Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Hierdiie mannetjie het die aand voordat hy moes slagpale toe gaan uit die kraal gespring en ons het hom 'n maand later in die berg alleen sien loop. Daar was nie 'n draad wat hom kon keer nie en ons het vele kere probeer om hom net in 'n kraal te kry. Todat Pa Ponkie sy mo@r gestrip het vir die skaap met die 4 blaaie en gese het ek en Tiny moet hom maar 'n loodpilletjie gee. Ek lieg nie as ek se die naaste wat jy aan hom kom is 300m! Hierdie ram was erger as 'n koedoe!
Mooi ram. HUlle word vreeslik wild, ons het so drie jaar terug iewers naby Douglas gejag waar hulle ook wild op die plaas geloop het. Ek het probeer een skiet maar kon nooit n skoot inkry nie jy sien hulle net as hulle weghol.
Blok.
Watse geweer is daai lyk soos n gedraaide Mannlicher loop.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time "SPEED KILLS"
Ja hierdie oukie het my darem 'n hele klompie lammers gegee en sy tande het al begin sluit en toe moes hy maar die lorrie klim.
Dis 'n 308 Musgrave Safari. Dit het 'n skyfskietloop op. Musgrave het net 200 van hulle gebou en 'n Santa-babara aksie op hulle gesit.
Dink my Oupa het die geweer erens in die 80's op Bloemfontein gekoop.
Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
Moet se, ek het die kudde nou so bietjie uitgebaster meer na meatmasters toe en nou moet jy daai ribbetjies proe! 'n man moet maar 'n stukkie brood saam dit vat, dis te vetterig!
Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield