Ek het ge-upgrade na die “64s” so die bogenoemde gps is in die mark.
Hy is in baie goeie werkende toestand. Lekker gps vir n jakjagter. Kom saam sy oorspronklikke boks en toe behore.
R1700 en ek Postnet hom vir jou.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20171218/93cb5f18f0ea76e074cfa82fcbef3506.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20171218/bf2b2b4d697ee50592baa76bea0f9c64.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk

