.::Iron pig::.

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

.::Iron pig::.

Post by .::Alwyn-U::. »

Mooi ystervark wat ek gister aand gekry het... Was eintlik opsoek na bosvarke maar hy sal ook doen.

[img width=360 height=480]http://i1087.photobucket.com/albums/j47 ... C00139.jpg[/img]

Jammer vir die swak kwaliteit foto! - My fotograaf is ook my slagter

Groete
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: .::Iron pig::.

Post by marno »

Nice man!

Mooi vark!
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: .::Iron pig::.

Post by Monrique (SJ) »

Netjies

Groetnis
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: .::Iron pig::.

Post by BLOK »

Mooi groot ark daai
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: .::Iron pig::.

Post by Raven »

Alwyn,

Julle moet versigitg wees met watter fotos julle op 'n openbare forum laai, ek weet nie of die iron pig beskermende wild is of nie daar by julle.

Groete Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: .::Iron pig::.

Post by .::Alwyn-U::. »

Hi Raven, niks om oor te worry nie, die man wie se plaas dit is het 'n "permit" om sekere hoeveelheid te dood per jaar. Hy plant aartappels so natuurbewaring kon dit goedkeur vir hom.

Groete
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: .::Iron pig::.

Post by Dawid »

Alwyn

Dis n mooi vark geluk.

Nouja nou het jy die vark en op die forum is daar resepte......maak bietjie gaar dat ons kan hoor hoe het hy gesmaak.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: .::Iron pig::.

Post by BLOK »

Dawid

Hou van die idee van proefkonyn ;D ;D ;D

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: .::Iron pig::.

Post by .::Alwyn-U::. »

Dawid en Blok....

Manne... NEE!
Ek los daai vir my volk..

Groetnis
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: .::Iron pig::.

Post by Raven »

Alwyn,

Hoop jy het sommer 'n paar aartappels gekry om 'n lekker dis met daai varkie te maak  ;D  ;D

Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: .::Iron pig::.

Post by BLOK »

Vir jou volk se jy, ek dog jy doen dit vir vaderland ;D ;D ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: .::Iron pig::.

Post by .::Alwyn-U::. »

haha

Julle manne moet vergeet van daai ystervark potjie gedagte ;D

Ek kan hom seker vir julle pos as julle hom wil probeer? ;D
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: .::Iron pig::.

Post by Jaco Swart »

Alwyn.

Mooi pen vark. Gebruik maar die resepte op die forum om dan vir jou volk 'n lekker dis te maak.

Groetnis
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: .::Iron pig::.

Post by Dawid »

Alwyn

Jou VOLK se jy.....

Nou watter deel van die Kaap soek jy vir n tuisland?  :laugh: :laugh:

Ek neem aan jou volk is nog maar aan die klein kant as jy net een penneman vir hulle gee om hulself te voed.....of is daar n moese pot pap by????????

Huh uh smaak my nie jy gaan n 2 derde meerderheid met daai volk behaal nie.  :laugh: :laugh: :laugh:
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: .::Iron pig::.

Post by .::Alwyn-U::. »

haha nee oom Dawid lyk my nie so nie, ek gee hom maar vir die een wat saam gekom het...
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4598
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: .::Iron pig::.

Post by James Wilson »

mooi man.


hel ek hou nie daarvan om daai goette te slag nie. daai vark se oor lyk soos n piekanien sin :o
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: .::Iron pig::.

Post by Beretta »

Jagbehep
Ek hoop dit is net sy oor wat so lyk ;D
Beretta
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: .::Iron pig::.

Post by .::Alwyn-U::. »

Beretta wrote: Jagbehep
Ek hoop dit is net sy oor wat so lyk ;D
Beretta
Hahah, mens wil tog nie daar onder hoef te slag nie...
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: .::Iron pig::.

Post by PITSMIT »

sy agtervoet trap ook n spoortjie soos n piekanien s'n hahaha ;D ;D ;D
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
222
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 438
Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm

Re: .::Iron pig::.

Post by 222 »

Lekker ding om te skiet met die haelgeweer as hy so verby die bakkie storm. Ons rekord is 22 op een aand in die aartappel lande.
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.

.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: .::Iron pig::.

Post by .::Alwyn-U::. »

Sjoe daai is lekker baie! Hier by ons sien jy hulle maar min..
henslin
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 401
Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm

Re: .::Iron pig::.

Post by henslin »

Met so 'n robbies kan ek vir 3 jaar kurpers vang sonder om my sallaris op dobbertjies te spandeer 1
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
Post Reply