Dinsdag-middag wegbreek...

Post Reply
User avatar
Ben Remington
Hero Member
Hero Member
Posts: 589
Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm

Dinsdag-middag wegbreek...

Post by Ben Remington »

Goeie naand...

Ek en 'n pel het vanmiddag 'n draai in die veld gaan maak...ek kon 2 blesbokke en die jong gemsbok skiet....die een blesbok het reguit na my staan en kyk en ek wou hom voor die bors skiet, maar die skoot was nie perfek nie en met die bok effens van balans af was ek gelukkig om hom op kort afstand dood te skiet....die eerste skoot het sy been gebreek hoog bo teen die lyf...dis nie altyd so maklik oor skietstokke nie...Hier is die fotos.

Groetnis

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170509_134009mmm_zpsrbqnszu1.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170509_135042mmm_zpsgccujbln.jpg
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Dinsdag-middag wegbreek...

Post by Johan Nel »

Ben,
Jy bederf ons altyd met die jagstories en pragtige fotos, baie dankie! Welgedaan ook met die diere gejag.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Dinsdag-middag wegbreek...

Post by theedge »

aie netjies maat
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2487
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Dinsdag-middag wegbreek...

Post by Flip Nel »

Nice dankie vir die deel
User avatar
Dolf014
Hero Member
Hero Member
Posts: 533
Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm

Re: Dinsdag-middag wegbreek...

Post by Dolf014 »

More Ben.

Watse skietstok gebruik jy?
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
User avatar
Ben Remington
Hero Member
Hero Member
Posts: 589
Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm

Re: Dinsdag-middag wegbreek...

Post by Ben Remington »

Hallo oom Dolf...

Ek het so aliminium skietstok oom met 2 bene wat hoogte verstelbaar is...en dan die tripod van Primos wat trigger loaded is...maar die drie poot is effe lomp vir my en raak te swaar...

Groetnis
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Dinsdag-middag wegbreek...

Post by joe rocket »

Ben mooi bokke wat jy geskiet het. Kyk na accuracy concepts se stok ek skiet gonge op 500m met die stok. Lekker dooie rus, lekker lig.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Ben Remington
Hero Member
Hero Member
Posts: 589
Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm

Re: Dinsdag-middag wegbreek...

Post by Ben Remington »

Hallo Joe...

Baie dankie vir die advies en terugvoer....ekt gekyk na hulle al ....my groceries wat ek saamdra raak te veel....ek het nog ñ hond ook by wat ek moet vashou.... ;D

Groetnis
Post Reply