KRIEGER LOOP 6MM 1 IN 10 groefdraai.
"31 duim, Heavy Varmint".
R5 500
Die loop is by geweersmit. Sal fotos aanstuur aan belangstellendes.
Kontak my op 083 drie 97 dubbel 3 agt 3.
Groete
Eras
KRIEGER 6MM LOOP : R 5 500 - VERKOOP
-
Eras
- Jr. Member

- Posts: 88
- Joined: Wed Sep 08, 2010 7:59 am
KRIEGER 6MM LOOP : R 5 500 - VERKOOP
Last edited by Eras on Tue Dec 19, 2017 2:44 pm, edited 2 times in total.
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: KRIEGER 6MM LOOP : R 5 500
Eras. Watter profiel? Ek stel belang.
-
Eras
- Jr. Member

- Posts: 88
- Joined: Wed Sep 08, 2010 7:59 am
Re: KRIEGER 6MM LOOP : R 5 500
Hi Pieter
Ek sal die info plaas sodra ek dit het.
Ek sal die info plaas sodra ek dit het.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Eras
- Jr. Member

- Posts: 88
- Joined: Wed Sep 08, 2010 7:59 am
Re: KRIEGER 6MM LOOP : R 5 500
Middag Almal
Pieter Savage het eerste opsie op beide lope totdat ek detail op Krieger en Pac-Nor vir hom bevestig het.
Indien die transaksie deur die mat val sal ek hier kom se.
Pieter Savage het eerste opsie op beide lope totdat ek detail op Krieger en Pac-Nor vir hom bevestig het.
Indien die transaksie deur die mat val sal ek hier kom se.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13529
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: KRIEGER 6MM LOOP : R 5 500
Ek love opsies
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
