12Ga Eduard Kettner Koln O/U

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

12Ga Eduard Kettner Koln O/U

Post by Swede »

Ek gaan die volgende haelgeweer per veiling verkoop. Die prys begin by R3000-00 en sal die veiling oop bly tot en met Vrydag 22 Desember 09h00. Die hoogste bod wat ontvang is sal die veiling wen. Geen PM's nie, plaas jou bod op die draad.

Daar is egter 'n probleem met die geweer, af en toe dan gaan altwee lope gelyk af, ek glo dit sal maklik reggemaak kan word. Die verskynel het onlangs sy kop uitgesteek en skiet ek nie meer met dit nie. In totaal het die geweer nie meer as 300 rondtes deur nie. Ek het in nood 'n skokkussing laat opsit, maar het die smit nie die regte groote gehad, dus hoekom hy so lyk. (ek was oppad om voels te jag op Bray) Hierdie haelgeweer is by die destyd se Senwes Ko-op gekoop.

Vervoer kostes vir die koper en dan in ge-boek by jou plaaslike handelaar.
20171205_055854 (640x152).jpg
20171205_055940 (640x480).jpg
20171205_060051 (640x480).jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Swede on Tue Dec 05, 2017 10:21 am, edited 1 time in total.
And as thy days, so shall thy strength be
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1185
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: 12Ga Eduard Kettner Koln O/U

Post by heywillie »

Het die geweer extractors of ejectors ?
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: 12Ga Eduard Kettner Koln O/U

Post by Swede »

heywillie wrote:Het die geweer extractors of ejectors ?
Extractors
And as thy days, so shall thy strength be
slagdop
Full Member
Full Member
Posts: 173
Joined: Sun Jun 24, 2012 12:35 pm

Re: 12Ga Eduard Kettner Koln O/U

Post by slagdop »

Hoe lank is die lope en wat se chokes het hy op/in?
Ek stel belang.
User avatar
buffalo bill
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 365
Joined: Tue Apr 05, 2016 11:06 am

Re: 12Ga Eduard Kettner Koln O/U

Post by buffalo bill »

Op waste draad moet ons die offer insit?
222 Rem,22-250 Rem,243 Ruger No1,6.5-47 Lapua,270WSM,7mm STW,300 WSM,375 H&H
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: 12Ga Eduard Kettner Koln O/U

Post by Swede »

slagdop wrote:Hoe lank is die lope en wat se chokes het hy op/in?
Ek stel belang.
Lope is 27.5" (70cm), het geen idee wat is die chokes nie, sy is soos sy van haar ma gekom. Daar is geen "screw in chokes" nie.
Last edited by Swede on Tue Dec 05, 2017 9:56 am, edited 1 time in total.
And as thy days, so shall thy strength be
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: 12Ga Eduard Kettner Koln O/U

Post by Swede »

buffalo bill wrote:Op waste draad moet ons die offer insit?
Op hierdie draad
And as thy days, so shall thy strength be
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: 12Ga Eduard Kettner Koln O/U

Post by junglejulian »

R3500
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: 12Ga Eduard Kettner Koln O/U

Post by FHM »

Swede wrote:af en toe dan gaan altwee lope gelyk af,
Kyk dit sal jou wakker kry op n lui-lekker oggend ++>:
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: 12Ga Eduard Kettner Koln O/U

Post by Swede »

FHM wrote:
Swede wrote:af en toe dan gaan altwee lope gelyk af,
Kyk dit sal jou wakker kry op n lui-lekker oggend ++>:
;D
And as thy days, so shall thy strength be
johannvdg
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 73
Joined: Mon May 04, 2015 11:35 am

Re: 12Ga Eduard Kettner Koln O/U

Post by johannvdg »

Swede,

Ek dink jou waardasie van die geweer met sy probleem is baie naby aan reg. In 100% wereknde toestad sou jy seker tot so 6-8K kon kry, afhangend van sy kondisie.

Ek hoop maar net vir die part van die nuwe eienaar dat die probleem maklik reggestel kan word en dat dit nie nodig is om parte te laat maak nie, want spares glo ek nie gaan jy kry nie.
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: 12Ga Eduard Kettner Koln O/U

Post by Swede »

johannvdg wrote:Swede,

Ek dink jou waardasie van die geweer met sy probleem is baie naby aan reg. In 100% wereknde toestad sou jy seker tot so 6-8K kon kry, afhangend van sy kondisie.

Ek hoop maar net vir die part van die nuwe eienaar dat die probleem maklik reggestel kan word en dat dit nie nodig is om parte te laat maak nie, want spares glo ek nie gaan jy kry nie.
Dus hoekom ek die probleem openbaar het en weet die koper daarvan
And as thy days, so shall thy strength be
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: 12Ga Eduard Kettner Koln O/U

Post by Rasmus »

Ek het een van die Kettner haelgewere. Myne het ejectors,multichokes en n singl selective trigger. Ek het hom jare terug by Kalahari arms nuut gekoop. Glo hulle sal moontlik kan help indien parte benodig word.

Myne het ook al n keer of wat altwee lope gelyk geskiet, elke keer was dit as ek met die selector gespeel het. En in die hitte van die oomblik hom reguit vorentoe gestoot het en nie mooi op sy plek nie.

Swede kan jy kies watter loop jy eerste wil skiet?

Groete

Rasmus
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: 12Ga Eduard Kettner Koln O/U

Post by Swede »

Rasmus, ek kan kies watter loop eerste geskiet word

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

12Ga Eduard Kettner Koln O/U

Post by JJV »

Vriend van my se Kettner doen dit blykbaar ook so nou en dan as hy baie regop in die lug inskiet, amper geweer vertikaal hou as hy sneller trek...
Syne het ook ejectors en inskroef chokes.
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: 12Ga Eduard Kettner Koln O/U

Post by JJV »

R3750 offer namens vriend. JJV


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: 12Ga Eduard Kettner Koln O/U

Post by Swede »

Nog iemand!

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: 12Ga Eduard Kettner Koln O/U

Post by junglejulian »

R4000.
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: 12Ga Eduard Kettner Koln O/U

Post by Swede »

junglejulian wrote:R4000.
Dankie! daar het jy nog 'n haelgeweer ;D
And as thy days, so shall thy strength be
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: 12Ga Eduard Kettner Koln O/U

Post by Jake1 »

Baaaie goeie koop as hy maklik herstelbaar is
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
Post Reply