RCBS Chargemaster Lite - R4599 (Aflewering Ingesluit)

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
User avatar
Springkudu
Hero Member
Hero Member
Posts: 757
Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am

RCBS Chargemaster Lite - R4599 (Aflewering Ingesluit)

Post by Springkudu »

Nounet e-pos van Kloppers ontvang

RCBS Chargemaster Lite R4599 (Aflewering Ingesluit)

Dog ek deel dit maar met julle. Ek weet hier was onlangs 'n tweedehandse een verkoop vir R4500
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
SeeMoNsteR
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am

Re: RCBS Chargemaster Lite - R4599 (Aflewering Ingesluit)

Post by SeeMoNsteR »

Dis n mooi prys vir n great dispenser. Geniet myne plenty. Thanks vir die deel Springkudu

Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Sabatti Rover Tactical Gen2 7RSAUM
Savage VLP DBM 260 Ackley
Savage LRP 243
Semi - Custom 6BR
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: RCBS Chargemaster Lite - R4599 (Aflewering Ingesluit)

Post by THOMAST »

Springkudu, gaan jy nou begin herlaai?
User avatar
Springkudu
Hero Member
Hero Member
Posts: 757
Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am

Re: RCBS Chargemaster Lite - R4599 (Aflewering Ingesluit)

Post by Springkudu »

::) ::) Oom Thomas, ek begin dit sterk te oorweeg ja.......

Sal maar eendag aan oom se deur kom klop vir advies en te kyk hoe lyk oom se setup..??
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: RCBS Chargemaster Lite - R4599 (Aflewering Ingesluit)

Post by joe rocket »

Daars hy nou kom jy reg. :laugh:
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Springkudu
Hero Member
Hero Member
Posts: 757
Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am

Re: RCBS Chargemaster Lite - R4599 (Aflewering Ingesluit)

Post by Springkudu »

Ja Joe, maklik om te sê jy wil begin maar die koop is die moeilike ding 8) :'( :angel:
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 786
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm

Re: RCBS Chargemaster Lite - R4599 (Aflewering Ingesluit)

Post by Heinds »

Wonder hoe vergelyk hy met die lyman Gen 6. Hy lyk darm baie soos een
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: RCBS Chargemaster Lite - R4599 (Aflewering Ingesluit)

Post by joe rocket »

Springkudu wrote:Ja Joe, maklik om te sê jy wil begin maar die koop is die moeilike ding 8) :'( :angel:

Ja man dis maklik, maaj soos ek. Ek spandeer al my vrou en kinders se erfgeld op gunne en herlaai toerusting.
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Rem
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 418
Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm

Re: RCBS Chargemaster Lite - R4599 (Aflewering Ingesluit)

Post by Rem »

More manne,

Ek het dieselfde vraag as Heinds, enige iemand n opsinie, of informasie hoe die Lyman gen 6 en CM lite vergelyk?
Sako .243
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
User avatar
JacquesvT
Newbie
Newbie
Posts: 45
Joined: Mon May 22, 2017 6:12 pm

Re: RCBS Chargemaster Lite - R4599 (Aflewering Ingesluit)

Post by JacquesvT »

Ek sal ook graag wil weet hoe hy vergelyk met die lyman gen 6. Ek het 'n paar onakkuraatheid issues met my gen 6.

My line-up;
CZ550 LUX. 308 (Scope; Linx lx3 5-30 x 56)
CZ P07
CZ550 LUX 308 met Lynx LX3 5-30 x 56
CZ-P07
User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 786
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm

Re: RCBS Chargemaster Lite - R4599 (Aflewering Ingesluit)

Post by Heinds »

Moet se my gen6 werk mooi maar gooi baie keer 0.1 te veel of te min. Amper 70-80% van die keer. Shlep..
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
User avatar
JacquesvT
Newbie
Newbie
Posts: 45
Joined: Mon May 22, 2017 6:12 pm

Re: RCBS Chargemaster Lite - R4599 (Aflewering Ingesluit)

Post by JacquesvT »

Heinds wrote:Moet se my gen6 werk mooi maar gooi baie keer 0.1 te veel of te min. Amper 70-80% van die keer. Shlep..
Presies een van my issues. Dan ook het ek gesien dat hy van zero af gaan, al wys hy zero op die screen. Hyt ook nie 'n trickle noe, wat die rcbs wel het. Maar sal wou weet hoe akkuraat is hy, tenoor die lyman.

My line-up;
CZ550 LUX. 308 (Scope; Linx lx3 5-30 x 56)
CZ P07
CZ550 LUX 308 met Lynx LX3 5-30 x 56
CZ-P07
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: RCBS Chargemaster Lite - R4599 (Aflewering Ingesluit)

Post by Heinz Petersen »

Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
andrexseven
Newbie
Newbie
Posts: 31
Joined: Fri Mar 11, 2016 5:34 pm

Re: RCBS Chargemaster Lite - R4599 (Aflewering Ingesluit)

Post by andrexseven »

Goeie more Springkudu baie dankie vir die post ek het jou n pm gestuur. Groete Andre

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Springkudu
Hero Member
Hero Member
Posts: 757
Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am

Re: RCBS Chargemaster Lite - R4599 (Aflewering Ingesluit)

Post by Springkudu »

Andre, soos per my PM, die post was geplaas 21/7/2017, dus is dit 'n ou een wat nou weer begin lewe kry het, die aanbod is lankal weer verby. Jammer man!!

Sent from my iPhone using Tapatalk
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
Rem
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 418
Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm

Re: RCBS Chargemaster Lite - R4599 (Aflewering Ingesluit)

Post by Rem »

More manne,

Ek sien kloppers is nou al R5500 vir die CM lite. Daar iemand wat dit vir n beter prys verkoop? Dalk op jaracal?
Sako .243
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 786
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm

Re: RCBS Chargemaster Lite - R4599 (Aflewering Ingesluit)

Post by Heinds »

Rem wrote:More manne,

Ek sien kloppers is nou al R5500 vir die CM lite. Daar iemand wat dit vir n beter prys verkoop? Dalk op jaracal?

Hulle is nou R4995 by Hinterland in Potch tot 6 Oct. 018 297 5381
Rem
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 418
Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm

Re: RCBS Chargemaster Lite - R4599 (Aflewering Ingesluit)

Post by Rem »

Dankie!
Post Reply