Nuwe aansluitings

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Southpaw
Newbie
Newbie
Posts: 16
Joined: Wed May 30, 2018 4:57 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Southpaw »

Hi mense,

You're going to have to forgive me, I'm Portuguese/English so my Afrikaans is a little lacking. Understanding is 100%, though/.

Waiting for competencies to go through, sitting with 2 FA at the shop, a 525 sporting (12 bore) and a 30-06 Ruger #1... Just a bit of useless information for you all.

Looking to have a .375 H&H AI built in the near future, fingers crossed.

Awesome, that's all.

Thanks,
Alex
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by ruaanb »

welcome
lgb
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Thu Jul 26, 2018 6:06 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by lgb »

More Almal,
Thabazimbi is my dorp en ek is Llen, ek geniet die afrikaans en leer baie. Ek skiet al vir baie jare, maak nou en dan n mes, het onlangs begin herlaai en is mal oor vis vang. Dom vrae en slim antwoorde is my ding en ek hoop om goed in te pas by julle.

Groete
Llen
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by FHM »

lgb wrote:More Almal,
Thabazimbi is my dorp en ek is Llen, ek geniet die afrikaans en leer baie. Ek skiet al vir baie jare, maak nou en dan n mes, het onlangs begin herlaai en is mal oor vis vang. Dom vrae en slim antwoorde is my ding en ek hoop om goed in te pas by julle.

Groete
Llen
Welkom by ons kampvuur Llen, hoop jy geniet dit saam met ons en sie uit na jou deelname. ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
pinelm
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Sun Mar 12, 2017 4:38 pm

Re: New introduction

Post by pinelm »

Good day fellow members,
My name is Luis and love all matters related to hunting and shooting.
I joined this Forum to learn and to be able to share information and goods.
I do target shooting (F TR) and hunt at extended distances with .270 Win and .338 Win Mag.
In the bush I use a .303 Brit and a .416 Rigby.From time to time I "walk and stalk" with a bow.
I live in Johannesburg now but lived in Mpumalanga for many years before that.
I understand Afrikaans perfectly but I am more comfortable writing in English.
If there are any questions related to anything which I may have omitted ,I am more than happy to answer them.
BoetaB
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Wed Aug 15, 2018 1:38 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by BoetaB »

Hello Almal

Marshall hier van uit Namakwaland...

Groete
Baardmeester
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Sat Aug 25, 2018 7:08 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Baardmeester »

Hello.. Ferdi hier
Eks in die Vrystaat geleë

Jag meestal saam my Pa

Ekt hier aangesluit om my kennis te verbeter met herlaai(onlangs begin)

Ek jag met 'n 243 howa(meestal varke en rooibokke)

Jag ook duiwe en tarentale met my Franci Pomp aksie.


Lekker om hier te wees en te lees

Sent from my MI 5 using Tapatalk
Muishonde
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 89
Joined: Sun Aug 19, 2018 9:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Muishonde »

Hi Almal.
Muishond Kruger hier, was voorheen van PTA maar woon al n geruimetyd in die Weskus. Dankie vir n waardevolle forum.
Charles7x57
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Thu Sep 13, 2018 7:07 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Charles7x57 »

Goeie naand.
Weens n tegniese iets? het my username (Born2Late) onklaar geraak en ek is te rekenaar onhandig om dit reg te maak.

n Dag sonder die forum is erg en toe sluit ek maar weer van voor af aan.
So n nuwe aansluiting wat tegnies nie nuut is nie. ;D .
Groete.
Charles.
User avatar
Aceofspades
Hero Member
Hero Member
Posts: 598
Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Aceofspades »

Welkom aan al die nuwe manne. Dit sluit die Ingelse en die ongeletterdes in. Hoop julle geniet dit hier!

Kriek
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Wouter Roets »

Hallo Manne

Hartlik welkom hier op Jaracal en ons almal glo dat julle dit gate uit gaan geniet.

Groetnis
Wouter
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2487
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Flip Nel »

Baie Welkom, julle gaan dit hier geniet.
GvP
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Wed Sep 12, 2018 4:58 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by GvP »

Middag almal

Ek het so week of wat terug aangesluit, geniet die forum baie. Oorspronklik van Letsitele af in die laeveld. So ek het groot geword met bosveld stap jag(naby skiet). Bly van 97' af in die Wes-Kaap. Die springbok jag en ver skiet gogga het maar lank gevat om my te byt. Maar een gelukkige, lang skoot op n probleem dier en nou wil ek my Musgrave .308 reg kry om gereeld sulke skote te kan skiet. Ek het n ou Weaver 400 Classic Scope op my .308 so n lang skoot deur hom lyk nog regtig soos n lang skoot. Dis dan ook hoekom ek by forum aangesluit het, om met meer inligting beter besluite te maak oor my geweer. Geniet die advertensies ook wat lede op sit, want ek gaan met tyd n scope en rangefinder moet koop. Behalwe my .308 het ek n Voere .375 en n Franchi haelgeweer. Laat weet as ek op n ander plek myself moes voorstel, maar nog redelik onseker.

Mooi dag vir almal
Chevelle
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Fri Sep 21, 2018 4:28 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Chevelle »

Hallo Almal.

Het sopas aan gesluit na aanbeveling van n paar vriende.

Naam is Louis Holtzhausen. Oorspronklik van Ellisras in Limpopo, maar die afgelope 18 jaar in die Noord Kaap, Kimberley omgewing. Het n passie vir alles wat skiet. Het onlangs aan veldskiete begin deelneem asook SA Jagters tabelle.

Ek sien uit daarna om te leer baie julle gesoute manne.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by tripodmvr »

Chevelle wrote:Hallo Almal.

Het sopas aan gesluit na aanbeveling van n paar vriende.

Naam is Louis Holtzhausen. Oorspronklik van Ellisras in Limpopo, maar die afgelope 18 jaar in die Noord Kaap, Kimberley omgewing. Het n passie vir alles wat skiet. Het onlangs aan veldskiete begin deelneem asook SA Jagters tabelle.

Ek sien uit daarna om te leer baie julle gesoute manne.
'n Man wil aansluit as jy so vroeg in die oggend met 'n rekenaar stoei. Welkom hier en hoop om nog lekker saam te gesels.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
OomMatt
Full Member
Full Member
Posts: 197
Joined: Tue Nov 17, 2015 1:48 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by OomMatt »

Verseker Marius

Die man het seker bed nat gemaak
Maar … Welkom Louis
It's not whether you get knocked down …….. It's whether you get up!!!!
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.
User avatar
6mmMusgrave
Hero Member
Hero Member
Posts: 1033
Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by 6mmMusgrave »

Chevelle jy van Kimberley af en n diesel mac by Ekapa
kobusjvr
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Thu Nov 01, 2018 4:06 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by kobusjvr »

Middag mense

Na baie lees en probeer het ek gelukkig hier by julle uitgekom. Ek dink die jakkalse gaan nou moeilikheid kry.

My naam is Kobus van Rensburg of Kobus of Kabous of wat julle ook voel aan die einde van die pos pas. Skiet so elke maand in Badplaas omgewin g bietjie jakkalse. Sukkel som, maar ander tye weer beter. Het so klein bietjie hier al gelees en sien sommer ek gaan gou baie leer en ook die forum geniet.

Sal julle op hoogte hou van die naweek se bedrywighede.

Sien baie uit om by julle manne te leer.
SchalkL
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Sat Nov 03, 2018 1:50 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by SchalkL »

Middag almal

Ek is in die proses om my eerste geweer aan te skaf - my bevoegdheids aansoek is ingehandig.

Net die volgende in kort oor my:
1. Ek is lief vir Jesus.
2. Ek bly in Brackenfell.
3. Ek hou van die natuur.
4. Hou van jag.
5. Werk in siviele konstruksie (ek is 'n padmaker).

Ek het 'n Remington 700, 6.5CM gekoop. Ek sal 'n post in die geweer seksie plaas daarvan.


groete

Schalk
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by ruaanb »

welkom Schalk.
Drikus Maritz
Newbie
Newbie
Posts: 8
Joined: Thu Feb 15, 2018 11:10 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Drikus Maritz »

Hallo Almal.

Ek is Drikus Maritz.

Ek werk in 'n geweer winkel "Hollow Point" in Delmas.
Ek jag graag as ek die geleentheid kry. Maak baie tyd vir nag skiet (proebleem diere) sowel as baan skiet.
My gunsteling is wel handwapen skiet.

Ek hou daarvan om almal se raad en advies te lees hier op die forum.
Wapens is my stokperdjie en ek is baie bevoorreg om daarmee op 'n daaglikse basis te werk.
Ek het reeds my eerste Wapen Lisensie gekry toe ek 16 jaar oud was.

Groete.
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1616
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Francoisv »

Welkom Drikus. Glo jy gaan dit geniet hier.


“The Only Easy Day Was Yesterday”
Francois Vogel
desert fox
Newbie
Newbie
Posts: 24
Joined: Wed Dec 09, 2015 10:12 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by desert fox »

More Mede Lede

Ek kuier al n geruime tyd saam, maar het versuim om myself voor te stel tot nou toe.

Ek werk in bly in die middel Ooste, maar kom kuier gereeld in SA. Wapen wette hier is maar streng, maar ons kry darem geleenheid by die skiet klub hier.

Ek is n kranige jagter en geniet alle aspekte van skiet en die buitelewe.

Ek kom kuier weer in Desember en sien uit om bietjie weer in die bos te kom bly!

Groete
Wouter
.22 Voere
.260 Rem Savage LRH
.375 Ruger
Glock 19 Gen 4
12 Br CZ

"Hou die doppe in die lug!"
Meyertrix
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Mon Dec 03, 2018 1:30 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Meyertrix »

Hallo,

Is al 'n rukkie op die forum maar het vandag besluit om te registreer. Altyd lekker om te lees van die manne wat ken ;) Ek bly in Johannesburg en hou van jag en visvang

Groete,
Meyer
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by tripodmvr »

Welkom met jou trix en al ++>:
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply