Evert Trofee Kamer
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Re: Evert Trofee Kamer
Die lang naweek n Krokedil van 3.1m gejag saam n klient van VSA.
Ons het gejag op die oewers van die Limpopo river naby Swartwater.
Geskiet op 50m met n Remington 7mm
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Krokedil%201_zpsqkpubprw.jpg
Ons het gejag op die oewers van die Limpopo river naby Swartwater.
Geskiet op 50m met n Remington 7mm
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Krokedil%201_zpsqkpubprw.jpg
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Re: Evert Trofee Kamer
Ons het die afgelope naweek in die Noord Kaap naby Hopetown gaan jag. Soos altyd baie lekker.
In totaal 10 Gewone Springbokke, 2 Blesbokke, 1 Swart Springbok, 1 Gemsbok, 1 Rooiribbok en n Vlakvark geskiet.
Ek het ook die voorreg gehad om my Springbok Grandslam kla te maak.
Ons het ook probeer om geelvis in die Oranje rivier te vang, maar net kleintjies gekry
Hier is so paar fotos.
Elke aand se view
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Egerton%20Game%20Ranch_zpskdgcmymv.jpg
n Monster Steenbok Ram wat hulle op getel het.
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Steenbok_Monster_zpsw657pwxb.jpg
Van die gewoone springbok ramme wat geskiet is
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Springbok_Gewoon%202_zpswlqijx8t.jpg
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Springbok_Gewoon%203_zps1fbrg5ro.jpg
My Rooiribbok
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Rooi%20Ribbok_zps1jkorkec.jpg
My Swart Springbok
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Springbok_Swart%202_zpst3yhg0i9.jpg
Springbok Grandslam voltooi
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Springbok_Grandslam_zpsyiv0y0jo.jpg

- henried
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Evert Trofee Kamer
Te lekker, baie geluk.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Evert Trofee Kamer
Baie geluk Evert,
Ek jag nie vir trofees nie maar ek dink ek sal die springbok grand slam nogals sterk oorweeg as trofees. (Nie noodwendig rowland grote nie net 4 goeie teenwoordigende bokke) dink net hulle veroon mooi saam juis soos die foto wat jy geplaas het van al vier wat jy gejag het. Mooi gedoen.
Ek jag nie vir trofees nie maar ek dink ek sal die springbok grand slam nogals sterk oorweeg as trofees. (Nie noodwendig rowland grote nie net 4 goeie teenwoordigende bokke) dink net hulle veroon mooi saam juis soos die foto wat jy geplaas het van al vier wat jy gejag het. Mooi gedoen.
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Re: Evert Trofee Kamer
Die naweek weer teen die Limpopo Rivier gejag met kliente van die VSA
4.1m Krokedil gejag met 338 Win Mag
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Krokedil%202_zpse0xs4vdx.jpg
Die ander 2 was 3.05m en 3.1m
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Krokedil%203_zpsysnugquu.jpg
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Krokedil%204_zpsbxjuhymp.jpg

-
kudu375
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Wed Aug 26, 2015 2:23 pm
Re: Evert Trofee Kamer
Shoh Mooi diere gejag .
Baie geluk. Ek het self n plathond van 4+meter op my "bucket list"
mooi dag

Court Schilbach
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Re: Evert Trofee Kamer
Gister weer gejag teen die Limpopo Rivier.
Kry n groot Waterbok bul, eerste skoot mis, 2de Skoot en daar le die bul. Toe ons nader kom besluit hy om op te staan en daar gaan hy.
Vat toe spoor en hoor toe hoe spring hy in die water (Limpopo Rivier) gaan tot teen die water en skiet n perfekte nek skoot. Mors Dood is die Waterbok bul. Al problem dis in die midel van die Limpopo rivier. Niemand gaan swem in daai rivier met al die Krokedille nie.
Ons moes toe wag vir die buurman se boot om die Waterbok bul te kry maar als die moeite werd met n uitsonderlike 29" en 28" tip to Tip Bul.
Eerste foto is waar die bul dryf in die midel van die Limpopo
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Waterbuck%202_zpsmnl2gqqb.jpg
Baie gelukige klient van die VSA
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Waterbuck_zpsdeffc1ur.jpg
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Waterbuck%203_zpsamxu9jdy.jpg
Toe later die dag nog n Krokedil ook gejag.
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Krokedil%205_zpsvaqwoxq6.jpg

vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Evert Trofee Kamer
Eish luck was beslis aan sy kant
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Re: Evert Trofee Kamer
Die afgelope paar naweke se jagte.
Vriende uit gevat vir n Springbok jag in die Vrystaat.
Skote was 150-200m geskiet met die Howa 243.
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Springbok_Gewoon%204_zpsv1at12g2.jpg
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Springbok_Gewoon%205_zpsdwyngkaj.jpg
Gister n ongelooflike trofee saam n jagter van die VSA gejag.
30" Roan bul in die Vrystaat. Links 30 7/8" Regs 29 3/4" SCI Score 79 7/8
Die bul het 177kg uitgeslag en skiet met n 30-06
Goed om te sien hierdie spesie begin ook al hoe meer bekostigbaar raak.
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Roan%201_zpsvigg77av.jpg
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Roan%202_zpsuwutv9u5.jpg

Was n besige 2 weke gewees en n hele paar mooi trofees gejag.
Swartwitpens (Sable) van 39" en 120kg uitgeslag gejag deur Lourens van die Forum. Dit was by Swartruggens
Hyt sy 9.3x66 (.370 SAKO) gebruik.
Let wel al die bulle wat gejag was, was maar R20 000 gewees
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Sable%201_zpswncsp2vj.jpg
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Sable%202_zpsl8vuoxqd.jpg
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Sable%203_zpsu8kax3c7.jpg
Volgende bul wat ons gejag het was 36" hy is gskiet met n Merkel .470 Double.
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Sable%204_zpsbuqafasa.jpg
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Sable%205_zpshj5qsko2.jpg
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Sable%206_zpsr21f8qzb.jpg
Die ander bul wat ons gejag het was 38" en hom met die boog gejag (Hoyt 90lb) op 25 yards.
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Sable%208_zpsdef4xsrz.jpg
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Sable%207_zpsdfz3lrsd.jpg
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Sable%209_zpsi37dqag8.jpg
Die laaste bul is in die Vrystaat gejag naby Kroonstad deur Amerikaner.
Die bul was 35" en het n gebreekte horing gehad.
Die oom like nie van smile nie
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Sable%2010_zpsatmfvuzt.jpg

Dis mooi pryse vir Sables... 
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Evert Trofee Kamer
Baie mooi bokke teen baie mooi pryse baie geluk.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Re: Evert Trofee Kamer
Dankie
Nog so paar bokke wat ons gejag het.
Buffel bul van 36.5" gejag naby Swartwater Limpopo met .375 Sako
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Buffalo%202_zps5elvkuqe.jpg
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Buffalo%201_zpsbojkajdh.jpg
Grandslam Springbokke Naby Kroonstad gejag.
Die jagter van Amerika het n 300Win gebruik
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Springbok_Grandslam%202_zpsrk0uhtmf.jpg
Lechwe van 28.5"
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Lechwe%202_zpsspjed2p6.jpg
Waterbok van 26" geskiet met 300. Ultra Mag
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Waterbuck%204_zpsgdopndzf.jpg
Nog n Mooi Lechwe van 28.5"
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Lechwe%203_zps99ssvakt.jpg
Baie Mooi Swartwildebees
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Blackwildebeest%202_zpstxscyvii.jpg
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Blackwildebeest%203_zps8q5tftci.jpg
Blesbok van 17"
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Blesbok_Gewoon_zpsqaglji4n.jpg
Kudu bul van 51" ook gejag in die Vrystaat, baie mooi bul vir die Vrystaat
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Kudu_zpsujyaw0ih.jpg
38" Gemsbok Bul
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Gemsbuck%203_zpshibq35ze.jpg

Uiteindelik weer my Photo hosting uit gesort.
Hier is so paar van die jaar se jagte.
2x Buffel bulle (42" Links en 43" Regs) gejag naby Marble Hall
https://vgy.me/Rii7HH.jpg
https://vgy.me/aBhJll.jpg
https://vgy.me/87hxg8.jpg
Krokedil van 3.3m gejag naby Swartwater
https://vgy.me/3wk8LI.jpg
Nog n Krokedil van 3.1m gejag naby Swartwater
https://vgy.me/Hs3ybA.jpg
Met nog wild wat ons gejag het in die Vrystaat naby Kroonstad
Tsessebe
https://vgy.me/xCt0Ma.jpg
Roan van 29"
https://vgy.me/Qtrh4P.jpg
Koper Springbok
https://vgy.me/rWuShn.jpg
Gewone Springbok
https://vgy.me/sDABnd.jpg
Koper Springbok
https://vgy.me/3ZFJuo.jpg
Swart Springbok
https://vgy.me/KdTSh8.jpg
Wit Springbok
https://vgy.me/PE4UTb.jpg
Swartwildebees
https://vgy.me/Op1Gtc.jpg
Gewone Springbok
https://vgy.me/ngtZAg.jpg
Lechwe
https://vgy.me/BMldGV.jpg
Gemsbok met die boog gejag
https://vgy.me/cBkdba.jpg
Rooibok
https://vgy.me/JLHY6z.jpg
Sable van 40"
https://vgy.me/dLbaVz.jpg

So deel van my bemarkings trip na die UK het ek bietjie in Engeland gaan jag.
Dit was n ongelooflike ondervinding en het baie geleer en gesien daar.
Die jagters daar is baie toegewyde jagters wat alle jag geniet.
Eerste dag- Gaan kyk vir Chinese Water Deer (Die grote van n Grys Duiker)
Ongelukig niks gekry nie, maar was koud en nat soos die res van die trip gaan wees.
Let op die publieke pad in die agter grond.
http://i68.tinypic.com/3452af6.jpg
Dag 2- Bietjie gaan eende skiet. In totaal 6 geskiet vir die midag, maar dit was einde van die seisoen, hulle skiet gewoonlik 20-30 per person per dag.
http://i68.tinypic.com/35iu3qo.jpg
Dag 5- Gaan Muntjack jag (Die grote van n Rooi Duiker) jy sit in die High Stand en wag laat hulle in die ooptes in beweeg, dis te ruig om te loop en soek vir hulle. Jag hier met n 300 Win Mag R8 Blaser en Swarofski Scope
http://i63.tinypic.com/29p2m51.jpg
Darem 2 ooitjies gekry.
http://i66.tinypic.com/jb7qbk.jpg
Dag 6 - Fisante en Patryse jag regte Engelse jag driven Hunt met beaters en als. Hoog tradisie en ons het 150 voels vir die dag geskiet. Dit was ook einde van die seisoen gewoonlik skiet hulle so 250 voels tusen 8 gewere n dag.
http://i64.tinypic.com/n5hv2s.jpg
http://i65.tinypic.com/29c3ts1.jpg
http://i68.tinypic.com/qplzig.jpg
http://i65.tinypic.com/2uiyk2c.jpg
Dag 8 - Fly Fishing gaan doen vir Trout - Nogal vrek lekker gewees
http://i64.tinypic.com/98em4w.jpg
Dag 9 - Weer Muntjac gaan jag - Soek hulle met n thermal voor die son op kom, en waneer dit lig genoeg is kan jy n skoot vat. Darem n trofee rammetjies gekry.
http://i68.tinypic.com/142ty88.jpg
http://i64.tinypic.com/2zqctn6.jpg
http://i64.tinypic.com/jfjcxk.jpg
http://i68.tinypic.com/so37dc.jpg
http://i63.tinypic.com/2e23ztv.jpg
http://i64.tinypic.com/n6qix5.jpg
Dag 10 - Weer gaan kyk vir n Chinese Water Deer - Was gelukig om n Gold Medal Trofee te skiet.
http://i63.tinypic.com/33dlheh.jpg
http://i68.tinypic.com/2hq8aar.jpg
http://i63.tinypic.com/2cgbor4.jpg
http://i66.tinypic.com/208cor4.jpg
Die laaste dag bietjie gaan duiwe skiet net voor donker. Roosting. Met n egte ou engelse hael geweer
http://i67.tinypic.com/35m1u01.jpg

- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Evert Trofee Kamer
Netjies.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Evert Trofee Kamer
Te lekker.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "

- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Evert Trofee Kamer
Baie nice Evert, dis nou iets wat nie almal kan doen nie.
Interessante bokke wat jy geskiet het en dan is dit sommer trofees.
Baie geluk.

- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Evert Trofee Kamer
Nou wat is die storie met die Chinese water deer en die helse tande?
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Re: Evert Trofee Kamer
Baie dankie.
Net die manlike Chinese Water Deer het die Tande,
Baklei daarmee soos ander takbokke geweie (Antlers) het, het Chinese Water Deer net die tande.

Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Re: Evert Trofee Kamer
Baie netjies. Dankie vir die deel.