Suksesvolle Donderdag -middag...
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 589
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Suksesvolle Donderdag -middag...
Goeie naand...
Nog 'n lekker dag in die veld is agter die rug en die jag was suksesvol.
Ek het die eland geskiet op 127m, reg op die blad deur die hart met 165gr Sierra Gameking...die bok het stadig weggespring en begin loop en na so 15 treë gaan staan en omgeval. Hier is paar fotos.
Groetnis
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170511_161448mmm_zpscpef9o3w.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170511_145235_007mmm_zpsuccqtdt4.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170511_135420mmm_zpskn3iv0p7.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170511_141135mmm_zpslp7amrtx.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170511_134045mmm_zpsvseqrhdg.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170511_133638mmm_zpsi0r7akkn.jpg

- Kubus
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am
Re: Suksesvolle Donderdag -middag...
Mooi gedoen, Ben.
Lyk my jy geniet die natuur ook, dit gaan nie net oor skiet nie.
Lyk my jy geniet die natuur ook, dit gaan nie net oor skiet nie.
30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 764
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: Suksesvolle Donderdag -middag...
Jissie Ben, jy is darem gelukkig dat jy so baie kan gaan skiet, jy moet seker 'n dubbel garage vol yskaste hê, almal gepak met vleis!!! Baie geluk!!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Suksesvolle Donderdag -middag...
Wanneer braai ons, Ben?

- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2488
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Suksesvolle Donderdag -middag...
Sjoe lekker vleis daai, baie geluk
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 589
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Suksesvolle Donderdag -middag...
Kubus wrote:Mooi gedoen, Ben.
Lyk my jy geniet die natuur ook, dit gaan nie net oor skiet nie.
Kubus ek geniet elke oomblik in die veld asof dit my eerste keer is.
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 589
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Suksesvolle Donderdag -middag...
Ek skiet maar meestal uit vir boere....so nou en dan maak ek biltong.Springkudu wrote: jy moet seker 'n dubbel garage vol yskaste hê, almal gepak met vleis!!! Baie geluk!!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 589
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Suksesvolle Donderdag -middag...
Klink my jy soek jagplekwin270 wrote:Wanneer braai ons, Ben?
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 589
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Suksesvolle Donderdag -middag...
Baie dankie Flip 
- JuanVE
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am
Re: Suksesvolle Donderdag -middag...
Lekker om te sien dit gaan nie net oor skiet nie! Dankie vir die deel!
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Suksesvolle Donderdag -middag...
Ben,
Ek probeer har om nie na jou posts te kyk nie, maar helaas kan myself nie help nie ek maak hulle oop. Jy sien Ek het elke keer so stukkie jaloesie as ek jou posts sien want weet voor ek dit oopmaak daar gaan baie mooi natuur / kalahari fotos wees en altyd mooi bokke en varke wat geval het.
So l, weereens well done op jou en daai mannietjie van jou al was hy nie dalk deel van die jag nie dis sommer vir die ander jagte.
Mooiloop

- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Suksesvolle Donderdag -middag...
Net soos JPS daar sê
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Suksesvolle Donderdag -middag...
Baie mooi. Nie n trofee-jagter nie, maar hoe lank is daai horings?
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Suksesvolle Donderdag -middag...
Mooi gemaak
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 589
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Suksesvolle Donderdag -middag...
Hallo L....Louis Kriel wrote:Baie mooi. Nie n trofee-jagter nie, maar hoe lank is daai horings?
Ek het nie gemeet nie maar nadat die koei 4 nagte gehang het was die karkas gewig 192kg.
Groetnis
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2116
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Suksesvolle Donderdag -middag...
Pappa Ben het pappa vergeet van my verjaarsdag, ek weet ek is n buite egtelikke kind maar ek geniet ook die veld bel my asb volegende keer, stuur groete vir my half boetie Myburgh. 
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 589
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm