Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Posts: 947 Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Post
by .::Alwyn-U::. » Thu Jun 30, 2011 7:53 pm
Sal nie omgee om so een te skiet nie
Spanner
Hero Member
Posts: 1083 Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Post
by Spanner » Thu Jun 30, 2011 8:14 pm
Ja nee kyk, daai oubaas is die Cindy Crawford van koedoes ... enige man se droom !
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
marno
Hero Member
Posts: 713 Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Post
by marno » Fri Jul 01, 2011 7:28 am
Jho dis baie mooi!
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
SmitH
Sr. Member
Posts: 453 Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am
Post
by SmitH » Fri Jul 01, 2011 7:34 am
Pragtag
gaaf
Post
by gaaf » Fri Jul 01, 2011 7:59 am
Spanner wrote:
Ja nee kyk, daai oubaas is die Cindy Crawford van koedoes ... enige man se droom !
hahaha, lag ek nou sommer lekker!
PITSMIT
Hero Member
Posts: 989 Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Post
by PITSMIT » Fri Jul 01, 2011 1:10 pm
daai ou het vir lang jare die kat gen@i in die distrik maar alle goeie dinge kom seker maar op n einde iewers.
hy was loshande die skelmste bul in die distrik want dis hoe hy daai paar pale gegroei het
dalk eendag wie weet............
??????
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
KalahariKlong
Hero Member
Posts: 891 Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Post
by KalahariKlong » Tue Jul 05, 2011 1:23 pm
Manne.. ja, hy sal verseker mooi meet.
MAAR, ek verkies maar die wye horings.
Seker maar die "Kalahari" invloed.
Groete
Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Posts: 947 Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Post
by .::Alwyn-U::. » Tue Jul 05, 2011 1:29 pm
Ek stem saam Kalahari! Die wye horings is vir my ook 'n mooier trofee!
Jaco Swart
Hero Member
Posts: 804 Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Post
by Jaco Swart » Tue Jul 05, 2011 1:57 pm
Middag manne.
Ek wil nie die post hi jack nie, maar het hierdie foto gister gekry. Weet nie verdere detail nie, maar die is 'n mooi Koedoe.
Groetnis
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Dewie
Full Member
Posts: 186 Joined: Fri Jul 01, 2011 6:53 pm
Post
by Dewie » Tue Jul 05, 2011 2:00 pm
Halo Oom Jaco
Dit is 'n baie mooi Koedoe daar
Leker lang en bree horings
Geluk
Dewie
Brno .308
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
KalahariKlong
Hero Member
Posts: 891 Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Post
by KalahariKlong » Tue Jul 05, 2011 2:33 pm
Daai lyk na 'n m@erse bul, die foto lyk net vir my bietjie verdag.
Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
BLOK
Hero Member
Posts: 5982 Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Post
by BLOK » Tue Jul 05, 2011 2:39 pm
KalahariK
+1 op daai stelling
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Naas
Full Member
Posts: 245 Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm
Post
by Naas » Tue Jul 05, 2011 3:43 pm
Sal ook so se,maar dit is n mooi bul.
die twee horings verskil baie van mekaar.
en lank met kort draai.en ander een weer baie diep draai en korter.
min wat mens dit sien,as dit sy horings is
Naas
Naas Potgieter
Namibia ( Gobabis )
Box 810
0812972323
np@iway.na
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Posts: 947 Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Post
by .::Alwyn-U::. » Tue Jul 05, 2011 3:54 pm
Nee jong ek weet darm nie oor daai koedoe nie. Daai regter kantste horing is langer as sy lyf dan.
Hugo
Hero Member
Posts: 1977 Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Post
by Hugo » Wed Jul 06, 2011 8:29 am
Jaco S wrote:
Middag manne.
Ek wil nie die post hi jack nie, maar het hierdie foto gister gekry. Weet nie verdere detail nie, maar die is 'n mooi Koedoe.
Groetnis
Die bul se poks horing het 72" gemeet, was in die Laevelder gepubliseer in Mei maand ek dink, hys die nuwe nommer 2 of 3 as ek reg onthou,
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Posts: 947 Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Post
by .::Alwyn-U::. » Wed Jul 06, 2011 8:41 am
MAGTAG! Dis darem lank ne.. HOE LYK NR1 DAN NIE!? was nr1 se horings opgetel ne?
Hugo
Hero Member
Posts: 1977 Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Post
by Hugo » Wed Jul 06, 2011 8:46 am
Nommer een is 'n pick up ja, soos ek verstaan hang die stel horing of 'n duplikaat van dit by 'n taksidermie in Krugersdorp erens, ekt nie 'n clue waar of wie nie.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
MEERKAT
Hero Member
Posts: 737 Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Post
by MEERKAT » Wed Jul 06, 2011 1:12 pm
Hallo Alwyn
Sover ek weet is die horings nr1 en is wel opgetel
[img]http://[/img]
Nog 'n groterige gogga
[img]http://[/img]
Mooi loop
MEERKAT
KLASIE
Jr. Member
Posts: 67 Joined: Wed Sep 16, 2009 3:08 pm
Post
by KLASIE » Wed Jul 06, 2011 7:02 pm
mooi koedoe horings daai eerste een
Dewie
Full Member
Posts: 186 Joined: Fri Jul 01, 2011 6:53 pm
Post
by Dewie » Wed Jul 06, 2011 7:04 pm
Halo Oom Meerkat
Dit is leker horings
Sal nie omgee om so bul eendag raak te loop nie
Dewie
Brno .308
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
spekieries
Hero Member
Posts: 1240 Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Post
by spekieries » Wed Jul 06, 2011 11:16 pm
Dewie
Jy loop hom nie raak nie, hy loop jou raak !!!!!
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Posts: 947 Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Post
by .::Alwyn-U::. » Wed Jul 06, 2011 11:27 pm
Manne nou wonder ek, Hoe groot kan hy werklik raak!? Met die beste gene en beste kos en die w?reld se tyd...
KalahariKlong
Hero Member
Posts: 891 Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Post
by KalahariKlong » Fri Jul 08, 2011 1:30 am
Manne, ek het die skrywe oor daai 72" kudu. As iemand belangstel, pm my jou email dan stuur ek aan.
Die bul is in Hoedspruit/Welverdiend geskiet deur Dewald Joubert.
Geskiet met 9.3x62 286gr CDP.
Ek vra onverskoning vir my skeptiese aanmerking.
Baie geluk aan die jagter met die trofee van 'n leeftyd en die etiese wyse waarop die oupa gejag was.
Groete
KK
Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly