Manne
Ek sit my 223 mini aksie in die mark. Geweer kom saam met Burris 4.5-14×42 teleskoop. Sneller is gestel. Geweer het 671 skote deur. Ek sluit n bipod ook in maar nie die een op fotos. Ingesluit is ook die oorspronklike kolf. Prys R11000. Rede vir verkoop is dat ek n Sako 85 vir n baie goeie prys gekry het.
Kontak my by nul83293217twee.
[attachment]
Howa 223 Mini aksie met Burris teleskoop
- Jurie Vermaak
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Sat Jun 29, 2013 9:51 pm
Howa 223 Mini aksie met Burris teleskoop
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1382
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Hoea 223 Mini aksie met Burris teleskoop
Lekker geweertjie. Hoe het jy daai kryptek camo job op oorspronklike kolf gedoen?Jurie Vermaak wrote:Manne
Ek sit my 223 mini aksie in die mark. Geweer kom saam met Burris 4.5-14×42 teleskoop. Sneller is gestel. Geweer het 671 skote deur. Ek sluit n bipod ook in maar nie die een op fotos. Ingesluit is ook die oorspronklike kolf. Prys R11000. Rede vir verkoop is dat ek n Sako 85 vir n baie goeie prys gekry het.
Kontak my by nul83293217twee. [attachment]
Sent from my Redmi Note 3 using Tapatalk
- Jurie Vermaak
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Sat Jun 29, 2013 9:51 pm
Re: Howa 223 Mini aksie met Burris teleskoop
Snakker
Kolf is oorspronklik so gekoop.
Kolf is oorspronklik so gekoop.
- Jurie Vermaak
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Sat Jun 29, 2013 9:51 pm
Re: Howa 223 Mini aksie met Burris teleskoop
Geweer en teleskoop verkoop.
Pasmaak kolf nog beskikbaar teen R5000.
Pasmaak kolf nog beskikbaar teen R5000.