Hy het 'n paar merkies en krappies op van normale gebruik maar hy werk nog goed. Ek het sopas ook 'n splinternuwe CR2 battery ingesit. Ek sal verkies dat die voornemende koper hom eers bekyk en toets om te bepaal of hy aan sy verwagtinge sal voldoen. Hy kom saam met sy sakkie. Ek kyk na R1500 met posgeld vir die koper indien nodig.
Nikon Prostaff 440 Laser Rangefinder (Verkoop)
- Langeraat
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm

Ek het 'n Nikon Prostaff Laser 440 in 8x20 range finder wat ek nie meer gaan gebruik nie. Ek het hom meestal in bosveld jag omstandighede gebruik en hy het redelik goed daarvoor gewerk. Hy gaan NIE 'n bosluis op 'n springbok se rug op 1600 jaarts kan range nie...
Hy het 'n paar merkies en krappies op van normale gebruik maar hy werk nog goed. Ek het sopas ook 'n splinternuwe CR2 battery ingesit. Ek sal verkies dat die voornemende koper hom eers bekyk en toets om te bepaal of hy aan sy verwagtinge sal voldoen. Hy kom saam met sy sakkie. Ek kyk na R1500 met posgeld vir die koper indien nodig.
Hy het 'n paar merkies en krappies op van normale gebruik maar hy werk nog goed. Ek het sopas ook 'n splinternuwe CR2 battery ingesit. Ek sal verkies dat die voornemende koper hom eers bekyk en toets om te bepaal of hy aan sy verwagtinge sal voldoen. Hy kom saam met sy sakkie. Ek kyk na R1500 met posgeld vir die koper indien nodig.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Novus Vitae - 2 Kor 5:17
- Langeraat
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm