My vleis verwerkings masjien vie volgende jag seisoen

Gebruik van masjinerie, metodes om vleis op te sny , vleis meule, vleis saag, vleis verwerkings messe-slagmesse , stop van wors, ens. kan in die afdeling aanspreek word. The How To on working with meat and game.
Post Reply
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

My vleis verwerkings masjien vie volgende jag seisoen

Post by Heinz Petersen »

Last edited by Heinz Petersen on Mon Sep 04, 2017 4:35 pm, edited 1 time in total.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: My vleis verwerkings masjien vie volgende jag seisoen

Post by ruaanb »

Wonder hoe proe eierwors as ek die video so kyk. :o
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3137
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: My vleis verwerkings masjien vie volgende jag seisoen

Post by Chevvy SS »

Of eierbiltong? ++>:
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: My vleis verwerkings masjien vie volgende jag seisoen

Post by Gawie(13mm) »

Hel pel!!!

Wat was in daai omelet wat jy gister ge-eet het daar by Tredici? >:D

Of is dit dalk die son wat jou Saterdag daar by Louvaine gesteek het? :laugh:
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: My vleis verwerkings masjien vie volgende jag seisoen

Post by Heinz Petersen »

Gawie(13mm) wrote:Hel pel!!!

Wat was in daai omelet wat jy gister ge-eet het daar by Tredici? >:D

Of is dit dalk die son wat jou Saterdag daar by Louvaine gesteek het? :laugh:
Wat het eiers met die draad te.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: My vleis verwerkings masjien vie volgende jag seisoen

Post by Gawie(13mm) »

Heinz Petersen wrote:
Gawie(13mm) wrote:Hel pel!!!

Wat was in daai omelet wat jy gister ge-eet het daar by Tredici? >:D

Of is dit dalk die son wat jou Saterdag daar by Louvaine gesteek het? :laugh:
Wat het eiers met die draad te.
Gaan kyk op daai skakel wat jy geplaas het Heinz.
Nadat ek vir 2 minute gekyk het hoe 'n ou eiers bak, het my eiers begin kook. :-[
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: My vleis verwerkings masjien vie volgende jag seisoen

Post by Gawie(13mm) »

Dit lyk beter Oom!! >:D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: My vleis verwerkings masjien vie volgende jag seisoen

Post by ruaanb »

nie jou vingers daar in die pad kry dan is dit roereier!

Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Post Reply