Vinnige mid week wegbreek...

Post Reply
User avatar
Ben Remington
Hero Member
Hero Member
Posts: 589
Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm

Vinnige mid week wegbreek...

Post by Ben Remington »

Goeie môre...

Ek en 'n maat het gou laas Donderdag middag 'n draai gaan stap.
Die twee rooibokke is geskiet met die .223 agter die blad en die blesbok met die .270 met 140gr Hornady Interlock. Die blesbokram was kruppel en ons het na die tyd gesien sy klou is dik opgeswel en ook lank.

Groetnis

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170524_165255_zps5ml4y3i1.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170524_164235_zpsbj8czwmn.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170524_140815_zpsuwg6pfap.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170524_140953_zpsb2ca9ylo.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170524_141016_zpsy5olh2wg.jpg
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: Vinnige mid week wegbreek...

Post by Ashley »

Lyk baie lekker soos altyd Ben!
Dankie vir die deel
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Vinnige mid week wegbreek...

Post by ruaanb »

Sommer lekker jaloers.....10 dae dan draai die wiele.
Basjan123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 450
Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm

Re: Vinnige mid week wegbreek...

Post by Basjan123 »

Hallo Ben,

Dis weer ekke ..... ek weet jy skiet met daai 55gr Gamekings in jou 223. Wil jy nie asb die geslagte bokke se skote wys nie as dit moontlik is? Ek het 'n jakkals op die blad geskiet , wel agter blad in en op ander blad uit en die skade is nogal baie erg op die uitgangs wond. (Nie dat mens omgee op 'n jakkals nie)Ek weet ek het die skouer getref en stel maar net belang hoe die rooibokke lyk.....

Word opreg waardeer.

Groete
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2487
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Vinnige mid week wegbreek...

Post by Flip Nel »

Geluk, dankie vir die deel
User avatar
Ben Remington
Hero Member
Hero Member
Posts: 589
Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm

Re: Vinnige mid week wegbreek...

Post by Ben Remington »

Basjan123 wrote:Hallo Ben,

Dis weer ekke ..... ek weet jy skiet met daai 55gr Gamekings in jou 223. Wil jy nie asb die geslagte bokke se skote wys nie as dit moontlik is?

Word opreg waardeer.
Groete
Hallo Basjan...

Ek sal sodra ek vir myself 'n bok skiet hom afslag en fotos neem vir jou...die kopers soek hulle gewoonlik net so in die vel.

Groetnis
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Vinnige mid week wegbreek...

Post by joe rocket »

Lekkerte, mooi Blesbok Ben. Basjan as jy nie groot bene raak skiet nie is die vleis Kade nie so erg met die game kings nie.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Vinnige mid week wegbreek...

Post by theedge »

Geluk, dankie vir die deel
Post Reply