Megan se eerste jag.

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Megan se eerste jag.

Post by Hugo »

Middag kerels,

My dogter megan se eerste jag, sy is nou 9 jaar oud en oefen a 18 maande. Ekt gereken sys nou reg vir die jag en ons kon n mooi Blesbok ram op haar oupa se plaas plat trek van die voet af soos dit hoort!!

Die kind was in die 7de hemel en het so mooi dankie gese na die bok gele het.

My hart was baie trots.

Die oefen...

http://i262.photobucket.com/albums/ii113/hugof99/IMG_7319.jpg

http://i262.photobucket.com/albums/ii113/hugof99/IMG_7322.jpg

http://i262.photobucket.com/albums/ii113/hugof99/IMG_7328.jpg

http://i262.photobucket.com/albums/ii113/hugof99/IMG_7324.jpg

Groepe

http://i262.photobucket.com/albums/ii113/hugof99/IMG_7331.jpg

Gong op 160m

http://i262.photobucket.com/albums/ii113/hugof99/IMG_7712.jpg

Die jag en slag.

http://i262.photobucket.com/albums/ii113/hugof99/IMG_7582.jpg

http://i262.photobucket.com/albums/ii113/hugof99/IMG_7707.png

http://i262.photobucket.com/albums/ii113/hugof99/IMG_7588.jpg

http://i262.photobucket.com/albums/ii113/hugof99/IMG_7708.png

http://i262.photobucket.com/albums/ii113/hugof99/IMG_7709.png

http://i262.photobucket.com/albums/ii113/hugof99/IMG_7605.jpg

http://i262.photobucket.com/albums/ii113/hugof99/IMG_7618.jpg

http://i262.photobucket.com/albums/ii113/hugof99/IMG_7650.jpg

http://i262.photobucket.com/albums/ii113/hugof99/IMG_7633.jpg

http://i262.photobucket.com/albums/ii113/hugof99/IMG_7663.jpg

http://i262.photobucket.com/albums/ii113/hugof99/IMG_7722.jpg
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Megan se eerste jag.

Post by DWB »

Baie geluk jong dame!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Megan se eerste jag.

Post by Frederik »

Baie netjies baie geluk mooi gedoen hoop nie daar was ekstra te betaal vir die geel tag nie.
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1986
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Megan se eerste jag.

Post by sako 30-06 »

Baie geluk Hugo, jy mag maar trots wees.

Uistekend gedoen, ek sien sy is darem nie bang vir die afslag nie.
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: Megan se eerste jag.

Post by JacquesT (Stompe) »

Aai dit is darem lekker.

Baie geluk.
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2137
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Megan se eerste jag.

Post by Ds J »

Baie geluk! Die afspuit voor die slag - is dit vir stof op die vleis, vir afkoel, of hoe?
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Megan se eerste jag.

Post by ruaanb »

Baie geluk!
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Megan se eerste jag.

Post by Hugo »

Ds J wrote:Baie geluk! Die afspuit voor die slag - is dit vir stof op die vleis, vir afkoel, of hoe?

Ekt gevind dat jy aansienlik minder hare op die vleis kry as die dier se vel nat is.
User avatar
.270 Man
Full Member
Full Member
Posts: 227
Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm

Re: Megan se eerste jag.

Post by .270 Man »

Baie geluk jong dame.

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
;D ;D ;D
Daneel
Full Member
Full Member
Posts: 222
Joined: Mon May 21, 2012 4:13 pm

Re: Megan se eerste jag.

Post by Daneel »

Geluk aan Megan en Pa

Jy mag maar trots wees. Ek sien ook baie grys hare in jou toekoms met so n mooi dogtertjie.
Hulle raak net te vinnig groot.
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Megan se eerste jag.

Post by Hugo »

Frederik wrote:Baie netjies baie geluk mooi gedoen hoop nie daar was ekstra te betaal vir die geel tag nie.
Frederik

Volgens my en my pa is daar geen Blesbokke met tags op sy grond nie, die was lyk my n draad kruiper en het toe allig die tag gesien toe ek by die bok kom na die skoot.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Megan se eerste jag.

Post by Geno »

Geluk Megan!
Seker een van Oom Tommie se bokke...
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2342
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Megan se eerste jag.

Post by henried »

Te lekker, baie geluk julle.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa

"Deo Valente "
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Megan se eerste jag.

Post by Hugo »

Geno wrote:Geluk Megan!
Seker een van Oom Tommie se bokke...
Hoe ken jy my...
User avatar
Konrad308
Full Member
Full Member
Posts: 210
Joined: Mon Feb 15, 2016 12:07 pm

Re: Megan se eerste jag.

Post by Konrad308 »

Baie geluk!

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
22 Beretta Mod 70
22 Brno Mod 2E
223 Rem Sako A1
6mm Dasher Winchester Mod 70
6.5 x 47 Lapua Howa
308 Win Musgrave RSA
300WSM Tikka T3 Varmint
30-06 Spring Howa
375 Ruger Howa
Pointer 12 Guage Semi-Auto
9mm CZ 75 P-07 Duty
Ruger Super Blackhawk 44Mag
Nella
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

Re: Megan se eerste jag.

Post by Nella »

Welgedaan julle
Altyd lekker om so saam die jong klomp in die veld te wees.
Lyk na n duk blesbok daai.
Just smile and wave boys >:D
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Megan se eerste jag.

Post by joe rocket »

Baie geluk! Kyk die foto's, "all smiles" groot lekkerte wat geen geld kan koop nie.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Vergo10
Full Member
Full Member
Posts: 100
Joined: Mon Jul 14, 2014 3:20 pm

Re: Megan se eerste jag.

Post by Vergo10 »

Dit is een van daai oomblike waar "a picture a thousand words" kan sê. Die jong dame lyk regtig heel voorbereid vir die oomblik. Geluk en lekker spaar...
Howa .308 Std 22", Howa .243 Bull 24", CZ 455 Evo Varmint 20.5", 300WSM Mod70 Supergrade

I was trying to daydream, but my mind kept wandering!
User avatar
DriesdlR
Full Member
Full Member
Posts: 178
Joined: Thu Sep 25, 2014 10:05 am

Re: Megan se eerste jag.

Post by DriesdlR »

Nice!!
FrancoisW
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 295
Joined: Mon Dec 09, 2013 2:48 pm

Re: Megan se eerste jag.

Post by FrancoisW »

Baie geluk. Beter kry mens nie.
375 Truvelo,30-06 Sabi Mauser, 243 Howa, .22 Brno Model 2
12Br Antoni Zoli S/S
koos 2
Hero Member
Hero Member
Posts: 734
Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm

Re: Megan se eerste jag.

Post by koos 2 »

Baie geluk en baie dankie vir die deel
User avatar
Faffa
Newbie
Newbie
Posts: 28
Joined: Wed Jul 06, 2016 8:49 pm

Re: Megan se eerste jag.

Post by Faffa »

Pragtig. Myne is 2jaar oud en ons oefen elke aand die woorde: Mamma ek wil 'n jaggeweer hê.

Sent from my S60 using Tapatalk
User avatar
BSniperEM
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 92
Joined: Sun Jul 09, 2017 12:31 pm

Re: Megan se eerste jag.

Post by BSniperEM »

Mooi gedoen! Wat n voorreg om so jonk te begin jag!

Hou daai foto's van die bok se knaters afsny vir haar eerste boyfriend :laugh: :laugh: :laugh:

Ek self twee klein blondies en die jongste wil al klaar saam op 2.5 jaar ++>:

Hou so aan!
Bacon fact #14 - Bacon is healthier than Crystal Meth!
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7547
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Megan se eerste jag.

Post by Wouter Roets »

Baie geluk Megan en Hugo! Wat n enorme voorreg!
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4792
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Megan se eerste jag.

Post by Carl »

Baie geluk Hugo met Megan se 1ste bok, jy maak haar reg groot. Geluk ook Megan sukses na harde werk.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Post Reply