Boog trigger gesoek/te koop

Post Reply
User avatar
Antonie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 96
Joined: Tue Aug 23, 2011 9:40 am

Boog trigger gesoek/te koop

Post by Antonie »

Goeie more,

My seun het die naweek n jagboog present by my Tannie gekry.
Die boog het ongelukkig sonder n trigger gekom. Het iemand hier dalk n ekstra trigger te koop of as ek vir hom een moet koop waar is die beste plek om te gaan kyk. En hoe weet ek wat is n goeie trigger.

Ek is in Alberton/JHB area.

Dankie. Groete.
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2465
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Boog trigger gesoek/te koop

Post by jdpretorius »

Maklikste is jou naaste boog winkel of dalk 'n plek soos "Blades and Trigger"
"Scott Archery" se snellers is lekker sterk en van hulle kan in lengte ook taamlik verstel soos hy groei
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2343
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Boog trigger gesoek/te koop

Post by henried »

Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa

"Deo Valente "
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Boog trigger gesoek/te koop

Post by Supacow »

Praat met my ek skenk hom een. Dek net die poskoets
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
Antonie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 96
Joined: Tue Aug 23, 2011 9:40 am

Re: Boog trigger gesoek/te koop

Post by Antonie »

Baie dankie.

Ek sal in kontak kom.
Post Reply