Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Jy was so lank weg... ...het begin wonder of jy nie so diep in jou hide weggekruip het (met pyl en boog) dat jy naderhand heeltemal verdwaal het... ...of op 'n tak aan die slaap geraak het (van doodstil sit) en toe desmoers afgeval het...
Baie mooi vark. Geluk op.
Solank jy nie gemaak het soos die yankees, en so 2 meter agter die dier sit wat hom so groot laat vertoon nie
Groete en geluk
Ja3