My eerste Zebra

Post Reply
User avatar
Morne Van Der Merwe
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm

My eerste Zebra

Post by Morne Van Der Merwe »

Middag Almal,

Goeie vriend my genooi om n alleen loper zebra te gaan skiet net daar buit Nylstroom. Dit is nou nie n vreeslike groot zebra nie, maar die onder vinding was lekker.
Wat die grootste aandaaging was om in daai lang gras te loop na al die goeie reëns, en mooi uit te kyk vir die slange, het lekker groot mamba gesien. Die werker/gids maar voorgestel dat my 5 jarige seuntjie maar eerder op sy nek gedra moet word weens al die baie slange.
My getroue 270win met 150gr Nosler BT het mooi gewerk.
Soos voorgestel hier op Jaracal die karkas na die taxidermy in Warmbad gevat en die vleis geruil vir die looi van die vel.

Groete
Morne
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: My eerste Zebra

Post by DWB »

Lekker! Geluk! Dis lekker om streepdonkies te drill!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: My eerste Zebra

Post by theedge »

Baie geluk - netjies maat
User avatar
Morne Van Der Merwe
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm

Re: My eerste Zebra

Post by Morne Van Der Merwe »

Dankie julle. Is verseker iets anders om te jag.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
honda2
Full Member
Full Member
Posts: 194
Joined: Wed Sep 23, 2015 2:16 pm

Re: My eerste Zebra

Post by honda2 »

Lekker om dit saam met jou laatie te doen. Well done.
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: My eerste Zebra

Post by Ashley »

Baie geluk! Dis nog ietsie wat ek ook graag op my kerfstok sal wil sit..
Mooi gedoen
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2488
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: My eerste Zebra

Post by Flip Nel »

Baie Mooi Geluk
User avatar
Tikka_25-06
Full Member
Full Member
Posts: 210
Joined: Sat Apr 25, 2015 3:12 pm

Re: My eerste Zebra

Post by Tikka_25-06 »

Baie geluk! Mooi foto!

Sent from my EVA-L19 using Tapatalk
User avatar
Ben Remington
Hero Member
Hero Member
Posts: 589
Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm

Re: My eerste Zebra

Post by Ben Remington »

Wat 'n voorreg...jou seun gaan eendag hierdie foto teen sy muur ophang.
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1703
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: My eerste Zebra

Post by Vlakvark Soldaat »

Dit is ook een van my gunstelling spesies om te jag.
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
Post Reply