42.5 Buffel Bul te jag
- DanieDegenaar
- Sr. Member

- Posts: 368
- Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm
42.5 Buffel Bul te jag
Die buffel op die photos is te jag. Hy is 42.5 duim. Prys is R120 000
Kontak asb Jaco Gous op 083 611 9549 vir meer besonderhede
Kontak asb Jaco Gous op 083 611 9549 vir meer besonderhede
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 42.5 Buffel Bul te jag
Lyk baie soos my bank bestuurder na die swak oes nie die rekenings rond gemaak het nie !
Ek weet niks van groot wild jag nie maar hoe weet mens die horings meet 42.5" as die dier nog nie gehanteer was nie?
DD
Ek weet niks van groot wild jag nie maar hoe weet mens die horings meet 42.5" as die dier nog nie gehanteer was nie?
DD
- DanieDegenaar
- Sr. Member

- Posts: 368
- Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm
Re: 42.5 Buffel Bul te jag
DD
Hy was gepyl en gemeet
Hy was gepyl en gemeet
30-06 Musgrave
303 Lee Enfield
.22 Bruno
12g Boito
.243WIN Howa
357\.38 Mag
303 Lee Enfield
.22 Bruno
12g Boito
.243WIN Howa
357\.38 Mag
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: 42.5 Buffel Bul te jag
Danie, ek wil nou nie klink soos 'n Groene nie, maar ek dink jou vriend, Jaco, moet eerder sê:
"Iemand wat hierdie buffel wil kom slag (of skiet), kan hom kry vir R120 000.00."
Geseënd.
PWV
"Iemand wat hierdie buffel wil kom slag (of skiet), kan hom kry vir R120 000.00."
Geseënd.
PWV
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2468
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: 42.5 Buffel Bul te jag
Oom Pieter iets wat gepyl was is nie noodwendig mak nie. Na ons kudus gepyl en in n kamp gesit het om te teel was hulle vir n jaar so wild ons hulle nie gesien nie- en daai kamp is nie baie groot nie. Dan is daar n geval waar ons n jag plaas gerus het vir 5 jaar. Die bokke daar was hond mak- moet mens nou eers rond ry en paar skote in die lug skiet om hulle wild te maak?
Daar is seker n rede hoekom die bul te koop aangebied is. As hy nou nie oom se sak of smaak pas nieis dit goed en wel- smaak en opinie verskil. Maar om net aan te neem dis n “mak” buffel en vir die die man te sê om dit so te adverteer is nie reg hier waar hy die ding probeer verkoop nie.
Daar is seker n rede hoekom die bul te koop aangebied is. As hy nou nie oom se sak of smaak pas nieis dit goed en wel- smaak en opinie verskil. Maar om net aan te neem dis n “mak” buffel en vir die die man te sê om dit so te adverteer is nie reg hier waar hy die ding probeer verkoop nie.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2593
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: 42.5 Buffel Bul te jag
Ok..ek soek twee buffels..I WISH!!!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: 42.5 Buffel Bul te jag
Nico,Nico Harris wrote:Oom Pieter iets wat gepyl was is nie noodwendig mak nie. Na ons kudus gepyl en in n kamp gesit het om te teel was hulle vir n jaar so wild ons hulle nie gesien nie- en daai kamp is nie baie groot nie. Dan is daar n geval waar ons n jag plaas gerus het vir 5 jaar. Die bokke daar was hond mak- moet mens nou eers rond ry en paar skote in die lug skiet om hulle wild te maak?
Daar is seker n rede hoekom die bul te koop aangebied is. As hy nou nie oom se sak of smaak pas nieis dit goed en wel- smaak en opinie verskil. Maar om net aan te neem dis n “mak” buffel en vir die die man te sê om dit so te adverteer is nie reg hier waar hy die ding probeer verkoop nie.
1. Die rede waarom hy die buffel te koop aanbied, is nie ter sprake nie.
2. Die feit of dit my sak pas of nie, is nie ter sprake nie.
My afleiding bly dat dit nie 'n jagtog gaan wees nie, maar eerder 'n skietondervinding.
Maar ek is bereid om my siening te verander as daar verdere inligting verskaf word.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2468
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: 42.5 Buffel Bul te jag
Kry dan eers die feite. Dan kan oom n ingeligte opinie hê.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- dawiec
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
Re: 42.5 Buffel Bul te jag
baie mooi buffel daardie...eendag sal dit my beurt wees. 
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 42.5 Buffel Bul te jag
https://encrypted-tbn0.gstatic.com/images?q=tbn:ANd9GcSozkdEYcO6BO5c0Ogecif3JdL06h5aGYjpudREc1WOod2itfiqqQ
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 42.5 Buffel Bul te jag
Sal jou backup met n kriekie. ....JohanvB wrote:Ok..ek soek twee buffels..I WISH!!!
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 42.5 Buffel Bul te jag
DanieDegenaar wrote:DD
Hy was gepyl en gemeet
Nou verstaan ek hoekom die Buffels so duur is ,kyk al die moeite wat die wild boere het om met buffels te boer.Dit is nie sommer net n paar buffels aanhou in die veld en as daar n groot bul is hom laat skiet nie.Hierdie is n professionele bedryf met stamboek registers ,daar word geselekteer vir konformasie ,horn lengte en dikte, dragtigheid ondersoek gedoen nes n volwaardige bees boerdery met voer krippe en al. As daar so baie mense en uitrusting betrokke is by die pyl van die buffels dan wonder ek hoeveel mens was nodig om die bees tags aan te sit .
https://youtu.be/bkKqhSBhsYY
DD
- Barry Loock
- Full Member

- Posts: 165
- Joined: Sat Jan 02, 2016 10:05 pm
Re: 42.5 Buffel Bul te jag
En dan word daar n bohaai gemaak oor CLB?
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
- DanieDegenaar
- Sr. Member

- Posts: 368
- Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm
Re: 42.5 Buffel Bul te jag
Elkeen kan maar sy eie afleidings maak. Die wat belang stel kan met Jaco gesels. Weet net ek sal my linker een op gee om hom te jag\skiet\slag.
30-06 Musgrave
303 Lee Enfield
.22 Bruno
12g Boito
.243WIN Howa
357\.38 Mag
303 Lee Enfield
.22 Bruno
12g Boito
.243WIN Howa
357\.38 Mag
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: 42.5 Buffel Bul te jag
In my opinie kan daardie n baie uitdagende jag wees. Onthou jy moet n spesifieke dier skiet, en nie die eerste beste buffel wat quarter away staan nie. Dit kan maklik n paar dae neem van harde jag om so n dier onder skoot te kry. O ja, en hy bly befoeterd, al het hy n naam.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: 42.5 Buffel Bul te jag
Danie, ek gaan nou nie die eienaar bel met vrae slegs vir my belangstelling nie, so vra maar hier. Waar in SA loop die bul, en het jy n idee van sy ouderdom?
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 42.5 Buffel Bul te jag
Martin, los liefs daai skote! Dit byt 'n man in die gat!Smitstertjies wrote:In my opinie kan daardie n baie uitdagende jag wees. Onthou jy moet n spesifieke dier skiet, en nie die eerste beste buffel wat quarter away staan nie. Dit kan maklik n paar dae neem van harde jag om so n dier onder skoot te kry. O ja, en hy bly befoeterd, al het hy n naam.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: 42.5 Buffel Bul te jag
Jip, ons ken mos die gevoelDWB wrote:Martin, los liefs daai skote! Dit byt 'n man in die gat!Smitstertjies wrote:In my opinie kan daardie n baie uitdagende jag wees. Onthou jy moet n spesifieke dier skiet, en nie die eerste beste buffel wat quarter away staan nie. Dit kan maklik n paar dae neem van harde jag om so n dier onder skoot te kry. O ja, en hy bly befoeterd, al het hy n naam.![]()
![]()
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 42.5 Buffel Bul te jag
Hahahaha ons moet liewers daarmee ophou!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Bushwack
- Full Member

- Posts: 151
- Joined: Tue Feb 05, 2013 4:14 pm
Re: 42.5 Buffel Bul te jag
ek sal jou sê, maar jy gaan my nie glo nie...Diesel Dog wrote:Lyk baie soos my bank bestuurder na die swak oes nie die rekenings rond gemaak het nie !
Ek weet niks van groot wild jag nie maar hoe weet mens die horings meet 42.5" as die dier nog nie gehanteer was nie?
DD
Patrick Reynecke
Dream...Discover...Experience...
Dream...Discover...Experience...
-
yeti
- Full Member

- Posts: 236
- Joined: Tue Mar 05, 2013 8:27 pm
Re: 42.5 Buffel Bul te jag
I WILL hunt a Buff before I die or die trying
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3073
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: 42.5 Buffel Bul te jag
En ook ek!yeti wrote:I WILL hunt a Buff before I die or die trying
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
