Waar kry mens parte vir n ou springbok bandsaag? Of by wie kan mens dit laat diens in die kaap? Die saag se lem bly afspring en die meul gedeelte se komponente het verdwyn.
Hier onder is n paar fotos van die meul se kompenente wat ek soek:
Parte vir ou springbok band saag en meul
- finch
- Sr. Member

- Posts: 458
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Parte vir ou springbok band saag en meul
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- finch
- Sr. Member

- Posts: 458
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Re: Parte vir ou springbok band saag en meul
Nou net met meat-o-matic in PTA gepraat. Hulle kan n nuwer tipe meul op sit en monteer punt vervang. Die uitstappie behoort so naby R5000 te kos. Hulle hou nie meer die ou meul wat vas klamp soos in die foto aan nie en dus moet die monteer punt ook vervang word.
Hulle se ook maar net stuur saag op vir diens maar ek wonder of hier nie iemand in die kaap is wat die saag ordentlik kan reg maak nie?
Hulle se ook maar net stuur saag op vir diens maar ek wonder of hier nie iemand in die kaap is wat die saag ordentlik kan reg maak nie?
- Parker
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Wed May 13, 2015 9:45 am
Re: Parte vir ou springbok band saag en meul
Kan nie regtig bepaal watter parte jy soek vir jou meul nie. As ek so vinnig kyk blyk als daar te wees. Op die wurm is daar wel so n teflon tipe spacer, weet nie of hy daar is nie? Daar is verstellings op die boonste pulley se hoek asook op die tensioner bout aan die kant wat jy moet maak om die blade se afklim uit te skakel.
Stoot lood!
-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: Parte vir ou springbok band saag en meul
Dink ek het erens ---gee net kans die ooie lam
-
zipp
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Tue May 14, 2013 9:03 pm
Re: Parte vir ou springbok band saag en meul
Die Meulietjie lyk voledig. Die probleem is, normaalweg, dat die agterkant van die wurm en die agterkant binne in die meul teen mekaar slyt en dan nie meer die lem teen die snyplaat vasdruk nie. Ek het laat n ingeneurs werke vir my n paar washers uit vesconite uit laat sny. Sit 2 washers in sodat hulle teen mekaar gly en nie maklik slyt nie.
Die lem is dalk al pap as die spanning nie afgehaal is nadat dit gebruik is nie. Ek sou daar begin. Dit is ook moontlik dat die laers besig is om te groet.
Sit die lem op en draai dit dan met die hand. (Veiligheid: prop natuurlik eers uit !!) Hy sal wys na watter kant toe hy afkom. Daar is stel boute agter die boonste poelie. Klein verstellings op n slag sal wys waarheen. Onthou n band (in hierdie geval, die lem) sal na die hoogste punt toe trek (grootste omtrek). As hy voor afspring moet die onderkant van die boonste poeliie agtertoe gestel word.
hoop dit help

- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Parte vir ou springbok band saag en meul
Finch
Ek het 2 ou meultjies, sal net moet soek, wat moontlik nog op die koppelings wat jy het sal pas.
PM my dan gesels ons verder.
Ek is nader as Pretoria.
Ek het 2 ou meultjies, sal net moet soek, wat moontlik nog op die koppelings wat jy het sal pas.
PM my dan gesels ons verder.
Ek is nader as Pretoria.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- finch
- Sr. Member

- Posts: 458
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Re: Parte vir ou springbok band saag en meul
Dankie vir die terugvoer.
Daai fotos is van iemand anders se saag, ons sin kort al die meul parte.
Viking asb. man, jy sal my hero wees as jy n ekstra meultjie het. Ek pm verder.

//cloud.tapatalk.com/s/59ad067fc9e ... WA0000.mp4
Viking het die naweek my hero geword! Mits die skim uiteindelik sy rieme styfloop.
Sent from my HUAWEI GRA-L09 using Tapatalk
Viking het die naweek my hero geword! Mits die skim uiteindelik sy rieme styfloop.
Sent from my HUAWEI GRA-L09 using Tapatalk