Beste langafstand kaliber - 6.5 Creedmore?
-
LeRoy
- Full Member

- Posts: 162
- Joined: Mon Jan 16, 2017 4:37 pm
Beste langafstand kaliber - 6.5 Creedmore?
Ek ondervind dat die wind my erg affekteer en oorweeg 'n groter kaliber maar nie 'n kruitvreter soos .300 of .338's nie.
Ek lees baie deedae van die 6.5 Creedmoor, maar maak Sako of Tikka dit al? Of Sauer of Steyr. In 'Varminter' met dik loop.
Howa staan my nie aan nie - en jy is ook geregtig op jou opinie.
Ek lees baie deedae van die 6.5 Creedmoor, maar maak Sako of Tikka dit al? Of Sauer of Steyr. In 'Varminter' met dik loop.
Howa staan my nie aan nie - en jy is ook geregtig op jou opinie.
Last edited by LeRoy on Sun Aug 06, 2017 5:39 pm, edited 1 time in total.
Steyr Mannlicher .308
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Beste langafstand kaliber - 6.5 Creedmore?
Ruger maak n bitter nice varminter met n dik loop 28 duim lank.
Dan is die nuwe Sabatti ook nogal heelwat beter sois ek verstaan en kom dit in 'n varmint loop konfigurasie wat langer as 24 duim is.
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Dan is die nuwe Sabatti ook nogal heelwat beter sois ek verstaan en kom dit in 'n varmint loop konfigurasie wat langer as 24 duim is.
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
-
Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Re: Beste langafstand kaliber - 6.5 Creedmore?
Al die groot name maak nou darm al Creedmoor's. Die Savage LRP is darm maar 'n bitter lekker roer.
Dan is daar ook die Savage 10 BA Stealth, as hy al op die mark was toe ek gebou het sou ek vir hom gegaan het.
Dan is daar ook die Savage 10 BA Stealth, as hy al op die mark was toe ek gebou het sou ek vir hom gegaan het.
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Beste langafstand kaliber - 6.5 Creedmore?
Tikka het die Tac A1 in 6.5 Creedmoor met 24" Loop 1:8 Twist.LeRoy wrote:Ek ondervind dat die wind my erg affekteer en oorweeg 'n groter kaliber maar nie 'n kruitvreter soos .300 of .338's nie.
Ek lees baie deedae van die 6.5 Creedmore, maar maak Sako of Tikka dit al? Of Sauer of Steyr. In 'Varminter' met dik loop.
Howa staan my nie aan nie - en jy is ook geregtig op jou opinie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Beste langafstand kaliber - 6.5 Creedmore?
LeRoy wrote:Ek ondervind dat die wind my erg affekteer en oorweeg 'n groter kaliber maar nie 'n kruitvreter soos .300 of .338's nie.
Ek lees baie deedae van die 6.5 Creedmore, maar maak Sako of Tikka dit al? Of Sauer of Steyr. In 'Varminter' met dik loop.
Howa staan my nie aan nie - en jy is ook geregtig op jou opinie.
Dan weet jy nie te veel van gewere nie. My opinie..
Groetnis
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Beste langafstand kaliber - 6.5 Creedmore?
Die Howa is lag lag saam die groot name bo aan die lys.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
LeRoy
- Full Member

- Posts: 162
- Joined: Mon Jan 16, 2017 4:37 pm
Re: Beste langafstand kaliber - 6.5 Creedmore?
Jy is geregtig op jou opinie, maar deel met ons jou ontsaglike kennis en ondervinding van gewere. Ons wag in spanning.Armand Steenkamp wrote:
Dan weet jy nie te veel van gewere nie. My opinie..![]()
![]()
Groetnis
Steyr Mannlicher .308
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Beste langafstand kaliber - 6.5 Creedmore?
LeRoy , stadig met die perd opsaal slag. Ek bedoel dit maar tong in die kies.
Ek sou wel weer na die Howa Varminter kyk. Hy skiet beter as van daai groot name.
Groetnis
Ek sou wel weer na die Howa Varminter kyk. Hy skiet beter as van daai groot name.
Groetnis
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Beste langafstand kaliber - 6.5 Creedmore?
Stadig LeRoy , die man bedoel nie sleg nie , jy sal dit nog sien as jy lank op die forum is , die manne krap maar so aan mekaar , veral as hulle eensaam is op 'n plaasLeRoy wrote:Jy is geregtig op jou opinie, maar deel met ons jou ontsaglike kennis en ondervinding van gewere. Ons wag in spanning.Armand Steenkamp wrote:
Dan weet jy nie te veel van gewere nie. My opinie..![]()
![]()
Groetnis
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Beste langafstand kaliber - 6.5 Creedmore?
Al probleem met howa is hulle maak nie gewere met lope langer as 24" duim. Daar is nou eers onlangs n reeks met 26" lope ontwerp as ek dit nie mis het. Hulle moes net die regte loop lengte en twist in ag geneem het met elke kaliber ontwerp. Bygese 24" met n 6.5creedmore werk nie sleg as ek kyk na die nodes met 140gr koels.
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Re: Beste langafstand kaliber - 6.5 Creedmore?
Stem saam met Armand, Howa staan glad nie terug teen enige van die groot name nie, vir die prys kry jy nie beter nie.
Gaan soek onder Gawie se drade, ek dink hy het een keer n mooi vergelyking gemaak, jy kan n pasmaak kolf op n howa sit en nog die halfte van jou scope betaal, dan is jy eers op 'n Savage Lrp se prys sonder n scope.
Maar dis elke man se eie opinie.
Groete
Fanie
Sent from my E5823 using Tapatalk
Gaan soek onder Gawie se drade, ek dink hy het een keer n mooi vergelyking gemaak, jy kan n pasmaak kolf op n howa sit en nog die halfte van jou scope betaal, dan is jy eers op 'n Savage Lrp se prys sonder n scope.
Maar dis elke man se eie opinie.
Groete
Fanie
Sent from my E5823 using Tapatalk
-
LeRoy
- Full Member

- Posts: 162
- Joined: Mon Jan 16, 2017 4:37 pm
Re: Beste langafstand kaliber - 6.5 Creedmore?
Dankie vir al die raad en 'gekskeer', jammer as ek so vinnig oor reageer het.
Ek het bietjie na die Tikka T3x TAC A1 opgekyk, lyk na die regte wapen. Kan net nie sien of enige handelaar hom al in RSA aangehou of te koop het nie.
Ek het bietjie na die Tikka T3x TAC A1 opgekyk, lyk na die regte wapen. Kan net nie sien of enige handelaar hom al in RSA aangehou of te koop het nie.
Steyr Mannlicher .308
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 903
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Beste langafstand kaliber - 6.5 Creedmore?
LeRoy,
Ek het 2 Howa's en nog nie n dag spyt nie...
Sou my budget anders gelyk het, dan het ek nie een Howa besit nie.
Ek besit self n 6.5 Creedmoor, maar dink nie dit is die alpha en omega nie. Die manne in Amerika neig nou meer na die 6mm en 105/115gr koele vir skiet tot op 1.2km. Creedmoor se tyd het begin toe Ruger n paar sexy nommers gemaak het in die kaliber, en Howa het die goedkoper alternatief begin bied.
Jy moet besluit watter koel jy teen watter spoed wil skiet, en dan soek vir n kalibers wat dit kan doen. As jy daardie kort lys het, soek dan die gewere wat die kort lys pas, en koop die een wat met jou beursie en hart praat.
Enigste manier wat jy 100% seker is jy gaan 95% kaans he om te kry wat jy soek.

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13576
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Beste langafstand kaliber - 6.5 Creedmore?
Manne ek wil nou nie lelik weea nie maar moet nie alles glo wat jy lees nie, ja die creed is n goeie kaliber maar hy is baie ver van een van die beste LR kalibers. Sy gewildheid is te danke aan Hornady se bemarking en dan die PRS reeks waar baie manne patrone van die rak af wil koop. Weer het hornady dit reg gedoen met hul rak ammo, in n kort aksie is die creed n goeie roep as jy n all rounder soek wat n lang koel kan skiet maar in die wind gaan die 260 bq beter wees en die 260AI nog beter. Die fabrieks 260 gewere sit net met die probleem dat jy sukkel met die regte lang koels in die kamer. Vir n erenstige LR roer is dit maar die 7mms wat domineer, 284 en al sy neefs en niggies. Ligte gewere is dit 6Dasher, BRDX, BRX en dan nou die nuwe wonderkind BRAI. N 6mm wat n 105gr klas koel by 3100fp+s kan skiet is dodelik maar die BR en sy variante sukkel bq met daai spoed, as jy wind kan lees en n 2mph verander kan call is dit egter nie n te groot probleem nie maar meeste van ons kan nie, my volgende geweer vir LR skiet gaan hopenlik n 105VLD teen 3200fps kan skiet om op te maak vir my gebrek aan wind lees. Die groot 7mms en 3nulle is natuurlik die maklike antwoord vir n wind probleem maar om hulle konstant oor n hele dag te skiet met die recoil is n probleem.
Oom Herme skiet n 6xc met n 105gr Hybrid en hy skiet saam al daai groot kalibers Fope en gee meeste van hulle pak omdat hy nie te sleg is met wind lees nie. Sal ek n Creed gebruik vir LR skiet? Natuurlik maar daar is beter kalibers veral as jy wil/kan bou. Vir die prys wat jy wel vir n 6.5C howa betaal gaan jy sukkel om hom te klop

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
LeRoy
- Full Member

- Posts: 162
- Joined: Mon Jan 16, 2017 4:37 pm
Re: Beste langafstand kaliber - 6.5 Creedmore?
Ek is nie ten gunste van 'n Howa nie net omdat ek gewoond is aan 'kwaliteit' met my Steyr en Sauers.
Ek het wel 'n Tikka en met sy kwaliteit en akkuraatheid is daar absoluut niks fout nie, maar ek sal weer na die Howa gaan kyk, mens weet nooit...
En nee, die .300's het ek al twee van gehad - been there done that - en 'n 7mmRM, miskien is dit die ouderdom wat nie meer sulke skokke kan vat nie :-). Ek soek 'n ligte kaliber warmee ek heeldag kan loop speel.
Ek het wel 'n Tikka en met sy kwaliteit en akkuraatheid is daar absoluut niks fout nie, maar ek sal weer na die Howa gaan kyk, mens weet nooit...
En nee, die .300's het ek al twee van gehad - been there done that - en 'n 7mmRM, miskien is dit die ouderdom wat nie meer sulke skokke kan vat nie :-). Ek soek 'n ligte kaliber warmee ek heeldag kan loop speel.
Steyr Mannlicher .308
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Beste langafstand kaliber - 6.5 Creedmore?
Daar som jy dit mooi op Cappie. 6.5 Creedmoor gaan die nuwe generasie .308 word( nee ek se nie hy gaan die .308 totaal vervang nie) net oor Hornady hulle huiswerk gedoen het en dit n baie bekende kaliber geword het.Capt. Oblivious wrote:Manne ek wil nou nie lelik weea nie maar moet nie alles glo wat jy lees nie, ja die creed is n goeie kaliber maar hy is baie ver van een van die beste LR kalibers. Sy gewildheid is te danke aan Hornady se bemarking en dan die PRS reeks waar baie manne patrone van die rak af wil koop. Weer het hornady dit reg gedoen met hul rak ammo, in n kort aksie is die creed n goeie roep as jy n all rounder soek wat n lang koel kan skiet maar in die wind gaan die 260 bq beter wees en die 260AI nog beter. Die fabrieks 260 gewere sit net met die probleem dat jy sukkel met die regte lang koels in die kamer. Vir n erenstige LR roer is dit maar die 7mms wat domineer, 284 en al sy neefs en niggies. Ligte gewere is dit 6Dasher, BRDX, BRX en dan nou die nuwe wonderkind BRAI. N 6mm wat n 105gr klas koel by 3100fp+s kan skiet is dodelik maar die BR en sy variante sukkel bq met daai spoed, as jy wind kan lees en n 2mph verander kan call is dit egter nie n te groot probleem nie maar meeste van ons kan nie, my volgende geweer vir LR skiet gaan hopenlik n 105VLD teen 3200fps kan skiet om op te maak vir my gebrek aan wind lees. Die groot 7mms en 3nulle is natuurlik die maklike antwoord vir n wind probleem maar om hulle konstant oor n hele dag te skiet met die recoil is n probleem.
Oom Herme skiet n 6xc met n 105gr Hybrid en hy skiet saam al daai groot kalibers Fope en gee meeste van hulle pak omdat hy nie te sleg is met wind lees nie. Sal ek n Creed gebruik vir LR skiet? Natuurlik maar daar is beter kalibers veral as jy wil/kan bou. Vir die prys wat jy wel vir n 6.5C howa betaal gaan jy sukkel om hom te klop
Kom ons begin by n Howa...ek sal niemand dwing om een te koop nie maar as jy n skou stuk van n wapen wil koop van die rak af loop jy verby die Howa. As jy n betroubare, bekostigbare roer soek kan jy maar by hulle rak stop en kyk.
Ek het 2 Howas gekoop net oor my skietmaat op ALRHA met n Howa 6.5 Creedmoor skiet en ek weet daai gunne kan skiet.
Om jou kaliber keuse te vergemaklik sou ek luister wat Cappie se en mooi dink. Ek self skiet n Ruger RPR 6.5 Creedmoor en is n baie lekker all rounder maar jy het goeie 6mm kalibers wat ook skiet laat dit bars.
Identifiseer wat jy met jou roer wil doen en watse doel jy wil bereik en maak dan so jou keuse.
Hoop dit help.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Beste langafstand kaliber - 6.5 Creedmore?
Hoeveel van Leroi se gekose fabrikate maak 6.5Creedmoors in lope langer as 24" en twists van 1:8"?LUAN wrote:Al probleem met howa is hulle maak nie gewere met lope langer as 24" duim. Daar is nou eers onlangs n reeks met 26" lope ontwerp as ek dit nie mis het. Hulle moes net die regte loop lengte en twist in ag geneem het met elke kaliber ontwerp. Bygese 24" met n 6.5creedmore werk nie sleg as ek kyk na die nodes met 140gr koels.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Beste langafstand kaliber - 6.5 Creedmore?
By al die kaliber vergelykings kom dit maar op die selde neer ,as jy n fabrieks geweer wil he is die keuse beperk tot wat in produksie is ,veral in die wonderlike land van ons . Gelukkig lyk dit of van die vervaardigers ag slaan op ons behoeftes om al verder te skiet met swaar vir kaliber koeëls.Geno wrote:Hoeveel van Leroi se gekose fabrikate maak 6.5Creedmoors in lope langer as 24" en twists van 1:8"?LUAN wrote:Al probleem met howa is hulle maak nie gewere met lope langer as 24" duim. Daar is nou eers onlangs n reeks met 26" lope ontwerp as ek dit nie mis het. Hulle moes net die regte loop lengte en twist in ag geneem het met elke kaliber ontwerp. Bygese 24" met n 6.5creedmore werk nie sleg as ek kyk na die nodes met 140gr koels.
DD
-
Basjan123
- Sr. Member

- Posts: 450
- Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Re: Beste langafstand kaliber - 6.5 Creedmore?
https://www.legacysports.com/howa-sub-moa-guarantee/
LeRoy gaan kyk op die link, dit kan dalk jou iets vertel van die Howas se belofte.....
LeRoy gaan kyk op die link, dit kan dalk jou iets vertel van die Howas se belofte.....
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Beste langafstand kaliber - 6.5 Creedmore?
Ek sien nie baie "kwaliteit" wapens soos Steyr's en Sauer's op LA skietbane nie. Ek sien wel baie Howa en Rem700 aksies....
Aim small, miss small
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Beste langafstand kaliber - 6.5 Creedmore?
+1Eugene wrote:Ek sien nie baie "kwaliteit" wapens soos Steyr's en Sauer's op LA skietbane nie. Ek sien wel baie Howa en Rem700 aksies....
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13576
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Beste langafstand kaliber - 6.5 Creedmore?
Gelukkig vir julle bring ek darem n tikkie klas saam na daai LR bane toe, ongelukkig skop die Howas gereeld my gat 
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Beste langafstand kaliber - 6.5 Creedmore?
Net 'n ander opsie vir langafstand.
Nog steeds in die 6.5 mm klas is die 6.5/284. Myne sal ek vir niks verruil nie. Sy akkuraatheid is beter as wat ek kan skiet en met daai lang en groot BC punte is dit 'n uitstekende langafstand kaliber.

I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Beste langafstand kaliber - 6.5 Creedmore?
Verseker6.5/284Norma wrote:Net 'n ander opsie vir langafstand.
Nog steeds in die 6.5 mm klas is die 6.5/284. Myne sal ek vir niks verruil nie. Sy akkuraatheid is beter as wat ek kan skiet en met daai lang en groot BC punte is dit 'n uitstekende langafstand kaliber.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Beste langafstand kaliber - 6.5 Creedmore?
Jurgen, Haha slaat jy nou daar die spyker op die kop.Jurgen Visser wrote:Stadig LeRoy , die man bedoel nie sleg nie , jy sal dit nog sien as jy lank op die forum is , die manne krap maar so aan mekaar , veral as hulle eensaam is op 'n plaasLeRoy wrote:Jy is geregtig op jou opinie, maar deel met ons jou ontsaglike kennis en ondervinding van gewere. Ons wag in spanning.Armand Steenkamp wrote:
Dan weet jy nie te veel van gewere nie. My opinie..![]()
![]()
Groetnis![]()