Goeie dag
Ons het die jaar vroeg af geskop met n jag. Baie geluk aan Wade met sy Grandslam wat hy geskiet het.
Dit was ongelooflik warm gewees in die veld en ons het maar redelik n sweetjie af gegooi.
Het vroeg in die oggende begin maar dit was ook al kla warm hier 7 uur in die oggend.
Wade se skote was van 120 meter tot 300 meter ver. Geweer was n 300 win mag wat gebou is op n enkel RSA aksie. met 165gr sierra punte, met 5.5 - 22 x 50 NF scope.
Weer eens baie gluk Wade met jou eerste Grandslam.
so vroeg jag in Januarie 2018
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
so vroeg jag in Januarie 2018
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: so vroeg jag in Januarie 2018
4 MOOI bokke daardie. Baie geluk.
- JuanVE
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am
Re: so vroeg jag in Januarie 2018
Glo hulle gaan iewers in 'n braai of trofeekamer hang. Baie geluk!!