Eend en Gaans "caller"

Post Reply
User avatar
Rooster1089
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Thu Feb 14, 2013 1:57 pm

Eend en Gaans "caller"

Post by Rooster1089 »

Goeie More,

EK het cd's met gaans roepe op gekry, maar ek kry nie so iets soos 'n Duck caller wat hulle in America gebruik nie.
Is daar nie so iets in SA nie? Dit moet kan werk.
Weet iemand dalk van so iets asb.

Baie Dankie
.270 Howa
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2126
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Eend en Gaans "caller"

Post by Malan123 »

Jy kan hulle by paar plekke kry. Ek het 1 in PMB opgetel by Kings. Jy kan die pitch met 'n rubber rekkie stel.
Post Reply