62" Kudu Bul

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
foxripper
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 440
Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm

62" Kudu Bul

Post by foxripper »

Skoonpa moes hom vandag skiet want hy wou vrek van 1 of ander siekte..dis ook nie n vreeslike ou Bul nie..wonder hoe groot en wyd sou hy geword het

Image
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: 62" Kudu Bul

Post by Gerhard »

Hy was op sy laaste net vel en been...

Dalk baie goeie mates op die maatband maar vir my is dit n onaantreklike stel kudud horings...

Dis die eerste keer wat ek sulke wye hoorings sien, normaal weg is die diep draai bulle se horings baie naby mekaar...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
foxripper
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 440
Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm

Re: 62" Kudu Bul

Post by foxripper »

Net soos jy daar se, is wel lang horings maar glad nie mooi nie. Daai lekker diep draaie sou baie mooier gewees het as hulle naby aanmekaar was.
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: 62" Kudu Bul

Post by Gerhard »

foxripper wrote: Net soos jy daar se, is wel lang horings maar glad nie mooi nie. Daai lekker diep draaie sou baie mooier gewees het as hulle naby aanmekaar was.

Hopelik het hy klein bulletjies gemaak en dalk is net die regte gene van die koei af gekry om in n paar jaar monster bulle op die plaas te he...  ;)
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
foxripper
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 440
Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm

Re: 62" Kudu Bul

Post by foxripper »

Ons hoop so want die droogte het bietjie geroei onder hulle...
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: 62" Kudu Bul

Post by Raven »

Foxripper,

Ek gee nie om hoe die horings lyk nie, 'n koedoebul bly maar net 'n mooi dier.

EK hoop dis net di? een wat siek was  :(

Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Rfourie
Full Member
Full Member
Posts: 135
Joined: Sun Dec 05, 2010 10:52 pm

Re: 62

Post by Rfourie »

As ek so na skoonpa se hemp kyk lyk dit of kudu in die 60's geskiet is!
User avatar
foxripper
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 440
Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm

Re: 62" Kudu Bul

Post by foxripper »

SMK, bedoel jy nou nou 1960??
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: 62" Kudu Bul

Post by .::Alwyn-U::. »

Ja dis 'n lekker hemp wat hy daar an het.. Die aanjaaers moet hom dra om die bokke lekker skrik te maak ;D ;D
User avatar
foxripper
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 440
Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm

Re: 62" Kudu Bul

Post by foxripper »

haha..sodat hy ver skote kan skiet.
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: 62" Kudu Bul

Post by .::Alwyn-U::. »

Nes jy daar se foxripper ;D

Praat so van sieklike bokke, kyk gou hierdie koedoe wat ek guster met my klient gan skiet het...
Ek weet ni of jy mooi kan sien nie maar sy heup bene het al uitgesteek!
[img width=560 height=420]http://i1087.photobucket.com/albums/j47 ... C00067.jpg[/img]
User avatar
foxripper
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 440
Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm

Re: 62" Kudu Bul

Post by foxripper »

Hy lyk nie sleg nie, wat dink jy was fout met hom?
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: 62" Kudu Bul

Post by .::Alwyn-U::. »

Ja mens kan dit nie so lekker op die foto sien nie. Maar die bul was MAER!! ek dink hy het om en by 70kg uitgeslag... Ons het so kooi ook noudi dag laat skiet want sy het ook so gelyk en hulle is nie vreeslik oud nie. Ons hoop maar dit was net 'n eenmalige ding. Die plaas waar hulle voor gekom het is nie toegespan nie, die koedoes trek maar...
Post Reply