Lisensie aansoek sloer - Enige raad?
- likweD
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Mon Apr 13, 2015 9:32 pm
Lisensie aansoek sloer - Enige raad?
Naand julle,
Ek het op 11 Junie aansoek ingedien, sec 16 22LR. (my eerste sec 16 aansoek)
Raai wat dis steeds by die stasie vir voorbereiding voor Provinsiaal, wat nog te praat van Pretoria... Is daar enige salf te smeer?
Hulle verseker my die aansoek is nie weg nie, hulle is net besig om op te vang... Enige ander raad as om die 90 werksdae uit te sit en dan ernstig kapsie te maak?
Groete,
Halvar
Sent from my SM-P605 using Tapatalk

- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?
sit in selfde boot myne le nog by die stasie... 22 Junie ingegee en stakings in kimberly het veroorsaak dat my aansoek eers later weg gaan, hoop maar vir die beste anders gaan ek storingskostes moet begin betaal... niks lus vir daai nie!
ek luister saam
ek luister saam
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?
My Ar aansoek is nou 113 dae uitstaande, erns gelees dat dit nie 90 werksdae is nie maar wel kalender dae, vandag vir sajagter epos gestuur dat hul moet help, dalk werk dit! JJV
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?
Retardsbaai is pateties tans. Empangeni het nou n hernuwing in 10 dae gedoen vir my en n lisensie in 3 weke. KwaMbonambi is ook vinnig. Kry maar n adres hier en gee hier in
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- likweD
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Mon Apr 13, 2015 9:32 pm
Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?
Het jy 'n kamer met plek vir 'n kluis te huur?Pappabeer wrote:Retardsbaai is pateties tans. Empangeni het nou n hernuwing in 10 dae gedoen vir my en n lisensie in 3 weke. KwaMbonambi is ook vinnig. Kry maar n adres hier en gee hier in

Sent from my SM-P605 using Tapatalk
- Barry Loock
- Full Member

- Posts: 165
- Joined: Sat Jan 02, 2016 10:05 pm
Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?
Richardsbaai is die probleem.likweD wrote:Het jy 'n kamer met plek vir 'n kluis te huur?Pappabeer wrote:Retardsbaai is pateties tans. Empangeni het nou n hernuwing in 10 dae gedoen vir my en n lisensie in 3 weke. KwaMbonambi is ook vinnig. Kry maar n adres hier en gee hier in
Sent from my SM-P605 using Tapatalk
Die DFO is onbevoeg om sy werk te doen.
Ek het navorsing gedoen in KZN streek en die meeste wapen eienaars is te vrede met hulle plaaslike DFO.
Ek het beeld material dat hy nie eers kan inlock op die stelsel nie. Hy is pateties.
Hit the road running
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?
Kêrel ek is bevrees die meeste plekke het swak diens. Sommiges net erger as die ander.Barry Loock wrote:Richardsbaai is die probleem.likweD wrote:Het jy 'n kamer met plek vir 'n kluis te huur?Pappabeer wrote:Retardsbaai is pateties tans. Empangeni het nou n hernuwing in 10 dae gedoen vir my en n lisensie in 3 weke. KwaMbonambi is ook vinnig. Kry maar n adres hier en gee hier in
Sent from my SM-P605 using Tapatalk
Die DFO is onbevoeg om sy werk te doen.
Ek het navorsing gedoen in KZN streek en die meeste wapen eienaars is te vrede met hulle plaaslike DFO.
Ek het beeld material dat hy nie eers kan inlock op die stelsel nie. Hy is pateties.
Hit the road running
Myne 18 April ingedien en wag nou nog...
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?
My aasoek vir 'n pompaksie haelgeweer is in April afgekeur weens foutiewe werk deur amptenare. Weer aansoek gedoen. Hy is van Mei af by die CFR. Weetnie of dit ooit goedgekeur gaan word nie...
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?
Olraait... Het vanoggend 11:00 die magic SMS gekry dat hy goedgekeur isHein M. wrote:My aasoek vir 'n pompaksie haelgeweer is in April afgekeur weens foutiewe werk deur amptenare. Weer aansoek gedoen. Hy is van Mei af by die CFR. Weetnie of dit ooit goedgekeur gaan word nie...
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?
Dit lyk my die "Luck of the Draw" speel n groot rol.
Ek het ingedien by ons DFO 22 Junie 2018. SMS vir goedkeuring gekry 22 Augustus 2018.
Ek het ingedien by ons DFO 22 Junie 2018. SMS vir goedkeuring gekry 22 Augustus 2018.
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?
Onthou ook net dat almal en sy oupa nou die dag gespring het om hul lisensies the hernu, so as 'n ding lank vat EN die DFO doen sy werk, gaat jy in ek geval moet aanvaar jy gaan dalk lank moet wag. As ek nou 'n aansoek indien, sal ek maar sommer van die begin af aanvaar hy gaan dalk eers Januarie goedgekeur word. En as hy vroeer is, dan kom spog ek hier daaroor.
Of so iets
- Barry Loock
- Full Member

- Posts: 165
- Joined: Sat Jan 02, 2016 10:05 pm
Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?
My AR is geweier nadat dit 127 dae (werksdae) by CFR gele het.JJV wrote:My Ar aansoek is nou 113 dae uitstaande, erns gelees dat dit nie 90 werksdae is nie maar wel kalender dae, vandag vir sajagter epos gestuur dat hul moet help, dalk werk dit! JJV
Sent from my iPhone using Tapatalk
Na ek die brief gekry en dit bestudeer het was daar verkeerde inligting alreeds op hul register. Die frabrikaat het sommer na n ander naam gegaan maar ten minste was die reeks no vd wapen reg gewees.
Die rede vir die afkering was n patetiese, dat ek wel verskeie ander wapens het wat dieselfde diens kan doen.
Ek het nie eers n .223 rem kal op my naam nie.
Toe worstel ek met die vraag van appel of nuwe aansoek van voor af.
Ek het verskillende opinies gekry en einde laaste het ek maar die appel roete gegaan.
Kom ons kyk maar wat gaan volgende gebeur.
Hit the road running
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?
Ek is net bang met Gosa en SA jagter forseer jy hulle om jou aansoek af te handel, om hom bloot te weier is ook afgehandel......
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- likweD
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Mon Apr 13, 2015 9:32 pm
Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?
Opdatering: geen verdere sms'e ontvang nie, bel vandag Pta nommer een hulle bevestig dit het gister darem in Pta aangekom...likweD wrote:Naand julle,
Ek het op 11 Junie aansoek ingedien, sec 16 22LR. (my eerste sec 16 aansoek)
Raai wat dis steeds by die stasie vir voorbereiding voor Provinsiaal, wat nog te praat van Pretoria...
Hopelik is als gedek, selfde wapen is geweier omdat ek nie in motivering aangedui het WAAR ek die wapen van gebruik nie.. Ek het maar sec 16 aansoek roete geneem na toegewyde status toegeken is.. So die horlosie loop, ons kyk hoe Pta se effektiwiteit teen Retardsbaai opweeg..
Sent from my SM-P605 using Tapatalk
- likweD
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Mon Apr 13, 2015 9:32 pm
Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?
My skoonpa se appèl is binne 2 maande afgehandel. Kaartjie toe 2 weke na suksesvolle appèl gekry.. Maar hy is in Pta...Barry Loock wrote:My AR is geweier nadat dit 127 dae (werksdae) by CFR gele het.JJV wrote:My Ar aansoek is nou 113 dae uitstaande, erns gelees dat dit nie 90 werksdae is nie maar wel kalender dae, vandag vir sajagter epos gestuur dat hul moet help, dalk werk dit! JJV
Sent from my iPhone using Tapatalk
Na ek die brief gekry en dit bestudeer het was daar verkeerde inligting alreeds op hul register. Die frabrikaat het sommer na n ander naam gegaan maar ten minste was die reeks no vd wapen reg gewees.
Die rede vir die afkering was n patetiese, dat ek wel verskeie ander wapens het wat dieselfde diens kan doen.
Ek het nie eers n .223 rem kal op my naam nie.
Toe worstel ek met die vraag van appel of nuwe aansoek van voor af.
Ek het verskillende opinies gekry en einde laaste het ek maar die appel roete gegaan.
Kom ons kyk maar wat gaan volgende gebeur.
Hit the road running
Sent from my SM-P605 using Tapatalk
- Barry Loock
- Full Member

- Posts: 165
- Joined: Sat Jan 02, 2016 10:05 pm
Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?
Daars dalk hoop
Hit the road running
Hit the road running
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?
More kry Gosa my R500 om op te volg, 90 Workingdays is verby, en as hul weier gn dit my meer geld kos!! Sal jul laat weet hoe dit vorder......
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?
Manne, vandag my R500 betaal vir Gosa om my AR aansoek op te volg, ek belowe julle 6 minute nadat ek epos met bewys van betaling en die magtiging vorm vir hulle gestuur het toe het ek antwoord van hulle gekry dat hul reeds CFR gekontak het en wag vir terugvoering, dit is diens.....
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Krobb
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Sat Mar 01, 2014 4:57 pm
Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?
Ek kontak ook nou en dan die cfr en wag ook vir terugvoering en dit is waar dit bly. As ek bel lui die telefoon net. E- posse kan jy net sowel maan toe stuur.JJV wrote:Manne, vandag my R500 betaal vir Gosa om my AR aansoek op te volg, ek belowe julle 6 minute nadat ek epos met bewys van betaling en die magtiging vorm vir hulle gestuur het toe het ek antwoord van hulle gekry dat hul reeds CFR gekontak het en wag vir terugvoering, dit is diens.....
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek is gatvol en die ergste is ek is magteloos.
Sent from my SM-J105F using Tapatalk
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3626
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?
Bel na agt in die aand
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
Krobb
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Sat Mar 01, 2014 4:57 pm
Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?
More almal
Ek voel soos n nuwe mens, my vreugde ken geen perke nie.
Gisteraand lê ek in my bed en braak gal oor my lisensie en vanoggend 06H52 kry ek n sms die apél het geslaag lisensie is goedgekeur.
Nou net vir die kaartjie.
Sent from my SM-J105F using Tapatalk
Ek voel soos n nuwe mens, my vreugde ken geen perke nie.
Gisteraand lê ek in my bed en braak gal oor my lisensie en vanoggend 06H52 kry ek n sms die apél het geslaag lisensie is goedgekeur.
Nou net vir die kaartjie.
Sent from my SM-J105F using Tapatalk
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 757
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?
Ek het vanoggend gebel om op te volg op my applikasie, toe lig hulle my in dat hy is "provisionally" goed gekeur is. Ek vra toe wat beteken dit in my taal, toe sê hy dat dit beteken die kanse dat my lisensie goedgekeur gaan word is beter as die kanse dat hy afgekeur sal word. Wierd, maar ek aanvaar dit is provisionally goeie nuus.
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?
Krobb wrote:More almal
Ek voel soos n nuwe mens, my vreugde ken geen perke nie.
Gisteraand lê ek in my bed en braak gal oor my lisensie en vanoggend 06H52 kry ek n sms die apél het geslaag lisensie is goedgekeur.
Nou net vir die kaartjie.
Sent from my SM-J105F using Tapatalk
Jou .204?
Goed, beter, 6millimeter!
- Barry Loock
- Full Member

- Posts: 165
- Joined: Sat Jan 02, 2016 10:05 pm
Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?
Baie geluk.
Hoe lank het die appel geneem
Hit the road running
Hoe lank het die appel geneem
Hit the road running
-
Krobb
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Sat Mar 01, 2014 4:57 pm
Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?
Ja, uiteindelik.Geno wrote:Krobb wrote:More almal