Goeie middag ek het 'n Zeiss 8 x 56 met verligte milldot te koop die scope is baie netjies en kom in sy oorspronklike verpakking. Ek het die scope nuut gekoop in 2010 by Safari and Outdoor in Stellenbosch vir R 15 000. Die scope is uitstekend vir nagskiet. Ek soek R 7000 vir hom en postnet of courier koste is vir die koper.
Daar is regtig niks fout met hom nie.
Groete
Francios
074 6598387
Zeiss 8x56
-
Francios Heins
- Newbie

- Posts: 41
- Joined: Tue Oct 15, 2013 2:16 pm
Zeiss 8x56
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Zeiss 8x56
Ai dis 'n nice scope daardie
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Zeiss 8x56
WA gestuur.
Met n vleisie...
Met n vleisie...
- AFRICAN LEADWOOD
- Sr. Member

- Posts: 297
- Joined: Mon Jan 20, 2014 9:04 am
Re: Zeiss 8x56
Milldot is retcle 43, die verpakking se reticle 40, of hoe?


