Namibië 2017
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Namibië 2017
Edit: Hoop die fotos wys nou
Wel, ons het nie beplan om hierdie jaar weer Nam toe te gaan nie, maar dis moeilik om nee te sê en 1 Julie was ons op pad.
Ons het so bietjie gaan vleis bymekaar maak naby Gobabis, 1x eland, 2 x gemsbokke en 6 springbokke buite Leonardville.
http://i.imgur.com/uiXeD4a.jpg
Dan was ons ook gelukkig genoeg om Khommas Hochland toe te gaan vir so 4 dae op soek na koedoe en bergsebras.
http://i.imgur.com/RTchCd7.jpg
http://i.imgur.com/jDk8Y9M.jpg
http://i.imgur.com/dd860fd.jpg
http://i.imgur.com/U18LbhN.jpg
http://i.imgur.com/jCpsqd8.jpg
http://i.imgur.com/GLmG8FE.jpg
KH was weereens baie spesiaal, harde jag met nog harder recovery van die dier as jy hom klaar gejag het. Opsny en afdra is maar aan die orde van die dag. Vriend van my was gelukkig genoeg om alleenloper koedoebul te jag deur die vars spoor in die rivier op te tel tel en te volg en so 20 of 30 minute later het ons die skoot gehoor waar ons gesit en wag het by die voertuig. Ons moes daai koedoe ook weer opsny en afdra.
Terug op die plaas naby Gobabis het ek die geleentheid gehad om 'n "management" bul af te haal om vir die jonger bulle bietjie kans te gee...
http://i.imgur.com/MxZGoHb.jpg
n Hele paar kalibers is gebruik op alles, van 243 tot 450 Rigby en 30-06 en 8x68s tussen in ook. Skoot op sebra was 340m, koedoe so 160/170m, langnek net so onder 100m en die springbokke op gemiddeld so 200m
Nog so paar fotos
http://i.imgur.com/D2ACwuV.jpg
http://i.imgur.com/FtbzXYq.jpg
http://i.imgur.com/CmsDuJZ.jpg

Last edited by gillie on Thu Jul 20, 2017 7:41 am, edited 3 times in total.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Namibië 2017
photobucket is besig met streke.
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Namibië 2017
Ek sien net PLEASE UPDATE YOUR ACCOUNT
-
Jaco B
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am
Re: Namibië 2017
Ek sien ook net please update your account.
-
Ranger
- Hero Member

- Posts: 888
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Re: Namibië 2017
Use imgur.com
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Namibië 2017
Aaaai pragtig en geluk man - jislaaik dis n meneer kudu wat julle daar gekry het!
Is dit daai kudu wat so stuk-stuk uit die koppe gedra word?
Baie mooi fotos - dankie vir die deel Gillie
Is dit daai kudu wat so stuk-stuk uit die koppe gedra word?
Baie mooi fotos - dankie vir die deel Gillie
Last edited by FHM on Thu Jul 20, 2017 8:40 am, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 757
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: Namibië 2017
Mooi Kudu, mooi Wêreld, mooi fotos!!
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Namibië 2017
Baie geluk dankie vir die deel die Khomas is maar baie spesiale plek.
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Namibië 2017
Dis net hy daai jaFHM wrote:Aaaai pragtig en geluk man - jislaaik dis n meneer kudu wat julle daar gekry het!
Is dit daai kudu wat so stuk-stuk uit die koppe gedra word?
Baie mooi fotos - dankie vir die deel Gillie
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Namibië 2017
Regtig mooi bokke!
-
koos 2
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
Re: Namibië 2017
Pragtige fotos , dankie vir dir deel.
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Namibië 2017
Baie geluk julle
Baie mooi fotos en diere gejag daar...pragtig.
Baie mooi fotos en diere gejag daar...pragtig.
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
-
honda2
- Full Member

- Posts: 194
- Joined: Wed Sep 23, 2015 2:16 pm
Re: Namibië 2017
Sjoe dit is mooi wereld daar. En daai koedoe is n monster. Well done.
Sent from my SM-A510F using Tapatalk
Sent from my SM-A510F using Tapatalk
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Namibië 2017
Baie mooi fotos! Daai koedoe...... is maar net iets besonders.
Dankie.
Dankie.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Namibië 2017
Baie Geluk, mooi Bokke dankie vir die deel
- Dezman
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Tue Jul 11, 2017 6:23 pm
Re: Namibië 2017
Ongelooflik mooi daar. Lyk "unspoild"!
-
Stefan Fourie
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am
Re: Namibië 2017
Dankie vir die besoek aan ons mooi land en geluk met julle jag sukses.
-
Doppies
- Jr. Member

- Posts: 86
- Joined: Wed Oct 24, 2012 5:35 pm
Re: Namibië 2017
Baie mooi is nog op my Bucket list om in Khommas Hochland te gaan jag. Doc immelman het die wereld altyd so mooi beskryf daar. As ek so na die fotos kyk is dit presies hoe ek dit voorgestel het.
Baie geluk
Baie geluk
- henried
- Hero Member

- Posts: 2342
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Namibië 2017
WOW! Baie geluk.
- neef
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Tue Jul 05, 2016 12:06 pm
Re: Namibië 2017
Dit lyk darm lekker in daardie geweste, geluk met die lekker jag
Deel wat jy weet en jy sal wys word
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Namibië 2017
Baie geluk!!!
Die berg jag is vrek lekker, dit is wanneer jy besef jy moet fiks wees vir jag. Julle is braaf, ek is jaloers.
Die berg jag is vrek lekker, dit is wanneer jy besef jy moet fiks wees vir jag. Julle is braaf, ek is jaloers.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.