Lisensie aansoek sloer - Enige raad?

Krobb
Full Member
Full Member
Posts: 178
Joined: Sat Mar 01, 2014 4:57 pm

Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?

Post by Krobb »

Barry Loock wrote:Baie geluk.
Hoe lank het die appel geneem

Hit the road running
Ek het 14 Feb n sms gekry dat my hulle my apél ontvang het. Dus so 6 maande en 10 dae.

Sent from my SM-J105F using Tapatalk
User avatar
Springkudu
Hero Member
Hero Member
Posts: 757
Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am

Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?

Post by Springkudu »

Vanoggend SMS gekry met goedkeuring vir my 6.5 Creedmoor.

4 Julie Ingehandig
30 Augustus Goedgekeur
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?

Post by alecjohnson »

Springkudu wrote:Vanoggend SMS gekry met goedkeuring vir my 6.5 Creedmoor.

4 Julie Ingehandig
30 Augustus Goedgekeur
Baie gelukkig ek het nog nooit langer as 9 weke gewag nie, my laaste aansoek het ek nou 21 Junie ingedien, 7 Augustus is dit van Upington na Kimberly en daar le dit nog....

Ek het my maar reggemaak vir 'n BAAAAAAIE Lang wag!
Jakman
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 80
Joined: Mon Sep 14, 2015 7:37 am

Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?

Post by Jakman »

Ons plaaslike DFO het my ook al teen die mure laat uit klim.. My bevoegdheid eerstens was al goed gekeur en toe besluit hy eers twee maande later om hom vir my te print.. Aansoek sommmer die volgende dag ingehandig vir my 6.5CM.. 9 Mei.. So vandag nadat ek die CFR gekry het om maar vir hom te bel en te vra wat aan gaan.. Kom hy tot gevolgtrekking dat my aansoek weg geraak het in die sisteem.. Op die register waar hulle hom log wys dit steeds dat dit by hom moet wees.. So ek moet nou her aansoek doen.. So die manne wat n goeie DFO het waardeer hulle..

Sent from my F8331 using Tapatalk
Hunting is not a matter of life or death... Its much more important than that.
.243 Musgrave 6.5 Creedmoor .22 Sako
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?

Post by JJV »

Wanneer laas het iemand by die CFR telefoon nommer iemand gekry wat antwoord?? Sondagaand niks, vannaand niks?? Hoor graag. JJ

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Aceofspades
Hero Member
Hero Member
Posts: 598
Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm

Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?

Post by Aceofspades »

JJV wrote:Wanneer laas het iemand by die CFR telefoon nommer iemand gekry wat antwoord?? Sondagaand niks, vannaand niks?? Hoor graag. JJ

Sent from my iPhone using Tapatalk
So twee weke terug het ek met een van hulle kon praat. Die eerste keer was dit half 'n gekskeerdery van "hello, hello, hello"

Ek druk toe dood en bel weer. Presies dieselfde "hello, hello" effek en begin my toe wonderbaarlik hoor. Met groot afwagting gee ek toe my inligting deur. Tôé kom hy en sê hulle is van lyn af.

Ek het nou net weer seker 5 oproepe en 20 minute gemors sonder antwoord.

Kriek
Gbyleveldt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 339
Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am

Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?

Post by Gbyleveldt »

Yup, gister heel dag en nou vanaand ook. Kom glad nie deur nie
User avatar
Blitzzz
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm

Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?

Post by Blitzzz »

JJV wrote:Wanneer laas het iemand by die CFR telefoon nommer iemand gekry wat antwoord?? Sondagaand niks, vannaand niks?? Hoor graag. JJ

Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek het laas Vrydag tussen 12 en 1pm gebel en iemand het geantwoord en kon terugvoering gee. Was seker maar net gelukkig

Sent from my iPhone using Tapatalk
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?

Post by JJV »

Vanoggend 07:00 gebel, onmiddelik geantwoord net om te hoor my AR lisensie is preliminary gerefuse.... so nou is dit appeleer ens, ens, ek het wapen amper 1 jaar gelede gekoop! Redelik omgekrap!!

Sent from my iPhone using Tapatalk
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2128
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?

Post by Malan123 »

Dis 'n belaglike sisteem. My DFO doen hel baie moeite en kry my aansoek binne 'n week in PTA. Vannaf 2 Julie isndie enigste terugvoer wat ek kry - it has been received at CFR. Hy le al daar vir 2 maande sonder enige beweging!
User avatar
Barry Loock
Full Member
Full Member
Posts: 165
Joined: Sat Jan 02, 2016 10:05 pm

Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?

Post by Barry Loock »

JJV wrote:Vanoggend 07:00 gebel, onmiddelik geantwoord net om te hoor my AR lisensie is preliminary gerefuse.... so nou is dit appeleer ens, ens, ek het wapen amper 1 jaar gelede gekoop! Redelik omgekrap!!

Sent from my iPhone using Tapatalk
Dit lyk of al die aansoeke rondom ARs afgekeur word.
Dit le langer as 100 dae gemiddeld en dan kry die aansoeker die nuus wat jy nie wil hoor nie en met die patetiese verskonings.
Wonder hoekom.

Hit the road running
ChristoK
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Sun Oct 08, 2017 11:11 pm

Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?

Post by ChristoK »

Barry Loock wrote:
JJV wrote:Vanoggend 07:00 gebel, onmiddelik geantwoord net om te hoor my AR lisensie is preliminary gerefuse.... so nou is dit appeleer ens, ens, ek het wapen amper 1 jaar gelede gekoop! Redelik omgekrap!!

Sent from my iPhone using Tapatalk
Dit lyk of al die aansoeke rondom ARs afgekeur word.
Dit le langer as 100 dae gemiddeld en dan kry die aansoeker die nuus wat jy nie wil hoor nie en met die patetiese verskonings.
Wonder hoekom.

Hit the road running

Dit is waar dat baie AR's afgekeur word sonder goeie rede, die beste is om te appeleer.

Ek was gelukkig, myne is laasweek goedgekeur en dit na 75 dae, so daar is hoop.
BRNO ZKK 600 30-06
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
User avatar
Barry Loock
Full Member
Full Member
Posts: 165
Joined: Sat Jan 02, 2016 10:05 pm

Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?

Post by Barry Loock »

My appel is in, kom ons kyk maar wat rondte twee gaan oplewer

Hit the road running
User avatar
Ultralight
Newbie
Newbie
Posts: 41
Joined: Tue Jul 07, 2015 9:22 am

Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?

Post by Ultralight »

Barry Loock wrote:
JJV wrote:Vanoggend 07:00 gebel, onmiddelik geantwoord net om te hoor my AR lisensie is preliminary gerefuse.... so nou is dit appeleer ens, ens, ek het wapen amper 1 jaar gelede gekoop! Redelik omgekrap!!

Sent from my iPhone using Tapatalk
Dit lyk of al die aansoeke rondom ARs afgekeur word.
Dit le langer as 100 dae gemiddeld en dan kry die aansoeker die nuus wat jy nie wil hoor nie en met die patetiese verskonings.
Wonder hoekom.

Hit the road running
My aansoek was 5 maande by "oorweging". Het CFR geteister net eposse. Antwoord was altyd *within the allowed time*. Toe die 90 dae verby is, was daar "radio-silence". Geen antwoord op eposse na Cfrenquiry@saps.gov.za nie. Stuur toe epos na ComplaintsNodalPoint@saps.gov.za
'n week gaan verby. Volg weer op. Kry wonderbaarlik' n complaint nommer...
Epos vanaf complaints word na Cfrenquiry@saps.gov.za gestuur!? Geen antwoord nie. Nog 'n week gaan verby. Volg weer op by ons Flash kolonel. Hy sê semi-automatic-rifle licence word net deur die Brigadier goedgekeur. Vra hom vir Brigadier se kontak besonderhede. Radio-silence.... Kry toe die Brigadier se kontak besonderhede op ander manier. :)
Epos die Brigadier. Radio-silence...
Stuur toe maar hom weer 'n epos om hom van se pligte te herinner en sommer Cfrenquiry@saps.gov.za en ComplaintsNodalPoint@saps.gov.za ook ge-cc vir good measure. Binne 2 ure daarna kry ek SMS: license REFUSED. Een of ander bollie rede! Iemand se gat was omgekrap ;).
Nou kan ons darem met die appèl begin en hopelik vorentoe beweeg.
Met nuwe Lisensie aansoeke en hernuwings lyk my dit gaan maar beroerd daar by CFR.
Maar skiet is dan so lekker! Sal maar die stryd volhou. Moet net nie opgee nie!
Lekker aand.

Sent from my SM-G570F using Tapatalk
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?

Post by JJV »

Vandag my sms gekry dat my appèl ingedien is vir my AR lisensie, hou duim vas! JJV

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Barry Loock
Full Member
Full Member
Posts: 165
Joined: Sat Jan 02, 2016 10:05 pm

Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?

Post by Barry Loock »

My SMS ook vir die ontvangs van die appel dokumentasie vir die AR so twee weke terug gekry.
Doodse graf stilte tot dusver.

Hit the road running
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?

Post by JJV »

Hulle het iets soos 80 werksdae om jou appèl af te handel, so maak reg vir ‘n laaang wag!!

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?

Post by Cobus(Cobb) »

JJV wrote:Wanneer laas het iemand by die CFR telefoon nommer iemand gekry wat antwoord?? Sondagaand niks, vannaand niks?? Hoor graag. JJ

Sent from my iPhone using Tapatalk
Nou net gebel...opgetel in 2 luie na jy opsie 2 kies

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?

Post by alecjohnson »

alecjohnson wrote:
Springkudu wrote:Vanoggend SMS gekry met goedkeuring vir my 6.5 Creedmoor.

4 Julie Ingehandig
30 Augustus Goedgekeur
Baie gelukkig ek het nog nooit langer as 9 weke gewag nie, my laaste aansoek het ek nou 21 Junie ingedien, 7 Augustus is dit van Upington na Kimberly en daar le dit nog....

Ek het my maar reggemaak vir 'n BAAAAAAIE Lang wag!
vandag kaartjie ontvang 156 dae...
User avatar
likweD
Full Member
Full Member
Posts: 147
Joined: Mon Apr 13, 2015 9:32 pm

Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?

Post by likweD »

likweD wrote:
likweD wrote:Naand julle,

Ek het op 11 Junie aansoek ingedien, sec 16 22LR. (my eerste sec 16 aansoek)

Raai wat dis steeds by die stasie vir voorbereiding voor Provinsiaal, wat nog te praat van Pretoria...
Opdatering: geen verdere sms'e ontvang nie, bel vandag Pta nommer een hulle bevestig dit het gister darem in Pta aangekom...

Hopelik is als gedek, selfde wapen is geweier omdat ek nie in motivering aangedui het WAAR ek die wapen van gebruik nie.. Ek het maar sec 16 aansoek roete geneem na toegewyde status toegeken is.. So die horlosie loop, ons kyk hoe Pta se effektiwiteit teen Retardsbaai opweeg..

Sent from my SM-P605 using Tapatalk
opdatering: aansoek is toe uiteindelik 14 Augustus in Pretoria ontvang, 21 September Vir oorweging aangeteken, ek stuur toe maar epos na Cfrenquiry@saps.gov.za op 5 November. Ek het binne 'n uur 'n antwoord van ene Kaptein Mangadi ontvang wat na 'n heel standaard antwoord gelyk het wat net epos ontvangs bevestig en dat hul sal antwoord as aansoek oorweeg is, maar dit was ten minste met 'n naam en telefoon nommer onderteken.

Ek bel toe na 10 dae terug, sy loer gou in haar epos en se ja sy het inderdaad alreeds terugvoer verwag, vra toe of dit 'n semi is, ek sê nee normale slot aksie en sy is verbaas dat dit vassteek en sou opvolg. Sy het nooit iets terug laat weet nie. Helaas toe ek gister oggend weer 0123536111 bel se hulle "Voorlopig Goedgekeur" van Woensdag af...

Het iemand 'n idee hoe lank dit pad is wat nou nog voorlê?

Groete,

Halvar

Sent from my SM-P605 using Tapatalk
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3626
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?

Post by Fanta300 »

Nog so twee weke
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2128
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?

Post by Malan123 »

En dan omtrent so 3 maande voor jy jou kaartjie kan verwag. In KZN se die DFO 'n minimum van 8 weke, maar nader na 12 of langer. Myne was goedgekeur presies 'n week nadat hy voorlopig goedgekeur was.
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?

Post by JJV »

[quote="JJV"]Vandag my sms gekry dat my appèl ingedien is vir my AR lisensie, hou duim vas! JJV

Vandag sms gekry Lisensie is goedgekeur! Ek moet my seker maar regmaak om kaartjie eers in Feb te kry. Ek is vandag presies 4 dae kort op ‘n jaar gelede wat ek die AR gekoop het!! JJV
Gbyleveldt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 339
Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am

Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?

Post by Gbyleveldt »

JJV wrote:
JJV wrote:Vandag my sms gekry dat my appèl ingedien is vir my AR lisensie, hou duim vas! JJV

Vandag sms gekry Lisensie is goedgekeur! Ek moet my seker maar regmaak om kaartjie eers in Feb te kry. Ek is vandag presies 4 dae kort op ‘n jaar gelede wat ek die AR gekoop het!! JJV
Nice, ek het Appel so 3 weke na jou ingedien. Sal baie nice wees as ek ook n lekker kers geskenk kry.
User avatar
Barry Loock
Full Member
Full Member
Posts: 165
Joined: Sat Jan 02, 2016 10:05 pm

Re: Lisensie aansoek sloer - Enige raad?

Post by Barry Loock »

Dit klink tog of die appel roete vrugte afwerp.
Weet van nog twee ander wat se apelle suksesvol was, en een wat na my ge-appelleer het.
Ek wag maar nog steeds geduldig.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Post Reply