Goeie dag
hier is so paar bokke en trofees wat op waterval safaris geskiet het.Van die manne was dit hulle eerste bokke gewees en van die ander manne hulle eerste spesies. Jag het mooi geloop skote was van 130 meter tot 310 meter op die springbokke.
Die Howa gewere was maar die mederheid van die jagters se keuse , van 30-06 , 243, 308,ander gewere was Musgrave 300 win mag 7x64 .
van die manne laai hulle eie patronne punte wat gebruik was Hornady SST en Nosler as ook Barnes TSX.
waterval safaris noord kaap.
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
waterval safaris noord kaap.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: waterval safaris noord kaap.
Hier is nog so paar , die gewere hier is 270 PMP patronne vark op 80 meter geskiet, koedoe is met 300 win mag geskiet 180 gr Barnes was ook so 120 meter.
En dan daai jong man met n 223 daai gemsbok plat gemaak op 110 meter. En tot my verbaas agter die blad geskiet.
En dan daai jong man met n 223 daai gemsbok plat gemaak op 110 meter. En tot my verbaas agter die blad geskiet.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: waterval safaris noord kaap.
Hier nog so paar happy manne met hulle trofees.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: waterval safaris noord kaap.
Ook n paar mooi bokke
Gewere was 22-250as ook 308. skote was tussen 180 en 250 meter gewees.

Hier ook so paar trofees.
die eland gejag op waterval met uitkyk safaris.
die eland gejag op waterval met uitkyk safaris.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.