GRS Kolf keuse?

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
Post Reply

GRS Kolf?

Poll ended at Tue Feb 12, 2019 11:00 am

GRS Sporter laminate
4
22%
GRS Berserk
7
39%
GRS Bifrost
7
39%
 
Total votes: 18

Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

GRS Kolf keuse?

Post by Sangoma (IAN) »

Watse kolf sal julle kies vir n lekker all round geweer? Van gonge tot op 1km skiet en jag etc. Kom ons se vir arguments onthalwe dis n 6.5 Creedmoor
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7987
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: GRS Kolf keuse?

Post by Arnold »

Die GRS Hybrid sou ook mooi kon werk
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13509
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: GRS Kolf keuse?

Post by Capt. Yoda »

Sangoma (IAN) wrote:Watse kolf sal julle kies vir n lekker all round geweer? Van gonge tot op 1km skiet en jag etc. Kom ons se vir arguments onthalwe dis n 6.5 Creedmoor

Het jy al bq met n GRS geskiet skaap bekruiper? Hulle sit n bq anders in die hand maar ek sou ook na die Hybrid kyk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1516
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: GRS Kolf keuse?

Post by swc-tr »

Ek sal nie GRS kolwe gebruik vir LA skiet nie.....
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1988
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Re: GRS Kolf keuse?

Post by Smitstertjies »

swc-tr wrote:Ek sal nie GRS kolwe gebruik vir LA skiet nie.....
Gewoonlik as n man n klip in die bos gooi moet hy redes gee........
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
User avatar
WicusdP
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 386
Joined: Tue Jul 12, 2016 8:50 pm

Re: GRS Kolf keuse?

Post by WicusdP »

Ek sien nie die Hunter op die lys nie.

My notas is gemik op veldskiet.....
Sal GRS Hunter verkies vir veldskiet.....die slope aan die onderkant van die kolf help as jy jou hand of handskoen daar in "wedge" as jy vanaf 'n oppervlak skiet.....bv 'n baal of selfs van die grond af.
Jy kan dus jou hoogte maklik beheer agv die kolf se slope.

Die Hybrid se voorkant is breer en kan seker stiller lê op 'n oppervlak......maar sy kolf is weer reguit aan die onderkant.
22-250 Musgrave
6 XC Krieger/Savage
243 Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint
6.5 Creed Tikka
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: GRS Kolf keuse?

Post by Sangoma (IAN) »

swc-tr wrote:Ek sal nie GRS kolwe gebruik vir LA skiet nie.....
Hoe so Schalk? Is dit moontlik die grip wat nie in lyn is nie?
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1516
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: GRS Kolf keuse?

Post by swc-tr »

Ian, dit is net my opinie, ek bedoel ook nie dat daar enigsins fout met die kolwe is nie, net dat daar beter kolwe is, wat spesifiek ontwerp is vir LA skiet.

In my boek, word LA skiet net gedoen uit 2 posisies, plat op jou maag vanaf voorste rus/bipod met sak agter (soos F-klas Bisley of LA gongskiet) of vanaf bank (LR Benchrest) met voorste rus en sakkies agter.

Die grip waarvan jy praat is een rede, die ander is dat die kolwe se onderkant nie ontwerp is met hierdie tipe ondersteuning in gedagte nie, hulle bied nie goeie "tracking" eienskappe in voorste rus of agter sakke nie. Daar is baie ander tipe kolwe wat spesifiek hiervoor ontwerp is.

Die belangrikke skakel is egter steeds 6" agter die kolf.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7987
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: GRS Kolf keuse?

Post by Arnold »

Wat jy noem is baie waar maar die kolwe wat goed doen daarvoor is nie regtig iets wat ek 'n all rounder sou noem nie.

'n All rounder is mos maar effe sleg in alles :)
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: GRS Kolf keuse?

Post by Sangoma (IAN) »

Maak sin ja. Dit hang ook mar af hoe ernstig jy die doelgerigte geweer will gebruik. Dedicated BR, ja, gan dan sommer die trompet tipe roete.

FT-R, Ja, ook weer iets wat perfek track.

Eintlik is dit mar vir n all rounder, soos Arnold noem. Meer gemik op PRS tipe skiet. Eks nie vreeslik mal oor aluminium chassis nie, so dis uit.

Ek verstaan die berserk is nie te bad nie, mar moet gebed word en voorste deel van kolf bietjie versterk word en daai openings opvul. Wonder of die Bifrost ook sulke tricks nodig het?
User avatar
HunterB
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 340
Joined: Fri May 15, 2015 12:05 pm

Re: GRS Kolf keuse?

Post by HunterB »

Ek sit in die selfde boot. Is ook opsoek na n kolf en die keuses is net teveel. Kolwe se prys is ook nou al so dat ek nie een wil koop waarmee ek nie tevrede is nie...

Die geweer gaan meestal gonge skiet en dalk n paar jakke/ongediertes in die aand as ek die 223ack se loop wil laat afkoel..

So ek het gedink aan n GRS Bifrost maar weet nie hoe voel hy met al die onstabiele posisies nie. Ek is baie lief vir my MDT maar hulle raak nou duur en hy is in LA so het nie die opsie om hom te ruil na nuwe roer nie...

Teveel opsies, te min gewere
CZ p10c 9mm P
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13509
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: GRS Kolf keuse?

Post by Capt. Yoda »

Sangoma (IAN) wrote:Maak sin ja. Dit hang ook mar af hoe ernstig jy die doelgerigte geweer will gebruik. Dedicated BR, ja, gan dan sommer die trompet tipe roete.

FT-R, Ja, ook weer iets wat perfek track.

Eintlik is dit mar vir n all rounder, soos Arnold noem. Meer gemik op PRS tipe skiet. Eks nie vreeslik mal oor aluminium chassis nie, so dis uit.

Ek verstaan die berserk is nie te bad nie, mar moet gebed word en voorste deel van kolf bietjie versterk word en daai openings opvul. Wonder of die Bifrost ook sulke tricks nodig het?

Tokelos jy is mos nou in die land van melk en heuning, koop n Mcmil A5
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: GRS Kolf keuse?

Post by Sangoma (IAN) »

McMillan vs Bell Carlson is n gesprek vir n ander dag ou maat.....
Post Reply