"Stoor" van wapens by die werk

Post Reply
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

"Stoor" van wapens by die werk

Post by heywillie »

More manne,

Hier waar ek werk is daar 'n "geen wapens" beleid.
Ek het egter die CEO genader en gevra of ek dan 'n kluis op die perseel kan installeer waarin ek my wapen kan stoor.
Uit die aard van die saak sal die kluis sal voldoen aan die nodige standaarde, asook die installasie daarvan.
Net ek sal 'n sleutel hê vir die kluis.

Nou my vraag - moet mens die plaaslike DFO betrek tot die saak of kan mens gewoon net die kluis installeer en die wapen daarin stoor?
Die wapen sal net in die kluis wees as ek op die perseel is. Sodra ek verlaat, gaan hy saam.

Ek het probeer soek, maar kry niks in die wetgewing nie.

Groete
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: "Stoor" van wapens by die werk

Post by Carl »

Nee wat Willie ek glo werklik nie. Nerens word daar gemeld dat die DFO van elke kluis vir persoonlike gebruik moet weet nie. Solank die wet se vereistes nagekom word.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: "Stoor" van wapens by die werk

Post by heywillie »

Carl wrote:Nee wat Willie ek glo werklik nie. Nerens word daar gemeld dat die DFO van elke kluis vir persoonlike gebruik moet weet nie. Solank die wet se vereistes nagekom word.
Dis wat ek ook sê. Hoe maak mens dan as jy gaan jag en jy stoor jou wapens in die kluis op die plaas ? Moet die plaaslike DFO dan elke naweek saam die jag groep inkom en dit op die stelsel aanmeld ???

Die CEO was al by die DFO, maar kon nie eers 'n antwoord uit hulle kry nie... daarom het ek hier kom vra, met die hoop om iets konkreet te kry om aan hom voor te lê.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
Gbyleveldt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 339
Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am

Re: "Stoor" van wapens by die werk

Post by Gbyleveldt »

Ek is verseker nie n Kenner in die gebied nie, maar sover ek die wet verstaan moet n kluis volgens die wet geinstalleer word. Daar word nie gese dat saps enige vorm van sertifikaat daarvoor uitreik nie. In fact, die laaste ruk doen hulle nie eers meer kluis inspeksies vir nuwe aansoeke nie, hulle gee jou net n vorm waarop jui aandui hoe die kluis geinstalleer is.

Maw, as jou kluis volgens wet geinstalleer is dan is ek van mening dat jy voldoen aan die nodige vereistes. Dis dalk ‘n goeie idee om fotos te neem na die installasie van die kluis, net as bewys daarvan sou die kluis by ingebreek word.
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: "Stoor" van wapens by die werk

Post by andre007 »

Gbyleveldt wrote:Ek is verseker nie n Kenner in die gebied nie, maar sover ek die wet verstaan moet n kluis volgens die wet geinstalleer word. Daar word nie gese dat saps enige vorm van sertifikaat daarvoor uitreik nie. In fact, die laaste ruk doen hulle nie eers meer kluis inspeksies vir nuwe aansoeke nie, hulle gee jou net n vorm waarop jui aandui hoe die kluis geinstalleer is.

Maw, as jou kluis volgens wet geinstalleer is dan is ek van mening dat jy voldoen aan die nodige vereistes. Dis dalk ‘n goeie idee om fotos te neem na die installasie van die kluis, net as bewys daarvan sou die kluis by ingebreek word.
Ek stem hiermee. n Vriend besit n jagplaas en het die navraag gerig aan ons DFO vir wanneer jagters op sy plaas kom jag en hulle wapens on sy kluis stoor. Hulle het vir hom gesê dat die kluis volgens bepalings van die wet geïnstaleer moet wees, 1 sleutelhouer moet hê en dat dit n SABS vuurwapen goedgekeurde kluis moet wees. Hy het sovêr gegaan om n register te hou van wat in en uit die kluis geteken word.

In die geval glo ek dat die SABS goedgekeurde kluis op die wetsgespesifiseerde manier geïnstaleer moet wees en 1 sleutelhouer hê.

Op n ander noot, ek is n makelaar en ons praat nou en dan oor dieselfde onderwerp ondermekaar. n Kolega het noudiedag vertel dat 1 van sy kliente se eis afgekeur is waarvan 2 peperduur gewere gesteel is.

Die gewere was by sy kluis op sy besigheidsperseel gestoor. Die booswigte was agter die days takings (wat hulle nie gekry het nie want CIT het die geld reeds kom haal) en het toe 2 roere pasella gekry (die kluis was in n houtkabinet versteek en op die vloer en teen die muur vasgemaak). Die assuransie het nie uitbetaal nie aangesien die kluis nie as vuurwapenkluis deur SABS geag was nie.

Man moet maar sekermaak as jy die goedkoop kluise op die mark koop.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 871
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: "Stoor" van wapens by die werk

Post by Viking »

heywillie,

Wetgewing bepaal jy moet te alle tye beheer hê oor jou wapen - dus dra jy dit by jou of stoor dit volgens Wet in 'n toepaslike kluis. Ek dink nie dit maak saak wie se kluis dit is nie!

Ek dink jou probleem gaan eerder hier wees (verwys Fire arms regulations) indien die werkgewer aansoek gedoen het vir 'n firearms free zone! Dan word spesiale vergunning/verslapping vereis vir jou om 'n wapen op die perseel te bring en STOOR!

Firearm-free Zones

The FCA authorizes the Minister, in consultation with certain authorities, to declare any place to be a firearm-free zone if doing so is in the public interest and in accordance with the provisions of the FCA.[96] The FCA states that unless specifically permitted, no one may allow, carry, or store any firearm or ammunition in a firearm-free zone.

Any owner or lawful occupier of any premise can apply to have the premise declared a firearm-free zone.[101] The application must include reasons for seeking the declaration, availability of the capacity to maintain the premise as a firearm-free zone, and a means for informing the public of the premise’s status as a firearm-free zone.

Die vraag is wie moet die "specifically permit" vir jou uitreik?

Indien jy nie die toestemming kry nie oortree jy en die werkgewer die wet as jy 'n wapen op die perseel sou bring of stoor.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 871
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: "Stoor" van wapens by die werk

Post by Viking »

andre007 wrote:'n Kolega het nou die dag vertel dat 1 van sy kliente se eis afgekeur is waarvan 2 peperduur gewere gesteel is.

Die gewere was by sy kluis op sy besigheidsperseel gestoor. Die booswigte was agter die days takings (wat hulle nie gekry het nie want CIT het die geld reeds kom haal) en het toe 2 roere pasella gekry (die kluis was in n houtkabinet versteek en op die vloer en teen die muur vasgemaak). Die assuransie het nie uitbetaal nie aangesien die kluis nie as vuurwapenkluis deur SABS geag was nie.

Man moet maar sekermaak as jy die goedkoop kluise op die mark koop.
Hi Andre007,

Hierdie is 'n interessante geval en kort dalk meer toeligting...

1. Was die substandaard kluis ooit deur die SAPS geinspekteer?
2. Hoekom sou die geweer eienaar sy persoonlike "pepper duur" wapens op sy besigheidsperseel stoor?
3. Was die versekeraar bewus dat die risiko adres nie sy woonadres is nie?
4. Is die wapens "gespesifiseer" maw dat dekking steeds verleen word al word die wapens uit die hoofwoning geneem?
5. Is die wapens dalk onder die besigheid se polis verseker?

NOTA: Sorg dat die Wet te alle tye nagekom word en maak seker jou versekeraar se vereistes word ook eerbiedig. Dis DUUR skoolgeld!

heywillie - jammer vir die hi-jack maar dit is vir ons almal se beswil om hier duidelikheid te kry!
Last edited by Viking on Thu Mar 29, 2018 10:43 am, edited 1 time in total.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
Basjan123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 450
Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm

Re: "Stoor" van wapens by die werk

Post by Basjan123 »

Viking wrote:
andre007 wrote:'n Kolega het nou die dag vertel dat 1 van sy kliente se eis afgekeur is waarvan 2 peperduur gewere gesteel is.

Die gewere was by sy kluis op sy besigheidsperseel gestoor. Die booswigte was agter die days takings (wat hulle nie gekry het nie want CIT het die geld reeds kom haal) en het toe 2 roere pasella gekry (die kluis was in n houtkabinet versteek en op die vloer en teen die muur vasgemaak). Die assuransie het nie uitbetaal nie aangesien die kluis nie as vuurwapenkluis deur SABS geag was nie.

Man moet maar sekermaak as jy die goedkoop kluise op die mark koop.
Hi Andre007,

Hierdie is 'n interessante geval en kort dalk meer toeligting...

1. Was die substandaard kluis ooit deur die SAPS geinspekteer?
2. Hoekom sou die geweer eienaar sy persoonlike "pepper duur" wapens op sy besigheidsperseel stoor?
3. Was die versekeraar bewus dat die risiko adres nie sy woonadres is nie?
4. Is die wapens "gespesifiseer" maw dat dekking steeds verleen word al word die wapens uit die hoofwoning geneem?
5. Is die wapens dalk onder die besigheid se polis verseker?

NOTA: Sorg dat die Wet te alle tye nagekom word en maak seker jou versekeraar se vereistes word ook eerbiedig. Dis DUUR skoolgeld!

heywillie - jammer vir die hi-jack maar dit is vir ons almal se beswil om hier duidelikheid te kry!
sal ook graag meer hieroor wil weet (eks ook in daai "game")
User avatar
Stephan86
Hero Member
Hero Member
Posts: 551
Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am

Re: "Stoor" van wapens by die werk

Post by Stephan86 »

Ek kan met jul deel wat my ervaring met so 'n geval is. Ek werk op 'n myn waar daar ook nie vuurwapens toegelaat word nie. Voor ek by die myn ingaan, vul ek 'n vorm in by ontvangs met al die info van die vuurwapen. Dan loop ek saam met een van die ontvangsdames na 'n kamer vol kluise (daar is vol lengte kluise vir langer gewere en dan ook kleintjies vir handwapens), ek plaas my vuurwapen in die kluis, ons sluit dan die kluis. Die kluis maak gebruik van twee verskillende sleutels, hul hou die een stel en ek hou die ander. Vanmiddag moet beide van ons die kluis oopsluit en dan kan ek weer my vuurwapen neem.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: "Stoor" van wapens by die werk

Post by heywillie »

[quote="Viking"]heywillie,

Ek dink jou probleem gaan eerder hier wees (verwys Fire arms regulations) indien die werkgewer aansoek gedoen het vir 'n firearms free zone! Dan word spesiale vergunning/verslapping vereis vir jou om 'n wapen op die perseel te bring en STOOR!

Daar is nie planne om die perseel "gun free zone" te verklaar nie, slegs kennisgewing dat wapens nie toegelaat word nie (dit is op die einde van die dag privaat grond).
Ek het reeds vergunning gekry om die wapen op die perseel te mag bring, ek mag hom net nie aan my dra nie, dus die roete van 'n kluis installer.
Net vir duidelikheid - die wapen sal net in die kluis gestoor wees as ek op die perseel teenwoordig is. As ek huistoe gaan of selfs vir middag ete ry, gaan hy saam.

Geen probleem met die hi-jack nie Viking !! So leer en help ons mekaar
Last edited by heywillie on Thu Mar 29, 2018 12:17 pm, edited 1 time in total.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 871
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: "Stoor" van wapens by die werk

Post by Viking »

>:D Ek sou ook nie my werkplek 'n "fun free zone" maak nie - wie gaan werk en wie gaan KYK!!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: "Stoor" van wapens by die werk

Post by heywillie »

Viking wrote:>:D Ek sou ook nie my werkplek 'n "fun free zone" maak nie - wie gaan werk en wie gaan KYK!!
Haha finger trouble
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: "Stoor" van wapens by die werk

Post by andre007 »

Viking wrote:
andre007 wrote:'n Kolega het nou die dag vertel dat 1 van sy kliente se eis afgekeur is waarvan 2 peperduur gewere gesteel is.

Die gewere was by sy kluis op sy besigheidsperseel gestoor. Die booswigte was agter die days takings (wat hulle nie gekry het nie want CIT het die geld reeds kom haal) en het toe 2 roere pasella gekry (die kluis was in n houtkabinet versteek en op die vloer en teen die muur vasgemaak). Die assuransie het nie uitbetaal nie aangesien die kluis nie as vuurwapenkluis deur SABS geag was nie.

Man moet maar sekermaak as jy die goedkoop kluise op die mark koop.
Hi Andre007,

Hierdie is 'n interessante geval en kort dalk meer toeligting...

1. Was die substandaard kluis ooit deur die SAPS geinspekteer?
2. Hoekom sou die geweer eienaar sy persoonlike "pepper duur" wapens op sy besigheidsperseel stoor?
3. Was die versekeraar bewus dat die risiko adres nie sy woonadres is nie?
4. Is die wapens "gespesifiseer" maw dat dekking steeds verleen word al word die wapens uit die hoofwoning geneem?
5. Is die wapens dalk onder die besigheid se polis verseker?

NOTA: Sorg dat die Wet te alle tye nagekom word en maak seker jou versekeraar se vereistes word ook eerbiedig. Dis DUUR skoolgeld!

heywillie - jammer vir die hi-jack maar dit is vir ons almal se beswil om hier duidelikheid te kry!
Manne ekt ongelukkig nie verdere besonderhede hieroor nie. Ons was op n Konferensie en die vuurwapen onderwerp is opgebring. Ek is deur iemand daar gevra om n kluis te bestel, n ander makelaar het ons van die geval vertel, hy't my indirek gevra om seker te maak dat die kluis wat ek bestel n SABS goedgekeurde kluis is, die betrokke geval is nie een van my kliente nie en was slegs n onderwerp van bespreking. Ek het nie die antwoord op julle bg vrae nie.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Post Reply