Ek kon darem so n laaste jag inwerk voor ek NZ toe gaan.
6XC met 105gr Hybrids teen 3050fps.
Varkie het 91kg geweeg daar op die hak.
Harley Davidson was so n duim kort van n Rowland.
Volgende jag pics sal mar tak bokke wees )
So laaste jag in SA
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
So laaste jag in SA
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
HenkM
- Full Member

- Posts: 225
- Joined: Thu Jan 15, 2015 12:41 am
Re: So laaste jag in SA
Mooi so Ian, dalk kan ons nog n red stag daar jag...
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: So laaste jag in SA
mooi Ian.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: So laaste jag in SA
Jis jy lyk dam ook maar baie soos die ot, wonder wat die NZ mense van jou gaan dink. Is n mooi vet RHB daai!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
koos 2
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
Re: So laaste jag in SA
Wow baie geluk
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: So laaste jag in SA
Wanneer gee jy pad, Ian?
Alle voorspoed!
Alle voorspoed!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: So laaste jag in SA
Hys al van begin Feb daar, klink my die man werk bq want daar is mos nie handlangers nie...jy is die handlanger
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.