My seun het to sy eerste vlakvark en toe sommer ook 'n rooibok geskiet verlede naweek.
Dit was voorreg om saam met hom te kon stap en jag en 'n verblydende oomblik toe hy oor twee dae twee eenskoot doodskote kon skiet.
(Die Rooibok was so amper amper ;) maar het gelukkig net daar geval.
soos ek in die opskrif gese het 'n voorreg wat geld nie kan koop nie is om met jou seun te jag en hy word nou jou volwaardige jagmaat.
Die Mannietjie se eerste Vlakvark, man wat 'n trotse oomplik. (Hy het met .303 met verkorte kolf om hom te pas geskiet soos op onderste foto, ongelukkig by slagkamer was roer by ander voertuig het toe boer se Ruger gevat vir die foto).
[img width=560 height=420]http://i1092.photobucket.com/albums/i40 ... 052011.jpg[/img]
Sy eerste Rooibok, daai bors van daai mannietjie het ongelooflik geswel hier.
[img width=560 height=420]http://i1092.photobucket.com/albums/i40 ... 520111.jpg[/img]
Moes maar self die eerste paar kilometrs die geweer dra (darrem sonder die KD)
[img width=560 height=420]http://i1092.photobucket.com/albums/i40 ... 052011.jpg[/img]
Pa se bors amper breer as syne.
[img width=560 height=420]http://i1092.photobucket.com/albums/i40 ... 052011.jpg[/img]
Het voorreg
[img width=560 height=420]http://i1092.photobucket.com/albums/i40 ... ormyne.jpg[/img]
Groete
JP






