek gelaaide rondte?
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Myburgh se blesbok in Kuruman Heuwels....
Hel , mooi man , dankie vir die deel
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Myburgh se blesbok in Kuruman Heuwels....
Netjiese skoot. Baie geluk!!
- neef
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Tue Jul 05, 2016 12:06 pm
Re: Myburgh se blesbok in Kuruman Heuwels....
Geluk met daai mooi skoot
Deel wat jy weet en jy sal wys word
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Myburgh se blesbok in Kuruman Heuwels....
Vaalbos ek dink Ben het iewers gese dit was n sierra gameking...
Baie geluk aan die jongman! !!
Baie geluk aan die jongman! !!
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2115
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Myburgh se blesbok in Kuruman Heuwels....
Ben ek is n buite egtelikke kind ek is saam my pa drive in toe en saam my ma huistoe, kan ek jou maar Pappa noem sal so graag jou seun wil wees.
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Myburgh se blesbok in Kuruman Heuwels....
vossie1 wrote:Ben ek is n buite egtelikke kind ek is saam my pa drive in toe en saam my ma huistoe, kan ek jou maar Pappa noem sal so graag jou seun wil wees.
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 589
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Myburgh se blesbok in Kuruman Heuwels....
Geluk jongman en pa.
Lekker om julle jag stories te volg
Lekker om julle jag stories te volg
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 589
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Myburgh se blesbok in Kuruman Heuwels....
Vaalbos jammer ek antwoord jou so laat....dit was 55gr Sierra Gameking self herlaaide ammunisie.
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 589
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Myburgh se blesbok in Kuruman Heuwels....
Plaashaas dis vir my ñ voorreg en ñ baie groot eer om saam met my seun so te kan jag...van kleins af was hy langs my in die jagveld ....hy het begin by plastiese geweertjies op 1 jaar en by ñ kettie op 4 jaar...later het hy ñ pistooljie gehad wat met CO2 silindertjies gewerk het...toe skakel hy oor na ñ Gamo 640 windbuks en later het hy begin skiet met ñ .22 en toe met ñ vriend se .222 en op 6 het hy met my .308 begin skiet met ñ knaldemper op...ons kon so paar maande terug vir hom ñ .223 koop en lyk my dis nou sy gunsteling kaliber.
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Myburgh se blesbok in Kuruman Heuwels....
Ben ek dink ek praat namens almal op die forum as ek se ons deel jou laaitie, hy is ons amal s'n. Ek kan onthou van n foto waar hy le en slaap in die "hide" toe hy nog heelwat kleiner was. Ek is regtig bly julle het die geleendheid om so saam in die veld te kan wees. Lekker om n laaitie te sien groot word met die dinge wat ons almal so lief voor is.
Hou ons maar updated met julle trips.
Groete
Hou ons maar updated met julle trips.
Groete
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 589
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Myburgh se blesbok in Kuruman Heuwels....
Plaashaas....
Baie mooi woorde van jou kant af....baie dankie ons waardeer.
Baie mooi woorde van jou kant af....baie dankie ons waardeer.
- OU VOORSLAG
- Full Member

- Posts: 177
- Joined: Fri Mar 22, 2013 9:52 am
Re: Myburgh se blesbok in Kuruman Heuwels....
Baie geluk julle. As ek op Jaracal kom, kom kyk heel eerste watse storie van Myburgh hier is, baie dankie vir die deel Ben ons almal jag lekker saam met julle.
Die Beste Plek om te wees is die Kalahari
Lee Enfield .303
6.5 x .284
Brnu .22
Howa .22-250
CZ PO7 9mm
Lee Enfield .303
6.5 x .284
Brnu .22
Howa .22-250
CZ PO7 9mm
- Johan7
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm
Re: Myburgh se blesbok in Kuruman Heuwels....
Jy is enige seun se droom pa! Baie geluk mannetjie! Myburgh, jy sal sien ek se nie seun nie, maar mannetjie! Jy tel hoeka al onder ons!
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Myburgh se blesbok in Kuruman Heuwels....
Baie mooi, baie geluk
-
WihandV
- Full Member

- Posts: 144
- Joined: Sun Jan 17, 2016 9:03 pm
Re: Myburgh se blesbok in Kuruman Heuwels....
Wonderlik! Dankie vir die deel Ben.
Ons is baie bevoorreg om 'n jagplek te hê waar ons ons kinders kan saam neem. Hulle is nog almal bietjie klein om self te skiet, maar gaan saam veld toe, ry bakkie en skiet teiken na die tyd. Hardloop laat aand nog in die donker rond op die plaas terwyl ons om die vuur sit. Twee van my meisiekinders gaan saam met my veld toe en dit hou elke jaar ongelooflike oomblikke in. Sien baie uit na hul eerste skote in die veld.
Wihan

22-250 Savage VLP
243 Musgrave
6.5 Creedmoor Ruger Precision Rifle
30-06 Ruger
300WM Sako TRG 42
12Ga Benelli M2 SP
243 Musgrave
6.5 Creedmoor Ruger Precision Rifle
30-06 Ruger
300WM Sako TRG 42
12Ga Benelli M2 SP