1. Hierdie is nie noodwendig hoe ek die teleskope rate nie, daar was 9 ander waarnemers en my bydrae tot die finale resultate is dus slegs 10%.
2. Die 100m toetse se uitslae is baie swart en wit, maw, jy kon die kaarte lees of nie.
3. Van die ander toetse, soos die van die mirrage is mense se opinies, en alhoewel mens 'n tendens sal sien na gelang van almal se opinies, bly dit steed hulle opinies. So as jy daarvan wil verskil, so be it...
4. Ek is nie 'n redakteur nie maar ek het darem probeer
