More ouens,
Ek het 'n Leupold VX-3i met Varmint kruishaar te koop. Die teleskoop is splinternuut en in sy boks, en nog nooit eers uitgehaal of gemonteer nie.
Prys op die teleskoop is R8500 en posgeld is vir die koper se rekening. Dis 'n uitstekende all-round teleskoop vir 'n great prys.
Stuur gerus 'n PM of kontak my by 082 3ses4 077ses indien jy belangstel.
Groete,
Lou
Leupold VX-3i 4.5-14x40 Varmint kruishaar - Te koop
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1174
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1185
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Leupold VX-3i 4.5-14x40 Varmint kruishaar - Te koop
Baie goeie prys !! Sou hom vat as ek nie laasjaar klaar een gekoop het nie !
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Leupold VX-3i 4.5-14x40 Varmint kruishaar - Te koop
Is dit die 30mm of 25mm buis?
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1174
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Leupold VX-3i 4.5-14x40 Varmint kruishaar - Te koop
Die telekskoop het 'n 25mm buis en het nie side-focus nie
