Lisensie Afgekeur

Post Reply
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Lisensie Afgekeur

Post by Rudi Fischer »

Dag se julle

Ek het vandag die boodskap gekry dat my S16 haelgeweer afgekeer is.

Self nadat Ek n endorsement van CTSASA, my club, Chasa en Basa af in gegee het.

Ek het ook aan hulle verduidelik dat my huidige haelgeweer stukkend is en oorsee gestuur moet word om reg gemaak moet word.

En nie n ander haelgeweer geweer het wat voldoen aan die standarde van kompetisie skiet nie.

Is daar iemand op die forum wat my saak Sal appelleer ?

Of moet Ek net weer heraansoek doen.

Ek het klaar SA Kampioenskappe gemis en is nou gat vol
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Lisensie Afgekeur

Post by ruaanb »

GOSA?
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1483
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Lisensie Afgekeur

Post by Hein22 »

Laaste keer wat ek GOSA gebruik het het hulle nie op my opvolg emails reageer nie. Ek dink hulle het moontlik nou te veel mense wat van hulle dienste gebruik maak of miskien was ek dalk net unlucky...

Net vir interessantheid, wat was die rede hoekom hy afgekeer was?
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Lisensie Afgekeur

Post by Rudi Fischer »

Lack of need
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Lisensie Afgekeur

Post by tripodmvr »

Dit is 'n belaglike rede. Ek sou appelleer met dieselfde motivering waar jy genoem het dat jy aan 'n kampioenskap wou deelneem. As jy kompetisies skiet het jy gewoonlik meer as een geweer nodig. Ek het 2 haelgewere waar ek ene vir "rough shooting" en die ander vir klei skiet motiveer het.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1018
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm

Re: Lisensie Afgekeur

Post by Plaashaas »

Appelleer en doen her aansoek op dieselfde tyd.
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Lisensie Afgekeur

Post by JPS »

Plaashaas wrote:Appelleer en doen her aansoek op dieselfde tyd.
Stem.
User avatar
Meteor
Full Member
Full Member
Posts: 239
Joined: Sat Nov 30, 2013 7:17 pm

Re: Lisensie Afgekeur

Post by Meteor »

Ek glo selfs al doen GOSA nie direk vir jou n onmiddelike oplossing gaan hulle steeds die slegte afkeuring op hulle groot koop van nalaatige afkeurings gooi. In die lang duur gaan dit CFR laat lyk soos kwaadsinnige tydmorsers en dinge vir ons almal gaan verbeter.
Alles wat die moeite werd is vat tyd en tyd kan nie verdeel word
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Lisensie Afgekeur

Post by Rudi Fischer »

Ek het SA Kampioenskappe, The Grand en 5 ander kompetisies gemis wat kon help met provinsiale klere want hulle wou nie my Temp goed keur nie, selfde antwoord .... not convinced of need ....

Ek voel vandat Bothma terug is, is ons weer daar Waar dinge net afgekeur is vir geen rede.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
Vaalbos
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 56
Joined: Thu Feb 27, 2014 11:32 am

Re: Lisensie Afgekeur

Post by Vaalbos »

Rudi, moenie moedeloss raak nie. Hou net aan om die saak verder in a goeie rigting te stoot.

Was ook al daar en het appeleer met sukses.

Aansoek ingegee Mei laas jaar.
Afgekeur in Augustus. (insufficient justification)
Appel ingegee Oktober.
Begin aanhoudend bel en navraag doen in Januarie.
Hulle my naderhand teruggebel en gese hy word voorgele.
Goedgekeur in Maart.

Was amper op heraansoek toe hulle my bel vanaf apel kantore.

Daar is geen rede hoekom a wedgehoorsame mens nie iets mag koop wat redelik alledaags is om sy lewe ryker te maak.

Voorspoed..
Post Reply