Opleiding vir bevoegtheid sertifikate verlore

Post Reply
User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am

Opleiding vir bevoegtheid sertifikate verlore

Post by Riaan Beeslaar »

Goeie naand mense. Wil graag uitvind ek het my kursus vir bevoegtheid jare terug gedoen en nou moet ek die sertifikaat nommers invul vir my aansoek as toegewyde jagter. Ek het deur die jare die goed erens verle. Nie gedink dis belangrik nie n ou het mos nou bevoegtheids kaart ontvang vanaf die polisie. Kan mens afskrifte van die goed erens kry of hoe nou gemaak.

Groetnis
Riaan

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
User avatar
Kubus
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am

Re: Opleiding vir bevoegtheid sertifikate verlore

Post by Kubus »

Selfde probleem gehad, en gelukkig het die DFO waar ek aansoek gedoen het tien jaar terug, n afskrif op sy rekenaar gehad.
30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am

Re: Opleiding vir bevoegtheid sertifikate verlore

Post by Riaan Beeslaar »

Dankie ek ook reggekom. Die plek waar ek my opleiding ook 10 jaar terug gedoen het, het my goed in hulle argiewe gekry en vir my afskrifte gegee
Groetnis
Riaan

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Schalk.vdB
Full Member
Full Member
Posts: 145
Joined: Thu Mar 21, 2013 6:31 pm

Re: Opleiding vir bevoegtheid sertifikate verlore

Post by Schalk.vdB »

Maar wat maak jy as jy nie afskrifte kan kry nie en die persoon wat die opleiding gegee het bestaan nie meer nie?
SR = M
Solid rest is equal to meat
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Opleiding vir bevoegtheid sertifikate verlore

Post by jankraay »

Schalk.vdB wrote:Maar wat maak jy as jy nie afskrifte kan kry nie en die persoon wat die opleiding gegee het bestaan nie meer nie?
Doen dit maar weer van voor af....


Sent from my iPhone using Tapatalk
Harambe
Hero Member
Hero Member
Posts: 681
Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm

Re: Opleiding vir bevoegtheid sertifikate verlore

Post by Harambe »

Dit kos net weer 'n klomp geld, maar loop doen maar weer die kursus as jy nie anders kan nie.
Of so iets
User avatar
maritzjks
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Sat Jun 02, 2018 10:30 pm

Re: Opleiding vir bevoegtheid sertifikate verlore

Post by maritzjks »

Naand almal
Mario hier
wil graag weet wat staan te doen as jou bevoegdheids kaat verval het verval het?
daar iemand wat dit al tee gekom het?
die wapen kaarte nog geldig
.17 gamo with gas ram.
. 22 krico long action
7x57 orbendorf mauser single square bridge action
222sako in progress
Harambe
Hero Member
Hero Member
Posts: 681
Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm

Re: Opleiding vir bevoegtheid sertifikate verlore

Post by Harambe »

maritzjks wrote:Naand almal
Mario hier
wil graag weet wat staan te doen as jou bevoegdheids kaat verval het verval het?
daar iemand wat dit al tee gekom het?
die wapen kaarte nog geldig
Die FCA seg jou bevoegdheid verval eers saam met die lisensie.
Of so iets
Post Reply