2 Vortex scopes te koop.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
2 Vortex scopes te koop.
More julle.
Ek bied die volgende te koop aan:
Vortex Diamondback 3-9x40 Dead Hold BDC.( Sonder sy boks )
Vortex Diamondback HP 4-16x42 Dead Hold BDC. ( Met alles in die boks )
Altwee scopes is in n goeie toestand en was op die volgende gewere gebruik:
3-9x40- PCP( Klein merkies )
4-16x42- .204 Ruger ( Geen merke )
Prys is R 2500 vir die 3-9 en R 5500 vir die 4-16 HP. As jy altwee saam vat sal ek hulle laat gaan vir R7500 en ek reel aflewering vanaf Kroonstad.
Whatsapp my gerus vir meer inligting en meer fotos by: nul72drie0vier32drie8.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180218/44e6fd301eb71b92fa39fa69d24e8879.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180218/5a3141deedc4237be704c58661add071.jpg
NB!! Die HP kom sonder die ringe.
Groete
Jan Kraay
Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 2 Vortex scopes te koop.
Voor Admin met my raas...ek het die advertensie net een keer geplaas en niks wou op nie. Het die draft gesave en hy het self die advertensie 2 keer geplaas.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 2 Vortex scopes te koop.
Lekker koop die vir 2 scopes! Ek weet hoe ver daai 4-16 al goed gerol het
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: 2 Vortex scopes te koop.
Bump
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Basjan123
- Sr. Member

- Posts: 448
- Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Re: 2 Vortex scopes te koop.
Hoekom verkoop jy die Vortex'e?
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: 2 Vortex scopes te koop.
Ek het al my scopes dieselfde gemaak en het van roere ontslae geraak so nou het die nie meer werk nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- r1ch@rds
- Full Member

- Posts: 124
- Joined: Sun Oct 06, 2013 7:36 pm
Re: 2 Vortex scopes te koop.
Jan ek het vir jou whattsap gestuur.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: 2 Vortex scopes te koop.
Ek het hom gekry dankie.r1ch@rds wrote:Jan ek het vir jou whattsap gestuur.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: 2 Vortex scopes te koop.
Voorlopig verkoop...
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: 2 Vortex scopes te koop.
Verkoop Dankie. Admin kan maar die post verwyder
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk