Is daar slaghuise in Randburg of onmiddellike omgewing wat julle kan aanbeveel vir wildsvleisbewerking?
Ek beplan om teen einde Julie paar karkaste van die jagveld terug te bring en moet dan laat verwerk.
Sal waardeer as forumlede my kan laat weet as julle goeie ondervinding met paar slagters gehad het in my omgewing.
Dankie by voorbaat.
Vleisbewerking - Randburg
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Vleisbewerking - Randburg
Jy kan Hentie Bezuidenhout bel by Dinesta prime cut tel no 083 266 6581 hy is in Muldersdrift
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Vleisbewerking - Randburg
Dankie, Nico.
Enige ander manne wat ook slagter/s wil aanbeveel in ons omgewing, laat weet maar asb. Altyd goed om meer as een as opsie te he.
Enige ander manne wat ook slagter/s wil aanbeveel in ons omgewing, laat weet maar asb. Altyd goed om meer as een as opsie te he.