Hier is fotos van my wildebees koei en rooibok wat ek so paar weke terug gejag het buite Ellisras. Die veld is pragtig en die wild was spekvet - die rooibok het 42 kg karkas uitgeslag, afgeslag na hy twee dae in koelkamer gehang het ! Die niere moes ek voel-soek tussen al die binnevet. .30-06 Musgrave 130gr GSC HV, 50.1gr S321. Die wildebees het 'n snaakse vrat op die gesig gehad en was blind in die linker oog. Sy was ook spekvet maar ons het haar nie geweeg nie. Daai GS customs het weer hulleself bewys - die wildebees was so 130m gewees en ek het 'n sekelbos tak van so 30mm dik voor haar getref. Die koel het steeds sy werk gedoen en sy het so 45 tree verder gaan val.
[img width=560 height=420]http://i776.photobucket.com/albums/yy50 ... /Wbees.jpg[/img]
[img width=560 height=419]http://i776.photobucket.com/albums/yy50 ... md/Bok.jpg[/img]
[img width=360 height=480]http://i776.photobucket.com/albums/yy50 ... md/kop.jpg[/img]
Ek het nie die rooibok gemeet nie - trofee en biltongbok het dieselfde gekos. Ek eet mos nie die horing nie ...
Wildebees en rooibok
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Wildebees en rooibok
Last edited by Spanner on Wed May 18, 2011 10:13 pm, edited 1 time in total.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Wildebees en rooibok
Shifting ag ek bedoel Spanner.
Baie mooi gegooi ou maat. Mooi ram daardie.
Baie mooi gegooi ou maat. Mooi ram daardie.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Wildebees en rooibok
Spanner,
Baie lekker Rooibok daai man.
Groete
JP
Baie lekker Rooibok daai man.
Groete
JP
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Wildebees en rooibok
Spanner
Netjies man, daai Rooibok is sommer spoggerigz!! Hoop hulle eet vorentoe....
Groetnis
Netjies man, daai Rooibok is sommer spoggerigz!! Hoop hulle eet vorentoe....
Groetnis
-
Rfourie
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Sun Dec 05, 2010 10:52 pm
Re: Wildebees en rooibok
Mooi man
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Wildebees en rooibok
Bakgat!!!
Baie mooi rooibok.
Die biltong is al seker droog....
Baie mooi rooibok.
Die biltong is al seker droog....
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
