Myburgh in die Koranaberge...
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 589
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Myburgh in die Koranaberge...
Goeie naand...
Myburgh het altyd vir my gesê as hy sy eerste gemsbok skiet sal hy dit baie graag in die Kalahari wil gaan doen. So 'n maand en 'n half gelede het ek gedink dis nou tyd vir sy eerste gemsbok en ek het die presiese plek vir hom gekry om dit te doen. Die tyd het stadig geloop totdat net 'n week oor was. Vrydagmiddag het aangebreek en ons was oppad Kalahari toe, die hele gesin. Ons het lekker in die veld gebly en die aande was lekker koud en dik stompe het heelnag op die vuur geknetter. Myburgh het Vrydagaand vir my gevra hoe kan hy die nag omkry sodat die jag kan aanbreek. Saterdagoggend het ek die tjoppertent se ritssluiter vroeg gehoor met vars stompe wat op die vuur val en ek kon hoor die man is opgewonde. Ons het mooi bokke gesien , maar die regte oomblik het die middag so 14h00 aangebreek. Ons het drie mooi bokke aan die voet van die berg teen 'n waaiduintjie gekry , hulle was baie rustig en die wind was in ons guns. Die boer het gesê ons kan enige een van die drie bokke skiet, maar die middelste een was vir Myburgh geskik en het met die bors effe skuins na ons gedraai gestaan. Die slot is stadig afgedruk en ek het vir Myburgh gesê hy moet mooi kyk met wat se hoek die bok staan en toe klap die skoot en onmiddelik was die bok se neus in die grond en twintig meter verder het die stof gedraai en als was verby. Weereens moes ek sluk aan die knop in my keel en sy sussie het hom dadelik geluk gewens. Die skoot is mooi skuins voor die bors in net bo oor die hart. Dit is die vetste gemsbok wat ek in my lewe gesien het.
Groetnis
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170625_075558mm_zpscf6eyltv.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170625_102731mmmm_zpsq4oh0lfc.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170625_080044mmmm_zpsioweop1a.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170625_102419mmmm_zpsvolddayp.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170625_115804mmm_zps0kpqxxik.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170625_102637mmmm_zps9sjexdod.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170624_174631mmmm_zpskt6dpoys.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170625_075453mmmm_zpsokbcnklk.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170625_075539mmmm_zpsplepploy.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170624_174142mmmm_zpsdd9njpzp.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170624_171538mmmm_zpsq9ywh0am.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170624_173903mmmm_zps340ckpre.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170624_130522mmmm_zpsllglecvp.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170624_130413mmmm_zpsevfrjtuu.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170624_105712mmmm_zpsuuy6tk9p.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170624_131354mmmm_zpsmbtzrwwd.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170624_080154mmmm_zpsgd91fgdh.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170624_083418mmmm_zps9cdznm0s.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170624_082009mmmm_zps44ptsowl.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170624_075624mmmm_zpsbr1ed6l4.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170623_165736mmmm_zpseotulixp.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170624_075354mmmm_zpsirxrdvgm.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170624_065718mmmm_zpsgpxdnsou.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170624_141043mmmm_zpsrcpfbhwm.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170624_141134mmmm_zpsfa6is6bn.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170624_141435mmm_zpsmzz0o5dj.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170624_141330mmmm_zpsuldscj1u.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170624_161805mmm_zpsyhd3qngf.jpg

- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Myburgh in die Koranaberge...
Ben dis wragtig die vetste gemsbok wat ek ook al gesien het. Kyk die klong van jou mag maar! Baie geluk en baie mooi fotos. Veld lyk goed en ek sien die baas van die plaas is weer saam. Ruger geniet die water vreeslik. Dankie vir die deel. Ek en my klong ry nou donderdag Karoo toe, die aande is nog lank, ai. 
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.

- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2487
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Myburgh in die Koranaberge...
Baie Geluk, dankie vir die deel
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Myburgh in die Koranaberge...
Dankie vir die deel. sjoe daai bok is vet!
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Myburgh in die Koranaberge...
Geluk jongman. Mooi fotos. Dankie vir die deel. Jy moet sy jag loopbaan in n boek vervat.
- DanieDegenaar
- Sr. Member

- Posts: 368
- Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm
Re: Myburgh in die Koranaberge...
Baie geluk. Wat 'n voorreg.
30-06 Musgrave
303 Lee Enfield
.22 Bruno
12g Boito
.243WIN Howa
357\.38 Mag
303 Lee Enfield
.22 Bruno
12g Boito
.243WIN Howa
357\.38 Mag
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Myburgh in die Koranaberge...
Baie geluk
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
-
FrancoisW
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Mon Dec 09, 2013 2:48 pm
Re: Myburgh in die Koranaberge...
Dis 'n lekker jag. Geluk met daai mooi skoot en mooi bok.
375 Truvelo,30-06 Sabi Mauser, 243 Howa, .22 Brno Model 2
12Br Antoni Zoli S/S
12Br Antoni Zoli S/S
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 764
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: Myburgh in die Koranaberge...
Baie Geluk!!
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
- Tikka_25-06
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Sat Apr 25, 2015 3:12 pm
Re: Myburgh in die Koranaberge...
Pragtig baie geluk!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Myburgh in die Koranaberge...
Baie geluk Ben, daardie horings lyk ook of hulle mooi gaan meet seker maklik naby 40"
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 589
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Myburgh in die Koranaberge...
Julle moet die jag geniet....dalk sien ons mekaar volgende jaar.joe rocket wrote: Ek en my klong ry nou donderdag Karoo toe, die aande is nog lank, ai.
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 589
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Myburgh in die Koranaberge...
Ai man....ek en Myburgh is nie so behendig met pen en papier nie.Plaashaas wrote:Jy moet sy jag loopbaan in n boek vervat.
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 589
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Myburgh in die Koranaberge...
Frederik die langste een is 38".Frederik wrote:Baie geluk Ben, daardie horings lyk ook of hulle mooi gaan meet seker maklik naby 40"
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 589
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Myburgh in die Koranaberge...
Baie dankie aan almal...Myburgh het julle boodskappe gelees.
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Myburgh in die Koranaberge...
Ben, jy vaar nie te vrot hier nie...Ben Remington wrote:Ai man....ek en Myburgh is nie so behendig met pen en papier nie.Plaashaas wrote:Jy moet sy jag loopbaan in n boek vervat.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter