

Hoe groot dink julle is die bulletjie?














volgewig-105kgGaaf wrote: Dis 'n mooi varkie!
Maar dis eintlik baie moeilik om die grote van die foto af te skat, want die foto kan naby of ver geneem gewees het ens. maar goeie skatting daar Andy!
Hoe swaar word die oujies? Want daai ene lyk vir my heel groot en vet hoor!
Groete
Gawie





