Kalibrering van Quick Load
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
wouter Stols
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Sat Mar 01, 2014 10:42 am
Re: Kalibrering van Quick Load
Ludwig
Dankie vir al die raad vir kalibrasie. ek kry ongelukkig nie die Somchem link oop nie!
" tabel van Somchem kruite se termochemiese eienskappe. Click here to download"
Kan jy hom dalk vir my mail na vectracon@absamail.co.za
Dankie
Wouter Stols

fredd
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Mon Jul 26, 2010 8:14 pm
Re: Kalibrering van Quick Load
Dit is vreemd dat QL die .243 win se weighting factor aangee as 0.65 en die .308 win as 0.5
Die 243 is mos meer 'overbore' as 'n .308 so dit moet eintlik 'n kleiner waarde as die .308 se 0.5 wees??
So ook is die 260rem, 7mm-08, .243 AI almal 0.5
0.75 Cylindrical cases
0.5 bottleneck cases
0.33 overbore bottleneck cases
Fred

- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Kalibrering van Quick Load
Ek het ook nou begin speel met QL en vir Manie email gestuur oor nuutste info vir QL vanoggend. Ek het nogal vinnig terugvoering ontvang as volg.
"Ek het so 2weke gelede begin om die nuutste termochemiese inligting te kry.
Ek wag tans op die chemiese resultate wat nodig is om die termochemiese data te bepaal, dan stuur ek dit vir Dr. Hartmut Broemel – Quickload – hy sal dan die inligting wat nodig is vir die program na my stuur en ons sal dit op die Somchemreload website plaas. Intussen het ek nie nuwe data nie."
Wat dit ook al mag werd wees.

- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Kalibrering van Quick Load
Klink belowendruaanb wrote:Ek het ook nou begin speel met QL en vir Manie email gestuur oor nuutste info vir QL vanoggend. Ek het nogal vinnig terugvoering ontvang as volg.
"Ek het so 2weke gelede begin om die nuutste termochemiese inligting te kry.
Ek wag tans op die chemiese resultate wat nodig is om die termochemiese data te bepaal, dan stuur ek dit vir Dr. Hartmut Broemel – Quickload – hy sal dan die inligting wat nodig is vir die program na my stuur en ons sal dit op die Somchemreload website plaas. Intussen het ek nie nuwe data nie."
Wat dit ook al mag werd wees.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
-
gtjscholtz@gmail.com
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Thu May 04, 2017 8:20 pm
Re: Kalibrering van Quick Load
Naand manne, wil net graag hoor, moet ek QL vir elke wapen en elke kruit kalibreer?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Kalibrering van Quick Load
Elke geweer van jou het verskillende looplengtes, dopvolumes, TPL, doplengtes en dan ook verskillende koeëls wat gebruik word.gtjscholtz@gmail.com wrote:Naand manne, wil net graag hoor, moet ek QL vir elke wapen en elke kruit kalibreer?
Vir elke koeël wat jy per kaliber en ook elke dryfmiddel aangewend moet jy berekeninge doen per geweer.
'n Koeël van 150 grein gaan nie noodwendig dieselfde kalibrasie waardes gee as 'n 180 greiner nie. Die BRF kan gering of baie verskil. Dit kry jy slegs deur daardie koeël in die geweer te skiet.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
gtjscholtz@gmail.com
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Thu May 04, 2017 8:20 pm
Re: Kalibrering van Quick Load
Baie dankie,dit maak sin. So leer ek weer iets
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Kalibrering van Quick Load
Goeie dag manne,
Baie lekker gelees nou, ek stel baie belang om met quickload te begin, ek laai al jare net met my ladings en vanuit somchem boekie.
Waar begin n mens met quickload? waar kan ek hom koop en hoe maklik is dit om alles op te stel?
Vriendelikke groete.

Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Kalibrering van Quick Load
quickload quicktarget software - Neco
www.neconos.com/details3.htm
QuickLOAD/QuickTARGET version 3.9 is supplied with a comprehensive "USER FRIENDLY" MANUAL included on the QuickLOAD CD-ROM disk. $152.95 plus ...
www.neconos.com/details3.htm
QuickLOAD/QuickTARGET version 3.9 is supplied with a comprehensive "USER FRIENDLY" MANUAL included on the QuickLOAD CD-ROM disk. $152.95 plus ...
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Kalibrering van Quick Load
Baie dankie, is $152.95 die moeite werd? Ek neem aan ek moet n chrony hê?tripodmvr wrote:quickload quicktarget software - Neco
http://www.neconos.com/details3.htm
QuickLOAD/QuickTARGET version 3.9 is supplied with a comprehensive "USER FRIENDLY" MANUAL included on the QuickLOAD CD-ROM disk. $152.95 plus ...
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Kalibrering van Quick Load
Joe, weeg kostes van program op en dink dan oor hoe jy ons kan misbruik. Ek sal veel eerder sorg dat ek eerstens 'n chrony kry en dan hulp hier vra met QL. As jy dan later liefs self jou eie ladings wil bereken , kan jy spaar en dan aankoop.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Kalibrering van Quick Load
Stem saam 'n chrony is soos belangrik soos matryse, jy kan nie herlaai sonder een nie.tripodmvr wrote:Joe, weeg kostes van program op en dink dan oor hoe jy ons kan misbruik. Ek sal veel eerder sorg dat ek eerstens 'n chrony kry en dan hulp hier vra met QL. As jy dan later liefs self jou eie ladings wil bereken , kan jy spaar en dan aankoop.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Kalibrering van Quick Load
Dankie manne, enige spesifieke chrony waarna ek kan kyk? Ek is gelukkig naby meeste vuurwapen winkels in PTA.
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Kalibrering van Quick Load
Prochrono Digital
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Kalibrering van Quick Load
Ek het die Pro-Chrono, nie eendag se probleme.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Kalibrering van Quick Load
Netso.tripodmvr wrote:Prochrono Digital
Doen presies soos geadverteer.
Geen onnodige bedrading en skermpies wat die wereld vol lê nie.
Relatief goedkoop om te vervang as jy hom kwes.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Kalibrering van Quick Load
Ek het nog nooit 'n error lesing gehad nie en dit se baie
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
-
HugoLap
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Wed Jun 21, 2017 11:22 am
Re: Kalibrering van Quick Load
Middag Almal
Ek sien almal sê dat slegs die BRF aangepas moet word om QL te balibreer.
EK vra nou maar net.
Daar is informasie op Somchem se web werf beskikbaar soos
Ratio of Specific heats,
Density and
Heat of Explosion.
Moet dit ook aangepas word in QL voor ek die BRF begin verander om te kalibreer of moet ek nie hieraan raak nie?
As ek dit wel verander, gee dit vir my totale ander ladings.

- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Kalibrering van Quick Load
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
-
HugoLap
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Wed Jun 21, 2017 11:22 am
Re: Kalibrering van Quick Load
Dankie Hein22
Ek het dit al gelees.
Soos ek gesê het, ek vra maar net.
Ek is maar so bietjie OCD en wil alles weet.

Ek het dit al gelees.
Soos ek gesê het, ek vra maar net.
Ek is maar so bietjie OCD en wil alles weet.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Kalibrering van Quick Load
Ek gebruik syfers van 2012 om my QL berekeninge te doen. Prakties word goeie resultate verkry.HugoLap wrote:Middag Almal
Ek sien almal sê dat slegs die BRF aangepas moet word om QL te balibreer.
EK vra nou maar net.
Daar is informasie op Somchem se web werf beskikbaar soos
Ratio of Specific heats,
Density and
Heat of Explosion.
Moet dit ook aangepas word in QL voor ek die BRF begin verander om te kalibreer of moet ek nie hieraan raak nie?
As ek dit wel verander, gee dit vir my totale ander ladings.
Somchem het weens hul wisselvallige lotte die waardes so aangepas dat dit verseker dat jy lae ladings bereken vir S335 en S365. Synde ek bewus is van die' groot verskille in prestasie, kompenseer ek daarvoor as ek beginladings aanbeveel. Met werklike resultate wat geskiet is pas QL self aan by die spoed verkry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 362
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Re: Kalibrering van Quick Load
Hi Kerels
Ek sien die heat of explosion vir s365 het verander by Somchem. Wat moet mens dan nou gebruik?
Ou
Propellant Flame Temperature Specific Energy Heat of Explosion Ratio of Specific heats Covolume Gas volume @ 25°C Density
(K) (°C) (°F) (J/g) (J/g) (Cal/g) (Cp/Cv) (cm³/g) (cm³) (g/cm³)
S365 2 974 2 701 4 893 1 015 3 685 880 1.241 1.014 777.1 1.6
Lot 80
Nuut
Propellant Flame Temperature Specific Energy Heat of Explosion Ratio of Specific heats Covolume Density
(K) (°C) (°F) (J/g) (J/g) (Cal/g) (Cp/Cv) (cm³/g) (g/cc)
S365 2 995 2 722 4 932 1 015 3 983 952 1.241 1.01 1.55
Ek sien die heat of explosion vir s365 het verander by Somchem. Wat moet mens dan nou gebruik?
Ou
Propellant Flame Temperature Specific Energy Heat of Explosion Ratio of Specific heats Covolume Gas volume @ 25°C Density
(K) (°C) (°F) (J/g) (J/g) (Cal/g) (Cp/Cv) (cm³/g) (cm³) (g/cm³)
S365 2 974 2 701 4 893 1 015 3 685 880 1.241 1.014 777.1 1.6
Lot 80
Nuut
Propellant Flame Temperature Specific Energy Heat of Explosion Ratio of Specific heats Covolume Density
(K) (°C) (°F) (J/g) (J/g) (Cal/g) (Cp/Cv) (cm³/g) (g/cc)
S365 2 995 2 722 4 932 1 015 3 983 952 1.241 1.01 1.55
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Kalibrering van Quick Load
My kalibrasies met my ou data werk baie goed. Ek gaan nie nou syfers aanpas nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 362
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Re: Kalibrering van Quick Load
Die waardes maak alles skeef trek. Gaan ook die ou waardes gebruik.