Nuwe aansluitings

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
christob
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Mon Dec 10, 2018 2:18 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by christob »

More Almal
Ek bly in Paarl en geniet my jag en vleiswerk baie...

Dis nogal indrukwekkend hoe mense hulle kennis hier deel - dis nie oral wat mens dit raakloop nie...

Ek is baie ge-intereseerd in jakkals skiet en sal graag wil leer by die mense wat dit al 'n geruime tyd doen.

Ek sal graag saam met iemand wil uitgaan wat redelik naby aan die Kaap skiet en sodoende leer - ek kan baie goed koffie skink en gewere skoonmaak en sal as handlanger werk om meer te kan leer...

Dankie en voorspoedige Nuwe Jaar!
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by jankraay »

Welkom Christo


Sent from my iPhone using Tapatalk
Wolver1ne
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Thu Jan 17, 2019 9:31 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Wolver1ne »

Goeie Dag Mense,

Dit is met n swaar hart dat ek die forum moet aansluit - jakkals probleme

Nietemin, goed om hier te wees.

Ek het raad/advies/opleiding/kennis nodig om die jakkals plaag onder beheer te kry.

Sien uit om paar gesprekke te he met julle.

Groete,
W
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Welkom Christo en W. Hoop julle geniet dit hier.
User avatar
Sharkie
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Thu Feb 21, 2019 8:51 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Sharkie »

Hallo almal.
Ek is nuut op die forum maar het al reeds baie inligting hier gekry en geniet dit.
Ek is oorspronklik van Natal maar bly al 20 jaar in die Kalahari.
Skiet graag springbokke met my Musgrave .243 en groter wild met my Howa .270.
So nou en dan geniet ek dit om met die ou .303 te stap en ietsie met hom ook te skiet.
Herlaai graag vir al drie kalibers.
Groete.
Enfield .303
Howa .270
Musgrave .243
Draegan
Full Member
Full Member
Posts: 231
Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Draegan »

Hi Sharkie, baie welkom!
Johan

CZ P07 Gen 2 - 9mm P
Waldoh
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Tue Feb 26, 2019 7:51 pm

Nuwe aansluiting

Post by Waldoh »

Goeie dag almal,

Ek het onlangs hier aangesluit.
Ek geniet dit om oor vuurwapens, jag en sportskiet te gesels.

Dankie vir die aanvaarding op julle groep.

Groete Waldo
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by tripodmvr »

Welkom Waldo. Voel vry om saam te gesels.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
dubbin
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Mon Mar 04, 2019 10:58 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by dubbin »

More

Het so pas aangesluit en wil net kom voorstel. Is 'n melkboer in die Suid-Kaap en hou van gewere en skiet. Nie vreeslike gereelde jagter nie, doen meer ongediertebeheer en teikenskiet. Na 'n paar veldskiete en gongskiete het die gogga weer van nuuts af gebyt en was dit skielik nodig om vir my 30-06 Sako 75 wat die afgelope 30 jaar goed genoeg was 'n maatjie te kry. Wag nou geduldig vir my 6.5 Howa se lisensie.

Sien uit om van julle te leer.

Lekker dag!
30-06 Sako Mod 75 All Weather s/s
9mm CZ 75
12 Br Baikal Side by Side
12 Br CBC Pump Action
6.5 CM Howa Oryx Chassis
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by tripodmvr »

Welkom Dubbin. Jy het 'n klomp lede in en om jou. Miskien is daar kennise wat ook hier is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Welkom, Dubbin. Hoop jy geniet dit hier!
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1702
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Vlakvark Soldaat »

Welkom Dubbin! Skiet komps is geneig om harder te byt as enige gogga, en die simptome is normaalweg aanskaf van addisionele wapens vir die gepaste doel...
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
CJ Mulder
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Sun Mar 17, 2019 5:51 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by CJ Mulder »

More het gister aangesluit en wil net kom voorstel.
My naam is Cornelius ek bly in Pretoria en het n klein elektriese besigheid en is mal oor die site.
Het klaar QL data opgegaar van julle af en goed raak gelees wat my baie gaan help.
Wil net se baie dankie aan wie die site onderhou en elke lid wat bydrae tot al die wenke en informasie.
Happy Days!

Glock 17L gen 1
Beretta M1934
GECO 16 gauge SXS
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Welkom, Cornelius! Hoop jy geniet verdere besoeke.
Vertel van jou ketties en skietery!
CJ Mulder
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Sun Mar 17, 2019 5:51 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by CJ Mulder »

Ek wag nog vir almal van hul se lisensies en wil graag n .308'' of 6.5C mm by huntex koop dat ek in long range kan begin deelneem en dalk ietsie jag ook .
Het klaar begin reload saam n vriend en vind dit amper lekkerder as skiet ons sukkel nou met quickload en somchem S121 en frontier 124gn .
Het die saterdag 124gn rn cmj met 3.5gn S121 @27.2mm COL net net gekrimp gelaai en geskiet deur n CZ po-7 almal het mooi gecycle kon nie spoed meet nie my crony se battery was pap.
Het ook 115gn rn cmj met 3.7gn S121 @27.2mm COL niks crimp gelaai en geskiet deur n CZ po-7 elke 5de een het vas gehak so gaan hul definitief krimp.
En ja nou probeer ons maar quikload want ons dink nie die projectiele stabiliseer reg nie en volgende pooier gat lever 3.7gn 0.1 gn bo somchem max load so wil kyk wat die druk gaan wees.
Die glock 17L het ek onlangs gekoop hy het tussen 2000-3000 deur wil sommer dadelik weet waar ek solank n ander loop kan kry vir die toekoms want ek gaan hom klaar skiet.
Die Beretta M1934 en GECO 16 gauge SXS het ek by n oom geërf wat in die SS was.
Happy Days!

Glock 17L gen 1
Beretta M1934
GECO 16 gauge SXS
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by jankraay »

Welkom aan al die nuwe manne.


Sent from my iPhone using Tapatalk
phyllox
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 64
Joined: Sun Mar 04, 2018 5:05 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by phyllox »

Goeie more,
Ek het al in 2018 aangelsuit op die forum, maar nog nie myself voorgestel nie! Ek skiet en herlaai net vir langewere so vanaf 2004 af en leer elke dag iets nuuts soos ek al die posts lees. My huidige gewere is Remington 308Win, Ruger 6.5 Creedmoor en 'n custom 6mm XC. Ek geniet jag, maar hou sommer net van skiet. Deesdae meestal in SAJWV sportskiet dae en het ook toegewyde sportskut status. Ek sien uit om te leer op die forum.
Groetnis,
Phildre
Draegan
Full Member
Full Member
Posts: 231
Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Draegan »

Hi Phildre, welkom hier!
Johan

CZ P07 Gen 2 - 9mm P
phyllox
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 64
Joined: Sun Mar 04, 2018 5:05 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by phyllox »

Baie dankie!

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Gawie(13mm) »

Welkom aan al die nuwe lede!
Gesels gerus saam. Ons leer elke dag iets hier.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
tatvanzyl1
Newbie
Newbie
Posts: 19
Joined: Thu Feb 28, 2019 2:00 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by tatvanzyl1 »

Yis manne

Arnold van Zyl hierso. Baie dankie vir die hulp met die aansluiting Geno.

Hoop om baie te leer en hopelik kan ek ook bietjie bydrae.

Groete
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1520
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by swc-tr »

Welkom Arnold.
Jou skuilnaam, tatvanzyl, verwys dit na jou Pa of Oupa, van Vryburg?
Hy het vir my skool gegee in Vryburg Laerskool.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Ken ook vir Tat wat op Vryburg skool gehou het. Alhoewel ek by die Hogere skool was, was ons kollegas.
tatvanzyl1
Newbie
Newbie
Posts: 19
Joined: Thu Feb 28, 2019 2:00 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by tatvanzyl1 »

Nee my pa was n besigheids man en oupa was n boer in Namibia. Het grootgeword gedeeltelik in Upington en toe kaap toe getrek in laerskool.



Sent from my iPhone using Tapatalk
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

tatvanzyl1 wrote:Nee my pa was n besigheids man en oupa was n boer in Namibia. Het grootgeword gedeeltelik in Upington en toe kaap toe getrek in laerskool.



Sent from my iPhone using Tapatalk
Dan het jy die verkeerde naam! >:+
Post Reply