Dagse
Ek het die volgende te koop as n pakkie:
Musgrave Senwes model 80
243Win 10twist
Boyd kolf waarvan aksie is gepak
Picatiny rail
Aim bolt knob wat verwyder kan word indien nie na smaak van koper
Silent Hunter Knal demper gebruik, hy het maar paar krappe op weens swak vervoer redes.
Lee collet die gebruik
Die geweer skiet nog gemaklik onder n duim op 100m en rede vir verkoop is dat hy nie meer gebruik word nie en staan net in kluis.
Ek sal die ammunisie en doppies insluit saam die kassie wat 100 rondtes hou. Die doppe gaan waarskynlik nie meer veel gebruik kan word nie aangesien hulle reeds 10 keer gelaai is.
Prys is R10 000 vir alles en wil nie graag die pakkie opbreek nie, ek is in die Vaal driehoek, Vaalpark
http://i1072.photobucket.com/albums/w365/vdmerwejm/Jaracal/20171008_165317_zps0fflrqzy.jpg
http://i1072.photobucket.com/albums/w365/vdmerwejm/Jaracal/20171008_165247_zpsmn6mo3t5.jpg
VERKOOP DANKIE
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
VERKOOP DANKIE
Last edited by Marc on Mon Dec 18, 2017 10:34 am, edited 2 times in total.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Musgrave Mod80 243 Win TE KOOP
Prys verlaag
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Musgrave Mod80 243 Win TE KOOP
Lekker kopie die.
- Tikka_25-06
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Sat Apr 25, 2015 3:12 pm
Re: Musgrave Mod80 243 Win TE KOOP
Het jy nog sy oorspronklike kolf?
Sent from my EVA-L19 using Tapatalk
Sent from my EVA-L19 using Tapatalk
