Goeie Dag
Het enige iemand vir my kontakte in die Kroonstad, Koppies, Heilbron, Edenville area in die Vrystaat wat Wingshooting doen?
Dit is vir kliente wat deur kom
Groete
Evert
Wings Shooting - Kroonstad
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Wings Shooting - Kroonstad
Kontak vir Andre Du Toit in Kroonstad by nul7ses 9drie6 55een4.Evert wrote:Goeie Dag
Het enige iemand vir my kontakte in die Kroonstad, Koppies, Heilbron, Edenville area in die Vrystaat wat Wingshooting doen?
Dit is vir kliente wat deur kom
Groete
Evert
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk