Uitslag gewig van gewone duiker ?

Gebruik van masjinerie, metodes om vleis op te sny , vleis meule, vleis saag, vleis verwerkings messe-slagmesse , stop van wors, ens. kan in die afdeling aanspreek word. The How To on working with meat and game.
Post Reply
WILLEBEES
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 370
Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am

Uitslag gewig van gewone duiker ?

Post by WILLEBEES »

Dagse manne

Kan iemand dalk vir my se hoeveel kg 'n gewone duiker uitslag en wat die vleis / been ratio dalk ook is?

Die ooie is ietwat groter as die ramme, verstaan ek reg?

Dankie
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A

Sola Gratia ~ Deur genade alleen
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2464
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Uitslag gewig van gewone duiker ?

Post by Nico Harris »

Ramme slag so 8kg uit en ooie so 12kg. Dis volwasse diere in goeie toestand. Bene kan jy werk op so 25%.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
WILLEBEES
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 370
Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am

Re: Uitslag gewig van gewone duiker ?

Post by WILLEBEES »

Dankie Nico
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A

Sola Gratia ~ Deur genade alleen
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1986
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Uitslag gewig van gewone duiker ?

Post by sako 30-06 »

Hoe is n duiker se vleis?
WILLEBEES
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 370
Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am

Re: Uitslag gewig van gewone duiker ?

Post by WILLEBEES »

Het gedurende my skooljare in Zebediela omgewing heelwat grys duikers geskiet met 'n .22

Baie lekker vleis vir die tafel...
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A

Sola Gratia ~ Deur genade alleen
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Uitslag gewig van gewone duiker ?

Post by Pappabeer »

Baie lekker vleis. Ek het in die Noordkaap elke jaar een geskiet vir vleis. Swaarste karkas was n 15kg ooi in die weskaap en n 12kg ram in Kimberley
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
Post Reply