.416 koeels te ruil

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
Johan van Wyk
Hero Member
Hero Member
Posts: 619
Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am

.416 koeels te ruil

Post by Johan van Wyk »

Ek het `n vol boksie Speer African Grand Slam Tungsten Core 400 gr .416 solids wat ek nie gaan gebruik nie. Hierdie koeels is ideaal vir .416's met beperkte dopkapasiteit aangesien hulle as gevolg van die tungsten gedeelte redelik kort is.

Ek het genoeg .416 solids om my `n leeftyd te hou soek gaan dus nie by hierdie klompie ook uitkom nie. Ek sal die pakkie graag wil ruil vir `n boksie Interlocks (of soortgelyk) vir papierskiet.

Ons kan gesels oor posgeld, indien nodig.
Post Reply